Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rusty Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir De Rusty Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Floris D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D

Sommer net lekker gewees.

Baie lekker gebly saam met die kinders en klein kinders. Die brood wat ons by Karla bestel het, was uit die boonste rakke. Karla help graag en het ons tuis laat voel. Baie dankie.

Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Uitstekend!

Uitstekende plek om te oornag.

Freddie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie M

Beste akkommodasie ooit!

Ons kuier op die plaas was voortreflik. Karla, asook die res van die familie, se gasvryheid was uit die boonste rakke. Die werkers op die plaas was so vriendelik en behulpsaam. De Rusty Farm se tuisgebakte brood is 'n moet. Baie dankie, sal next time bietjie langer kuier.

Irené D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irené D

Homely and comfortable rural accommodation.

The accommodation was comfortable yet modest, but very good for the price and accessibility. Will definitely stay over again when in the area.

Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Soos bo.

Verblyf was net oornag en heel aangenaam met die "rustic" atmosfeer.

Gert M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M

Lekker gebly.

Lekker ja. Stil en rustig.

Willem M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem M

Good place for a stopover.

The aircon helped a lot, and the host was very helpful. Not really a farmstay though.

Janine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B

Dis wonderlik om by De Rusty Farm te kuier. Ek hou van die vryheid, die rustigheid en die skoonheid.

Ons het ons tyd regtig geniet. Die parkie en die swembad was 'n groot pluspunt. My kinders wou nie eers weggaan toe ons moes vertrek nie. Dit was baie rustig en skoon. Ons het op die bankie gaan sit en koffie gedrink in die oggend terwyl ons geluister het na die werkers op die plaas en die voëls. Dit was hemels. Ek wil graag weer kom en die ander huisies probeer. Maar "Pure Plaas" was perfek vir ons vier - 2 groot mense en 2 kinders. Ons het rustige nagte gehad en selfs die voertuie wat verby gery het, was nie 'n probleem nie. Ek sal julle beslis aanbeveel. Baie dankie weereens. De Rusty Farm.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mark S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mark S

Owners should step up to the standards others provide at the same rates.

Compared to other guest houses at the same rates, this was the poorest.

De Rusty Farm se terugvoer

Hi Mark, thank you for your feedback. It would be great if you could provide more detail around the standards you are referring to. Was there something in particular that was not up to what you were expecting? We are always looking to improve and would appreciate your feedback.

De Rusty Farm
Everalda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everalda B

Fantastic.

We loved our stay. The host and her family were very friendly, always checking if we needed something. It's a good escape from the city life.

De Rusty Farm se terugvoer

Thank you very much for your kind review! We look forward to hosting you and your family again!

De Rusty Farm
Helen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Great stopover with comfy beds, a wonderful pool, and delicious bread.

Super clean, great comfy beds, wonderful space, and extra special touches. The freshly baked bread was to die for. We will make this our pit stop on this road now.

Elvina B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina B

Rustig in die natuur.

Ons het baie lekker gebly.

De Rusty Farm se terugvoer

Hi Elvina, thank you for your review. We appreciate you staying at De Rusty Farm and look forward to your return.

De Rusty Farm
Peter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Fasiliteite is baie goed en rustig!

Heerlik oornag met vriendelike ontvangs. Word sterk aanbeveel, waarde vir geld! Sal weer daar gaan oornag, so naby Meiringspoort!

De Rusty Farm se terugvoer

Thanks for staying with us Peter at De Rusty Farm, we appreciate it.

De Rusty Farm
Gerhard A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard A

Gemaklik, vriendlik.

Ek het 'n lieflike oornag gehad in 'n pragtige omgewing. Die ontvangs was vriendelik en gasvry.

De Rusty Farm se terugvoer

We appreciate your feedback, thank you for staying at De Rusty Farm.

De Rusty Farm
Jahn-marie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahn-marie M

Rustig.

Ons het laat gearriveer en die gasheer was baie tegemoetkomend. Hy het selfs vir ons aandete gereël wat reggestaan het met ons aankoms. Hy was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies en ons het ons veilig gevoel.

De Rusty Farm se terugvoer

Thank you for staying with us at De Rusty Farm.

De Rusty Farm
Marianne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Lekker oornag plek.

Heerlik gekuier en gebraai. Mooi visse in dam.

Ronel R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Fantastiese verblyf en waarde vir geld.

Sal dit beslis aanbeveel vir reisigers. Gasvryheid uit die boonste rakke!

Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rustigheid en wonderlike atmosfeer.

So jammer ons kon nie langer bly nie! Als wat jy nodig het. Karen het ons dadelik tuis laat voel. Baie dankie dat ons daar kon bly.

Martin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Baie aangenaam.

Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Mooi omgewing. Stil en rustig.

Rochelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D

Heerlike plaaskuier met alle nodige fasiliteite.

Ons het heerlik gekuier 'op die plaas'! Vriendelike maar diskrete gasheer en dame - effektiewe inboekproses. Huisie toegerus met alles wat nodig is. Nespresso-masjientjie was 'n lekker bonus! Heerlike swembad en kuier/braai-area met pragtige uitsig oor Karoovlakte en heuwels. Perfekte verblyf vir gesin met kinders of vir paartjies of enkelinge wat rus en vrede soek. Dorpie, De Rust, met verskeie eetplekke glad nie ver nie, so ook lieflike Meiringspoort met lekker waterval en swemgat. Was, alles in ag genome, 'n heerlike kuier en hoogs aanbeveelbaar.

Corrie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie J

Baie nice.

Baie lekker gebly. Kon braai en swem en net relax na 'n lang pad.

Hope M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hope M

Skoon, rustig, gasvry.

Goeie kommunikasie, gasvry, lekker gebly, baie dankie.

Glennyse F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glennyse F

Only one night but everything we needed.

Overnight stop, was everything we needed, and braai wood was supplied. You can get bread baked at an extra cost, it was delicious and supplied with butter and jam.

Nartjie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nartjie P

Vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Sean en sy familie was wonderlike gashere.

Heather D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather D

Super, very accommodating hosts.

Sorted out all our issues with speed.

Abel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel D

Waarde vir geld.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die gemaklike slaapplek.

Jacobus C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C

Kon rustig ontspan.

Na lang reis was ons moeg en dit was lekker om net te rus.

De Rusty Farm se terugvoer

Hi Jocobus,

Thank you for your review and visiting De Rusty Farm.

We look forward to seeing you again.

De Rusty Farm
Frans M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M

Baie moeite is gedoen om aan al die behoeftes van gaste te voldoen.

Naby aan die dorp. Komplimentêre koffie by 'n plaaslike restaurant. Braaigeriewe met hout. Gehaltekoffie met suiker en melk. Baie lekker.

Raymond S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Aangename plek.

Vriendelike mense, rustige plaasatmosfeer en baie goeie waarde vir geld.

De Rusty Farm se terugvoer

Thank you for reviewing De Rusty Farm Raymond, we are glad you enjoyed your stay.

De Rusty Farm
Tumelo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tumelo M

We were received well and shown to our unit promptly.

The hosts were courteous, helpful and prompt. We felt safe. However, the door provided no sense of privacy because it is glass, so it was a little unsettling to move between the shower and the bedrooms. A fireplace would have been welcome as it rained on our last day, and the evening was quite chilly, so we piled on all the additional blankets.

De Rusty Farm se terugvoer

Hi Tumelo thank you for your review and helpful feedback! We appreciate it and will make note of your suggestions.

De Rusty Farm
Derick N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derick N

Goeie waarde vir die prys.

Goeie waarde vir dit wat jy betaal. Sal net aanraai om nie die kos te bestel nie. Die braaipakke is baie klein en nie genoeg vir 'n volwasse man nie. WiFi-sein baie swak.

De Rusty Farm se terugvoer

Hi there Derick,

Thank you for your review. We always looking at ways to improve and appreciate the feedback.

Thanks,
De Rusty Farm Team

De Rusty Farm
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad6ba048f01829beee778c2cc265f446a1aa1e3ea5d34d2786ad1da2306bc24e1fdcbc0d8100e06975c3a90614311c0fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang