Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

De Rust Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.6
Margareth J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing plekkie. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic! So peaceful. Well maintained facilities and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Kampterrein is netjies en skoon. Rustige wegbreek naby Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag
4.0
Jan 2025

Baie pragtig en bied ware rus vir mens se siel. Ek het baie lekker gebly, ja. Die kampeerareas is baie naby aan mekaar so mens het nie 100% privaatheid nie, maar ten spyte daarvan is dit steeds baie lekker om hier te slaap. Ek het selfs my verblyf met 'n dag verleng, omdat ek so lekker gebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle L
1 nag Saam met vriende
3.6
Feb 2025

Was 'n baie lekker wegbreek van die besige stad af. Ons het lekker gebly. Ons het net geen warm water gehad nie. Die geyser was gebroke met ons private ablusie by ons kampterrein. Gelukkig was die temperatuur baie warm. Maar my kind van onder 2 jaar kan nie in ys koue water stort nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Gert
De Rust Campsite
Dankie vir die resensie. Het u enige van die personeel aan die diens laat weet oor u probleem met die geyser, sodat dit reggestel kan word?

Dirk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

De Rust is vir die kampeerder wat nie veel wil hê met fasiliteite nie. Dit was heerlik in die natuur.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Adam M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Nie te sleg nie, maar kan beter vir die prys. Die prys vir die 'tent chalet' dink ek is bietjie hoog. Daar was geen vadoeke nie, ook niks om mee te braai nie. Dit is vir my meer 'n ondergemiddelde kwaliteit chalet. Die fan is baie lendelam, die stoofplate het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Rustige kampeer area. Rustige kamp plek. Die privaat ablusie staanplek is vir seker die moeite werd - maklik met opwas, maar nie genoeg warm water om te kan stort nie. Grondpad, naby Hammanskraal (hoor die gemeenskap saam vanaf die kamp). Ontvangs verkoop eis en hout teen goeie pryse.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Rustige familie tyd. Lekker lekker bome en gras. Stad se nagmusiek was net baie steurend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Quick and easy escape to nature. We really enjoyed the stay, especially the lack of noise! The fact that it is so close is also a big positive. The bathroom was unexpected and actually very nice, enough space for 6 people, but a better cooking top, say gas, would have been nice. For us, this was heavily overpriced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 256 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R734, Klipdrift-erfdeel 18, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf1926de9e02ec52b3c1271ba52045ce0413828bac786e944ff65b510d061c5f70c4c59a5506182a0e8c3aef9f27287acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 R734 Klipdrift Farm Portion 18 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.40930642552 28.315855760755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456