Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stal on Vaal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir De Stal on Vaal
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rikus G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus G

Waardevol.

Ons het lekker gekuier, die huis is ruim en netjies. Ons is ook vriendelik ontvang. Die huis is toegerus met alles wat nodig is.

Amelia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Heerlike kuierplek langs die rivier!

Ons het heerlik gekuier en lekker vis gevang. Pragtige plek langs die rivier. Henna en Louis was baie gasvry!

Jennifer L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Wonderful hospitality, beautiful scenery and peaceful getaway.

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting. De Stal on Vaal has an authentic rustic farm riverside feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The hosts were very friendly, considerate, and thoughtful in making your stay in Douglas memorable! The farmhouse has something for everyone to do and enjoy, whether you are active like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere and beautiful nature. There are many activities like walking, mountain biking, canoeing, and fishing. The property has a large covered braai area outside on the front porch with plenty of seating and shelter for both winter and summer braais/barbecues, and guests can enjoy their morning coffee, sandwiches, or evening sundowners from there. In the evening, you are mesmerized by the river and golden sun-sprinkled sunsets. We will definitely recommend De Stal on Vaal as a must-visit for anyone who loves the outdoors or who wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you for your incredible hospitality and for making our stay magical!

Geoffrey O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey O

Will definitely stay again.

It was an excellent stopover. Sorry it was only 1 night.

Hannetjie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannetjie P

Rustige verblyf in Noordkaap.

Dankie vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid. Die huis is ruim, netjies en skoon. Dankie daarvoor.

Lala S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lala S

Rustig en pragtige natuurskoon. Die tuin is asemrowend en die gasvrou is baie vriendelik.

Heerlik gekuier en uitgerus langs die rivier. Ongelukkig het die hittegolf ons meestal in die huis gehou, maar vroeg oggend en laataand langs die rivier was 'n bonus.

Kyle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle V

Lieflike kuier op die Vaal.

Pragtige huis met moderne afrondings. Die eienaars was super vriendelik en het ons so tuis laat voel. Die huis is perfek ingerig. Ons gaan definitief terug!

Christelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Rustig.

Die aanwysings was akkuraat. Ons is hartlik ontvang, die plek was baie netjies en die dekor 'n inspirasie. Die uitsig is baie mooi en die atmosfeer is baie rustig. Ons wou nie terugkom nie.

Russell T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T

A very nice spot in the Vaal River.

I really enjoyed my stay here. The host was even nice enough to let me use their canoe which I really appreciate!

Hanneke P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke P

Rustige atmosfeer langs die Vaalrivier. Goed toegeruste huis. Uitmuntende gasvryheid!

Mens kan lekker fietsry na die samevloeiing en langs kanale. Mens kan ook roei na die samevloeiing. Foefieslide is lekker vir kinders.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA458f38f9677eb048f6d7a13fae77bdd3414791b60306ea4e3cd68c86361919fd268f08e0fc94abbee43005cd596e944715e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 7 Die Erwe Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076460817859 23.733074534753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang