Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Reyge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Reygerstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Reyge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Jeffreysbaai wat stapafstand vanaf die strand is en is dus die opsie vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel is op die tweede verdieping en is geskik vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. DIe hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.

DIe leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die skuifdeure maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitelugsitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en is naby verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Reygerstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Reyge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Reygerstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348a4271e066553acb0823f1b99dc3051d3ced08dff99bb9c4326b4c3aa738c3da4aa0a776c3906a82c330ef790e9a317d91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 De Reyger Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.049528181446 24.924148321152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang