Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Schuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir De Schuur
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Estelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Heerlike familie kuier bymekaarkom plek!

Netjies, skoon, luuks. Pragtige uitsig. Privaat. Baie goed ingerig.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Estelle, ek dink julle kuier al weer die naweek daar. Dit is lekker as mense die plekkie so geniet. Veral lekker om goeie dinge te hoor as ek hier ver in die USA werk. Geniet elke oomblik, dit is 'n spesiale plek.

De Schuur
Antoinette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Fantasties.

Absoluut sielskos. Dit was 'n wonderlike naweek gewees. Die plek is fantasies en die stilte en rus gee nuwe krag. Geen beurtkrag was 'n groot bonus. Dit is 'n baie lekker wegbreek van die stad plek wat goed versorg en ingerig is.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Antoinette, julle was wonderlike gaste, dankie dat julle so mooi na my plek gekyk het. Kom kuier gerus weer.

De Schuur
Jane E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane E

Excellent.

The host went out of his way to accommodate us. Excellent service.

De Schuur se terugvoer

Thanks so much, Jane. Come visit again.

De Schuur
Albie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie B

First class bushveld accommodation.

We enjoyed every minute of our stay at De Schuur and will definitely be back for a family break-away. Very conveniently located within 10 minutes' drive of BelaBela.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Albie, dit was net so lekker om jou pragtige gesin hier te kon hê, en net soos die vorige gaste het julle ook my plek so skoon en netjies gelos. Kom kuier gerus weer.

De Schuur
Jomar F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomar F

Fantasties, pragtig, rustig, perfek.

Ons familie en vriende het elke oomblik geniet. Dit was by verre een van die beste plekke wat ons ooit besoek het. Norman en Angus het soveel moeite gedoen en het ons kuier ekstra lekker gemaak. Die fasiliteite is tops. Ons gaan dit beslis ń jaarlikse kuier op ons program maak. Dankie Norman.

De Schuur se terugvoer

Baie baie dankie, Jomar. Dit beteken baie. Ek moet ook sê, julle was fantastiese gaste, en wow, julle het so baie mooi gekyk na my plek en dit silwerskoon agter gelaat. Wat 'n voorbeeld! Kom kuier gerus weer.

De Schuur
Gabriella P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella P

Beautiful setting! Couldn't have chosen a better getaway.

The two days flew by. The bird life was another unexpected surprise. We shall be back.

De Schuur se terugvoer

Thanks Gabi, please come visit again

De Schuur
Ronnie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie C

Absolutely Breathtaking experience at a world-class magnificent 5-star accommodation.

This was absolutely the best value-for-money gem! Absolutely breathtaking views, 5-star luxury and all the amenities whether business or leisure! A true South African experience! We will definitely be back!

De Schuur se terugvoer

Dankie Ronnie, ek probeer my beste om almal se verblyf so lekker as moontlik te maak en waarde vir geld te gee. Kom kuier asseblief weer.

De Schuur
Nadine V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Luxury in the bush!

We had a stunning weekend just close enough to Pretoria, however far enough to feel completely isolated, with Njala bushbuck and a variety of birdlife. The stars at night were incredible! Our host was also super welcoming and friendly. We loved the kingsize bed with luxurious bedding en comfortable spacing. The main bathroom was stunning with a beautiful adjacent courtyard garden. lovely to spend in the relaxing bath - which is also stunning! The location is awesome ideal since our stay offered a peaceful and tranquil setting with lovely views over the bush and at night stargazing. Overall we couldn't be happier for discovering this gem and we are sure to return, however with the kids in summer !. Thanks so much, Oom Norman and Norman Jnr for a memorable weekend. We loved it!

De Schuur se terugvoer

Baie, baie dankie Nadine, was lekker om julle daar te hê. Kom kuier asseblief weer.

De Schuur
Starcha D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Starcha D

Lovely place with exceptional quietness. Good for the soul.

The WiFi could not connect, but maybe that was just a signal problem.

Etienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Baie mooi en rustige plek met 'n mooi uitsig.

Henk doen baie moeite en is altyd daar om te help. Baie mooi huis en chalets. Het die hele plek vir onsself gehad en 'n lekker warm swembad met 'n baie mooi bos uitkyk. Bokke en nagapies op die voor stoep.

De Schuur se terugvoer

Hallo Etienne, dankie man. Dit was lekker om julle hier by de Schuur te kon ontvang. Hoop julle maak gou weer so.

De Schuur
Hilde V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde V

Briljant!

Sal dit vir seker aanbeveel, stil rustig netjies goed toegerus en baie om in omliggende area te doen.

Johannes L P B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes L P B

We stayed for three nights. Owner was very friendly and helpful.

The facility has solar backup. Load shedding goes by unnoticed.

Rianie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rianie S

Rustig.

Baie lekker gebly! As jy ietsie rustig soek is dit die plek. Plek heeltemal sonkrag en gasgeisers. Moet maar mooi werk met krag anders kan dit dalk uithardloop deur die nag. Bietjie uitdaging met babas maar dink dit het goed gegaan met hulle saam. Baie vriendelik ontvang en heeltemal op jou eie. Sal beslis weer besoek. Een slaapkamer is bo en het nie badkamer by hom nie, albei badkamers is onder.

Afje H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afje H

So heerlik ontspan in die natuur.

Ongelooflik lekker en bitter netjies, Henk is so 'n goeie gasheer.

De Schuur se terugvoer

Dankie Afje,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom kuier geris weer.

De Schuur
Desire B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire B

Fantastiese diens, baie mooi uitleg.

Ons sal beslis weer 'n keer kom.

De Schuur se terugvoer

Hi Desire, dit was aangenaam om julle hier te he. Hoop jy maak gou weer so.

De Schuur
Linda B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Rustig, rustig, voel so baie welkom.

Personeel baie vriendelik. Ons lekker gekuier. Alles was netjies en skoon. My voorstel is hulle kan net 'n toiletdeur opsit. My yorkies het ook lekker gekuier.

Gerda L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Pragtig skoon en warm swembad definitief 'n bonus.

Gasheer ons baie welkom laat voel en die kamers is pragtig skoon en nuut.

De Schuur se terugvoer

Hi Gerda, dit was aangenaam om julle hier te hê. Sien uit om julle terug te verwelkom.

De Schuur
Jenny P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Besonders mooi en rustig.

'n Baie mooi plek wat jou sommer dadelik laat tuis voel. Dis rustig en het 'n baie mooi uitsig. Vir die wat lief is daarvoor om die voëllewe deur die lens van jou kamera te bekyk en waardeer is De Schuur nog 'n besonderse plekkie wat jy by jou lys kan voeg. Hulle diens is puik. Nogmaals baie dankie vir al julle moeite en vriendelike behulpsaamheid. De Shuur sal my vir seker weer sien.

De Schuur se terugvoer

Hi Jenny, thanks, would love to host you again.

De Schuur
Eliyahu K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliyahu K

Uitstekend!

Pragtig, stil, mooi natuur! Wonderlik vir huweliksmaats!

Chalante D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalante D

Onvergeetbaar en ongelooflik!

Ons was baie vriendelik verwelkom deur Johan wat die bestuur is en hy was te dierbaar, hy het seker gemaak ons is gemaklik en geniet ons kuier. Ons het dit so baie geniet dat ons sommer nog 'n aand gebly het! Baie dankie vir ons lekker kuier.

De Schuur se terugvoer

Dankie Chantal, sien uit na julle volgende kuier.

De Schuur
Allison V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison V

It is a great getaway place.

The views were great.

De Schuur se terugvoer

Hallo Allison, Dit was lekker om julle hier te ontvang.

De Schuur
Amanda P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Eens in 'n leeftyd.

Ons het daar aangekom en was dadelik gegroet deur die vriendelikste mense wat ek al ooit ontmoet het. Hulle het absoluut uit hulle pad gegaan om seker te maak ons geniet ons tyd daar. Johan het 'n doodgewone vakansie in 'n absolute experience vir ons verander. Ons sal gou weer kom kuier! Definitief waarde vir geld!

De Schuur se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te he Amanda, sien uit na julle volgende kuier. Groete Johan

De Schuur
Erna O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Heerlike kuier huis met groot stoep en verhitte swembad

Baie lekker huis met baie spasie, heerlike stoep, verhitte swembad wat uitkyk oor die omgewing en 'n lekker braaiput vir 'n lekker kampvuur in die aand. Ons het die hele huis en twee addisionele kamers gehuur, lekker privaatheid, ons kon kuier tot laat sonder om iemand te pla. Johan wat die plek bestuur was baie behulpsaam. Ons gaan beslis weer kuier!

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Erna, bly julle het lekker gekuier en kom kuier asb weer, dankie vir die mooi resensie

De Schuur
Tiaan P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P

Wonderful experience.

What an amazing place to stay. One of the best places we have visited with Norman, the owner, being the perfect host.

De Schuur se terugvoer

Thanks so much Tiaan. Looking forward to your next visit.

De Schuur
Tommie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie B

Baie lekker plek om te ontspan.

Die regte plekkie om oor te slaap en die natuur te waardeer. Die bestuur was baie behulpsaam gewees.

Lizelle D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Was pleasant and enjoyed it much!

See stars.

Herman P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P

Lekker stil en rustige herdenking.

Die stilte van die bosveld was net die ding om weg te kom van die gejaag van ons lewens, en ons huweliksherdenking te vier. Ons wou meer privaatheid hê en het in die huis gebly eerder as een van die twee woonstelle. Die huis is besonder mooi en goed toegerus, en alles was silwerskoon. Ons het ons tyd op die stoep spandeer, en in die swembad met die mooiste uitsig. Baie dankie aan ons gashere Norman en Johan, wat moeite gemaak het vir ons, maar ook genoeg afstand gehandhaaf het om nie te steur nie. As jy wil rus en herlaai, eerder as 'n aksie-belaaide naweek wil hê, kan ons beslis De Schuur aanbeveel.

Karin O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin O

Sielsrus in die bos.

Ons was hartlik ontvang deur Henk - plek is pragtig en netjies onderhou. Hy het elke laatmiddag kom inloer, bokke en nagapie se kos kom uitsit en seker gemaak die krag sal ons deursien vir die aand. Enigste ongemak in die huis was die tweede kamer se badkamer wat nie en-suite is nie. Dit maak die op- en afklim in die aand effe ongerieflik. Steeds 'n wonderlike kuier gewees met pragtige uitsigte. Ek sal eerder die huis met 'n woonstel aanbeveel as daar 2 paartjies bly (tensy hulle jonk is en nie omgee om snags trappe op en af te klim vir 'n badkamer nie).

Julienne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julienne V

Pragtig. Privaat. Uitstekende waarde.

Dit is 'n pragtige wegbreuk bestemming. Ons het dit baie geniet.

Johann V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Net wat ek nodig gehad het.

Ek het uitgesien na 'n rustige week in die natuur sonder lawaai en te veel ander mense. De Schuur ontleen hom hiertoe. Baie gerieflik met al die nodige toebehore.

De Schuur se terugvoer

Dankie, Johann, hoop om julle weer te sien.

De Schuur
Khuthadzo N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khuthadzo N

Beautiful and peaceful.

The people were very kind, professional and helpful. If you are looking for quality time in a quality place, please head there and you will not regret it.

Arno H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno H

Baie lekker, mooi en goed versorg.

Die hoofhuis is besonder mooi, maar die woonstelle steek so bietjie af wat kombuis en braaigeriewe aanbetref. Dit was egter ideaal vir ons wat as groot gesin gegaan het en die woonstel net as slaapplek gebruik het.

Suzette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V

Netjies, mooi uitsig, rustig.

Ons het die vreeslik baie geniet. Norman is baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer gaan. Dankie vir alles.

Cindy H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Wonderfully relaxing.

Norman is an excellent host and he went above and beyond to ensure our stay was memorable. We will definitely return.

De Schuur se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to host you. Looking forward to welcome you back.

De Schuur
Alta V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Pragtige plek en vir seker waarde vir geld.

Sielsrus en beautiful huis! Ons gaan vir seker weer!

De Schuur se terugvoer

Baie dankie julle, kom gerus weer.

De Schuur
Romanda H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romanda H

De Schuur is die plek vir my.

Vreedsaam, rustig, sielsrus, gasvryheid, is aan die orde van die dag. Jou oë verdrink in die mooi en jou ore vibreer in die suiwer sang van voëltjies. Norman is 'n gasheer duisend.

Jade J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade J

Luxury and relaxation with an incredible view.

De Schuur is a very special place and the owner is incredibly attentive. We had an amazing time. The break that we needed. Thank you, Norman!

De Schuur se terugvoer

Thanks so much Jade it was a pleasure having you guys , and I know we will see soon again, love you guys

De Schuur
Roenel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel V

Pragtige plek.

Norman is 'n goeie gasheer en help waar hy kan. Die plek is 'n paradys!

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Roenel , ek probeer my bes en dis lekker om mense soos julle hier te kon he, baie dankie

De Schuur
Frederik K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K

Dit was absoluut fantasties! Die rustigheid is salig.

Die verblyf is beslis vyfster-gehalte. Die luuksheid van die huis en rustigheid van die omgewing is absoluut lafenis vir die siel. Die eienaar is so gesteld daarop om 'n mens gemaklik en tuis te laat voel. Die huis en tuin is verby pragtig en woorde gaan dit nie regverdig nie. Norman jy het onder ons vel ingekruip en jy voel soos familie.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Frik,
Ja ons is verseker nou familie sonder twyfel.
Baie baie dankie vir die mooi resensie ek is baie dankbaar en weet ons gaan nog n Lang pad stap, julle is mense duisend

De Schuur
Octavia V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia V

Lovely Time _Recommend

Beautiful place, Host was lovely and accommodating. Checked in to make sure everything was okay and if we needed anything. The place was clean and has all the amenities you need, and the pool area is amazing, was such a lovely getaway. Would recommend it, felt very welcomed and relaxed

De Schuur se terugvoer

Thank you so much.

De Schuur
Ditshego S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ditshego S

Perfect spot away from the craziness of the city. Excellent service!

This was a great place, nice and peaceful - like a home away from home. I love that there is no TV so we get to really connect on a personal level. We were outside by the pool most of the time, the view is priceless. The interior is like heaven, would definitely go there again very soon!

De Schuur se terugvoer

Thanks so much Ditshego,it was a pleasure having you guys here

De Schuur
Pieter B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Stil en rustig.

Plek is baie netjies met duursame meubels en eksotiese buitestort en plantlewe. Die foto's op die web regverdig nie die skoonheid van die plek nie.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Pieter, dit was een groot plesier om julle as gaste kon hê, baie dankie dat julle so mooi na my plek gekyk het en so skoon gelos het. Ek sal fotos bietjie opknap op profiel. Baie dankie.

De Schuur
Alida M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Heerlike naweek.

Ons het heerlik gebly. Norman was ongelooflik gasvry en het ons en my klein kindertjies baie welkom laat voel.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Alida dit was lekker om julle hier te he, en dankie dat julle die plek so mooi gelos het. Julle is altyd weer welkom, sout van die aarde . En Baie dankie vir die resensie

De Schuur
Elaine E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Ongelooflik rustig en mooi.

Pragtige plek in die hartjie van die bosveld! Ek en my man was die hele naweek die enigste gaste en dis presies wat ons nodig gehad het om af te skakel van die gejaagdheid van die stad. Sal vir seker weer gaan!

De Schuur se terugvoer

Elaine
Baie, baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet. Dit is regtig 'n wonderlike plek om net van die gejaag weg te kom.
Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.
Groete
De Schuur, Norman Bibbey Jnr

De Schuur
Jp E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Baie netjies en rustig.

Oom Norman was baie vriendelik en het ons alles gewys wat nodig was. Die huis binne is baie skoon, netjies en luuks. Sal vir seker weer terugkom.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie julle, kom kuier asseblief weer.

De Schuur
Frederik K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K

Stylvolle verblyf, skoon en netjies.

Sien sterre.

Laniete W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laniete W

Netjies, gasvry en hartsmense.

Die verblyf was ongelooflik lekker en netjies. Die rustigheid en stilte is beslis 'n pluspunt indien iemand wil wegbreek. Sal dit beslis aanbeveel.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie julle, hoop julle het dit vreeslik geniet, maak weer so. Dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het🧡

De Schuur
Riaan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Dit is 'n ongelooflike plek.

Dit was 'n bitter lekker huis en sal dit verseker aanbeveel vir almal. Die ontvangs van Norman was baie goed en vriendelik en ons sal beslis weer gaan.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie Riaan, vir die mooi woorde.

Julle is natuurlik baie welkom om weer te kom kuier, nogmals baie dankie.

Groete
De Schuur

De Schuur
Melissa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Baie lekker plek!

Ons het die naweek by De Schuur baie geniet. Baie netjiese en skoon verblyf en die feit dat ons Yorkies kon saamgaan was vir seker 'n pluspunt.

De Schuur se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

De Schuur
Shaun S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun S

Goedgenoeg vir een aand of 'n wegbreek vir 'n dag.

Dit is 'n groot wooneenheid met pragtige uitsig, swembad en buitestort, maar nie 'n wegbreekplek nie, te min om te doen op die perseel self.

De Schuur se terugvoer

Beste Shaun,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek persoonlik stem nie met jou heeltemal saam as jy sê my plek is nie 'n wegbreekplek nie. Mense geniet die stilte en natuur weg van die gejaag van die stad en almal wil nie heeldag rondry nie.

Daar is 2 km vanaf De Schuur 'n plek waar jy kan gaan perdry en zipline is so 5 km weg, met vele meer wat ek kan noem,. Dus, as jy regtig iets anders wil doen, is daar baie om te doen.

Die profiel dui presies aan wat my plek is. In my persoonlike opinie, dink ek dat as gaste 'n plek bespreek, hulle moet boek wat reg is vir hulle en hul behoeftes. My plek is vir mense wat wil kom afskakel en naby aan die natuur wil wees. Ek sou beter verstaan as ek dinge op my profiel geplaas het wat nie so is nie.

Verder wil ek ook net dankie sê vir die goeie punte wat jy gegee het, ek waardeer dit.

Groete
Norman Bibbey
De Schuur

De Schuur
Martin F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin F

Baie lekker plekkie netjies en skoon.

Plek is baie netjies en skoon, maar kort nog paar goedjies soos spieëlkas, TV en daar is ook geen WiFi. Braa-area voor unit 2 word deur ander gaste gebruik so daar is geen privaatheid. Badkamer venster het nie blinding in so ook geen privaatheid.

Janice V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Janice V

Wonderful host.

Norman was very friendly and helpful, and even informed us that we could depart later. Unit 2 is very modern and so was the next door house which we were shown while there. There are however too many extras/necessities missing that we would normally find and expect for the price. The unit shower head did not work properly and the unit also needed a sweep. No television is provided which would not really bother us if we could sit outside and enjoy the bushveld, but on this weekend there was very loud music being played on the adjoining property. All and all not bad but not exactly what we expected.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gasheer.

Norman was baie vriendelik en behulpsaam en het ons selfs laat weet dat ons later kon vertrek. Eenheid 2 is baie modern, so ook die huis langsaan wat aan ons gewys is. Daar is egter te veel ekstra's / benodigdhede wat ons normaalweg vir die prys sal vind en verwag. Die stortkop van die eenheid het nie goed gewerk nie en die eenheid het ook 'n uitvee nodig. Geen televisie word voorsien nie wat ons nie regtig sou pla as ons buite kon sit en die bosveld kon geniet nie, maar die naweek is daar baie harde musiek op die aangrensende eiendom gespeel. Nie sleg nie, maar nie presies wat ons verwag het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cathrine D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cathrine D

Netjies.

Baie netjiese plek en mooi in die bosveld. Bring net plugs saam en 'n ekstra spieël as jy jou hare doen of so iets en daar was so bietjie kragprobleme gewees, maar het later reggekom. Verder baie oulike plek.

De Schuur se terugvoer

Goeie dag Cathrine,

Baie dankie, ek sal verseker let op probleme. Die krag is nou uitgesorteer en ek sal sorg vir spieëls in die kamers.

De Schuur
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmlrMv2aNOhLH3Rv4Ye3dzSOd7niGKHHZeX8GcaoGqfHffOBaW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Buisfontein 451 KR R/ E4 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.823676754295 28.327126685256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang