Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Margareth J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing plekkie. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic! So peaceful. Well maintained facilities and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Kampterrein is netjies en skoon. Rustige wegbreek naby Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Rustige familie tyd. Lekker lekker bome en gras. Stad se nagmusiek was net baie steurend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
1.0
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elschen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Stil en rustig met net die skepping om jou. As jy rus, stilte, vrede en privaatheid soek, is hierdie die kamp vir jou. Nader aan die natuur kan jy nie kom nie. Daar was genoeg wild in die area om te sien en snags kon jy die jakkelse hoor roep. Apies het daagliks vir BosTV gesorg en 'n paartjie Bosveldvisvangers het elke dag net by ons kom vissies soek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Was fantasties en lekker rustig. Die plek is ideaal om net te rus en die pragtige natuur te beleef. Ek sou nie die plek aanbeveel vir jong gesinne met kinders nie, aangesien daar nie regtig iets is wat hulle sal besig hou nie, behalwe die swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 258 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R734, Klipdrift-erfdeel 18, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf1926de9e02ec52b3c1271ba52045ce0413828bac786e944ff65b510d061c5f70c4c59a5506182a0e8c3aef9f27287acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 R734 Klipdrift Farm Portion 18 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.40930642552 28.315855760755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang