Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Campsite

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir De Rust Campsite
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Margareth J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margareth J

Amazing plekkie.

Ons het elke oomblik geniet.

Deidre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Fantastic!

So peaceful. Well maintained facilities and good service.

Mariska D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Kampterrein is netjies en skoon.

Rustige wegbreek naby Pretoria.

Jolene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene B

Rustige familie tyd.

Lekker lekker bome en gras. Stad se nagmusiek was net baie steurend.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Elschen F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elschen F

Stil en rustig met net die skepping om jou.

As jy rus, stilte, vrede en privaatheid soek, is hierdie die kamp vir jou. Nader aan die natuur kan jy nie kom nie. Daar was genoeg wild in die area om te sien en snags kon jy die jakkelse hoor roep. Apies het daagliks vir BosTV gesorg en 'n paartjie Bosveldvisvangers het elke dag net by ons kom vissies soek.

Mark D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D

Was fantasties en lekker rustig.

Die plek is ideaal om net te rus en die pragtige natuur te beleef. Ek sou nie die plek aanbeveel vir jong gesinne met kinders nie, aangesien daar nie regtig iets is wat hulle sal besig hou nie, behalwe die swembad.

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 258 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R734, Klipdrift-erfdeel 18, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf1926de9e02ec52b3c1271ba52045ce0413828bac786e944ff65b510d061c5f70c4c59a5506182a0e8c3aef9f27287acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 R734 Klipdrift Farm Portion 18 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.40930642552 28.315855760755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang