De Rust Campsite
- Kapasiteit: 258 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Klipdrift-erfdeel 18, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Rust Campsite bied rustige kampeer- en selfsorgverblyf op die Pienaarrivier se oewer in die Dinokeng Wildreservaat, sowat 35 km vanaf Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige, ongerepte bosveld-ervaring.
Dié kampeerplek bied 36 grasperkstaanplekke wat tussen 4 en 10 gaste kan akkommodeer en 2 selfsorg-chalets wat 4 tot 6 gaste kan akkommodeer. Sommige van die staanplekke is op die rivieroewer geleë en ander verder weg in die bos. Elke staanplek het toegang tot braaigeriewe, 'n kragpunt, waterpunt en gemeenskaplike kombuisgeriewe. Drie van die staanplekke het privaat ablusiegeriewe en die ander staanplekke het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die selfsorg-chalets het privaat badkamers, gemaklike beddens en goed toegeruste kombuise.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en wasgoedgeriewe. Die kampeerterrein het ook 'n eerlikheidswinkel met basiese kruideniersware. De Rust, wat deel van die Finfoot Bewarea vorm en die tuiste van Die Groot 5 is, spog ook met indrukwekkende voëllewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R734, Klipdrift-erfdeel 18, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
- Gaste dink De Rust Campsite het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 258 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Klipdrift-erfdeel 18, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang