Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rusty Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Floris D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sommer net lekker gewees. Baie lekker gebly saam met die kinders en klein kinders. Die brood wat ons by Karla bestel het, was uit die boonste rakke. Karla help graag en het ons tuis laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstekend! Uitstekende plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beste akkommodasie ooit! Ons kuier op die plaas was voortreflik. Karla, asook die res van die familie, se gasvryheid was uit die boonste rakke. Die werkers op die plaas was so vriendelik en behulpsaam. De Rusty Farm se tuisgebakte brood is 'n moet. Baie dankie, sal next time bietjie langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irené D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Homely and comfortable rural accommodation. The accommodation was comfortable yet modest, but very good for the price and accessibility. Will definitely stay over again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Soos bo. Verblyf was net oornag en heel aangenaam met die "rustic" atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Lekker gebly. Lekker ja. Stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Good place for a stopover. The aircon helped a lot, and the host was very helpful. Not really a farmstay though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine B
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Dis wonderlik om by De Rusty Farm te kuier. Ek hou van die vryheid, die rustigheid en die skoonheid. Ons het ons tyd regtig geniet. Die parkie en die swembad was 'n groot pluspunt. My kinders wou nie eers weggaan toe ons moes vertrek nie. Dit was baie rustig en skoon. Ons het op die bankie gaan sit en koffie gedrink in die oggend terwyl ons geluister het na die werkers op die plaas en die voëls. Dit was hemels. Ek wil graag weer kom en die ander huisies probeer. Maar "Pure Plaas" was perfek vir ons vier - 2 groot mense en 2 kinders. Ons het rustige nagte gehad en selfs die voertuie wat verby gery het, was nie 'n probleem nie. Ek sal julle beslis aanbeveel. Baie dankie weereens. De Rusty Farm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mark S
1 nag
1.8
Mrt 2024

Owners should step up to the standards others provide at the same rates. Compared to other guest houses at the same rates, this was the poorest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Karla
De Rusty Farm
Hi Mark, thank you for your feedback. It would be great if you could provide more detail around the standards you are referring to. Was there something in particular that was not up to what you were expecting? We are always looking to improve and would appreciate your feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad6ba048f01829beee778c2cc265f446a1aa1e3ea5d34d2786ad1da2306bc24e1fdcbc0d8100e06975c3a90614311c0fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang