Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig, baie lekker. Tannie het jou van die staanspoor baie welkom laat voel. Ek sal haar vriendelikheid en gasvryheid vir almal aanbeveel. Niks is te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thia
De Rest
Dankie Gerda, dit was 'n plesier om jul te akkommodeer.

Marina B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vinnige oorslaap. Moes net vir die aand in Bethlehem wees. Thia het ons geakkommodeer met laat inklok en vroeg uitklok. Goeie voorsiening van lig en gasstoof tydens beurtkrag. Lekker naby aan N5 geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thia
De Rest
Hanri, julle is altyd welkom by DeRest. Plesier om julle te akkommodeer.

Jandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Vriendelike mense! Ons het baie lekker gebly en heel tuis gevoel. Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thia
De Rest
Dit was aangenaam. Jandre en sy gesin te akkomodeer. Jul altyd welkom by DeRest

Chrisna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier en sal defnitief weer van De rest gebruik maak as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thia
De Rest
Dit was aangenaam om Chrisna en haar man te akkomodeer. Vriendelik Altyd welkom by DeRest

Shivon D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Very pleasant, clean and lovely hosts! Our hosts were willing to go out of their way to help with extra parking space and even wait for my husband to arrive (later than expected) so they could assist him with parking the trailer. The unit was very clean and had everything we needed for our stay. Would recommend it to anyone needing a place to stay in this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thia
De Rest
Thank you for review, that was a great pleasure to host you and your family.

Tokollo K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Chilled. Great place to have peace of mind. Very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec8e0cade3bd373682fcc779d18991bd9653569980c355c8d3233aa4fd10b754453cf933cc4057bd9928aff8d04f56d5e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 9A Turner Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.236146003652 28.299679326297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang