Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Private Nature Reserve

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Schalk V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Idiaal na 'n lang dag op die pad. Mooi skoon met baie spasie vir die kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful weekend. We had a very lovely, relaxing weekend. We are definitely coming back with our kids in October.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly by De Rust Private Nature Reserve. Die houthuisies is baie gerieflik en groot. Die kamers en badkamers is perfek. Die warmkomberse op die beddens was 'n heerlike verrassing en het definitief gehelp met die koue van die vroeë winter. Die enigste ding wat bietjie gepla het, is die kombuistoerusting. Vir 'n selfsorg-eenheid was daar minder as die nodigste. Daar is borde, glase en bekers, maar nie genoeg messe en vurke nie. Die potte is baie klein vir 'n 5-slaapeenheid. Verder is daar nie meng- of slaaibak- of kooktoerusting nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

De Rust is a great spot. Air con was great as it was really hot, as was the pool. De Rust is a great spot. Air con was great as it was really hot, as was the pool. Staff were really helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie tevrede. Baie rustig, netjies, word goed onderhou, ablusie skoon en netjies. Eienaar behandel mens soos ou vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Skoon en gerieflike chalets. De Rust word baie mooi in stand gehou deur Eden, en die chalet was gemaklik en skoon. Die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Rustig. Baie lekker huisies. Genoeg ruimte binne en buite. My kind het die speelterrein baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Die verblyf was goed gewees. Die eenheid was skoon en netjies. Aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Heerlike verblyf in die houthuis, skoon en netjies. Mooiste sonsondergange oor die dam waar die wild kom water drink. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ellen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Excellent stay. The stay was good but there were 3 bats in our chalet and a smell of wood oil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R510
R 510 R 383
per nag, vir 2 mense
Vanaf R510
R 510 R 383
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbRMDpDCBOcNvrT8BuqxDBvcdGvEiNLQEnxnSvP5PyEzfRMDYG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R510 nouVanaf R383 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 14A Farm Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.769083333333 26.867944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang