Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Private Nature Reserve

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly by De Rust Private Nature Reserve. Die houthuisies is baie gerieflik en groot. Die kamers en badkamers is perfek. Die warmkomberse op die beddens was 'n heerlike verrassing en het definitief gehelp met die koue van die vroeë winter. Die enigste ding wat bietjie gepla het, is die kombuistoerusting. Vir 'n selfsorg-eenheid was daar minder as die nodigste. Daar is borde, glase en bekers, maar nie genoeg messe en vurke nie. Die potte is baie klein vir 'n 5-slaapeenheid. Verder is daar nie meng- of slaaibak- of kooktoerusting nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie tevrede. Baie rustig, netjies, word goed onderhou, ablusie skoon en netjies. Eienaar behandel mens soos ou vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lovely place. Would only recommend a daily cleaning, as we were out early and arrived late back each day. Also the bar maybe being open and perhaps a small shop to buy water, wood etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Rustig. Baie lekker huisies. Genoeg ruimte binne en buite. My kind het die speelterrein baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Die verblyf was goed gewees. Die eenheid was skoon en netjies. Aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Heerlike verblyf in die houthuis, skoon en netjies. Mooiste sonsondergange oor die dam waar die wild kom water drink. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ellen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Excellent stay. The stay was good but there were 3 bats in our chalet and a smell of wood oil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Dit was baie lekker, die enigste ding wat ek die eienaar sal op wil attent maak, is dat hy na die warmwaterdruk in die log cabin eenhede sal moet kyk. Dit was glad nie aangenaam om daar te stort of te bad nie, want die warmwaterdruk was so laag, dat jy nie kon stort nie en die bad het die water al koud by die tyd wat die bad genoeg water in het om te kan bad. Ons het dit onder Marius se aandag gebring, maar het geen verbetering gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Onalenna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

I love the place. Everything is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Pragtige plek en vriendelike mense. Hulle kan dalk daaglikse skoonmaakdienste aanbied teen addisionele fooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbRMDpDCBOcNvrT8BuqxDBvcdGvEiNLQEnxnSvP5PyEzfRMDYG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R460 nouVanaf R345 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 14A Farm Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.769083333333 26.867944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang