Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Schuur

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela.

Verblyf by dié selfsorg-lodge is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 2 woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Die lodge bied sonkrag en alle geysers werk met gas. Elke eenheid het braaigeriewe en elke slaapkamer is met lugversorging toegerus.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad wat 'n pragtige uitsig oor die Bosveld bied. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Estelle S
5.0
Heerlike familie kuier bymekaarkom plek! Netjies, skoon, luuks. Pragtige uitsig. Privaat. Baie goed ingerig.
Mei 2024
Antoinette L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Absoluut sielskos. Dit was 'n wonderlike naweek gewees. Die plek is fantasies en die stilte en rus gee nuwe krag. Geen beurtkrag was 'n gr...
Sien meer
Mrt 2024
Jane E
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The host went out of his way to accommodate us. Excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Albie B
5.0
First class bushveld accommodation. We enjoyed every minute of our stay at De Schuur and will definitely be back for a family break-awa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jomar F
Saam met vriende
5.0
Fantasties, pragtig, rustig, perfek. Ons familie en vriende het elke oomblik geniet. Dit was by verre een van die beste plekke wat ons ooit besoek het...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink De Schuur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmlrMv2aNOhLH3Rv4Ye3dzSOd7niGKHHZeX8GcaoGqfHffOBaW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Buisfontein 451 KR R/ E4 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.823676754295 28.327126685256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang