Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Schuur

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Estelle S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlike familie kuier bymekaarkom plek! Netjies, skoon, luuks. Pragtige uitsig. Privaat. Baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Baie dankie Estelle, ek dink julle kuier al weer die naweek daar. Dit is lekker as mense die plekkie so geniet. Veral lekker om goeie dinge te hoor as ek hier ver in die USA werk. Geniet elke oomblik, dit is 'n spesiale plek.

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Absoluut sielskos. Dit was 'n wonderlike naweek gewees. Die plek is fantasies en die stilte en rus gee nuwe krag. Geen beurtkrag was 'n groot bonus. Dit is 'n baie lekker wegbreek van die stad plek wat goed versorg en ingerig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Baie dankie Antoinette, julle was wonderlike gaste, dankie dat julle so mooi na my plek gekyk het. Kom kuier gerus weer.

Jane E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. The host went out of his way to accommodate us. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Thanks so much, Jane. Come visit again.

Albie B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

First class bushveld accommodation. We enjoyed every minute of our stay at De Schuur and will definitely be back for a family break-away. Very conveniently located within 10 minutes' drive of BelaBela.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Baie dankie Albie, dit was net so lekker om jou pragtige gesin hier te kon hê, en net soos die vorige gaste het julle ook my plek so skoon en netjies gelos. Kom kuier gerus weer.

Jomar F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties, pragtig, rustig, perfek. Ons familie en vriende het elke oomblik geniet. Dit was by verre een van die beste plekke wat ons ooit besoek het. Norman en Angus het soveel moeite gedoen en het ons kuier ekstra lekker gemaak. Die fasiliteite is tops. Ons gaan dit beslis ń jaarlikse kuier op ons program maak. Dankie Norman.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Baie baie dankie, Jomar. Dit beteken baie. Ek moet ook sê, julle was fantastiese gaste, en wow, julle het so baie mooi gekyk na my plek en dit silwerskoon agter gelaat. Wat 'n voorbeeld! Kom kuier gerus weer.

Gabriella P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful setting! Couldn't have chosen a better getaway. The two days flew by. The bird life was another unexpected surprise. We shall be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Thanks Gabi, please come visit again

Ronnie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Absolutely Breathtaking experience at a world-class magnificent 5-star accommodation. This was absolutely the best value-for-money gem! Absolutely breathtaking views, 5-star luxury and all the amenities whether business or leisure! A true South African experience! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Dankie Ronnie, ek probeer my beste om almal se verblyf so lekker as moontlik te maak en waarde vir geld te gee. Kom kuier asseblief weer.

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Luxury in the bush! We had a stunning weekend just close enough to Pretoria, however far enough to feel completely isolated, with Njala bushbuck and a variety of birdlife. The stars at night were incredible! Our host was also super welcoming and friendly. We loved the kingsize bed with luxurious bedding en comfortable spacing. The main bathroom was stunning with a beautiful adjacent courtyard garden. lovely to spend in the relaxing bath - which is also stunning! The location is awesome ideal since our stay offered a peaceful and tranquil setting with lovely views over the bush and at night stargazing. Overall we couldn't be happier for discovering this gem and we are sure to return, however with the kids in summer !. Thanks so much, Oom Norman and Norman Jnr for a memorable weekend. We loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Baie, baie dankie Nadine, was lekker om julle daar te hê. Kom kuier asseblief weer.

Starcha D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Lovely place with exceptional quietness. Good for the soul. The WiFi could not connect, but maybe that was just a signal problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie mooi en rustige plek met 'n mooi uitsig. Henk doen baie moeite en is altyd daar om te help. Baie mooi huis en chalets. Het die hele plek vir onsself gehad en 'n lekker warm swembad met 'n baie mooi bos uitkyk. Bokke en nagapies op die voor stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
De Schuur
Hallo Etienne, dankie man. Dit was lekker om julle hier by de Schuur te kon ontvang. Hoop julle maak gou weer so.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmlrMv2aNOhLH3Rv4Ye3dzSOd7niGKHHZeX8GcaoGqfHffOBaW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Buisfontein 451 KR R/ E4 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.823676754295 28.327126685256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang