Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stal on Vaal

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

De Stal on Vaal is 'n lieflike huis wat in die vroeë 1970's 'n melkplaas aan die buitewyke van Douglas op die prentjiemooi oewer van die Vaalrivier was. Die ruim selfsorghuis bied 'n unieke kombinasie tussen moderne en rustieke binnenshuise versiering en 'n rustige atmosfeer.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek waar gaste na 'n besige dag kan ontspan.

Daar is aktiwiteite soos sonsondergangbootvaarte, perdry, die Confluence-wynkelder en 'n 9 putjie-gholfbaan in die omgewing. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n Zipline, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die onderstoep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Rikus G
Gesin met klein kinders
5.0
Waardevol. Ons het lekker gekuier, die huis is ruim en netjies. Ons is ook vriendelik ontvang. Die huis is toegerus met alles wat nodig is.
Jun 2024
Amelia B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuierplek langs die rivier! Ons het heerlik gekuier en lekker vis gevang. Pragtige plek langs die rivier. Henna en Louis was baie gasvry!
Apr 2024
Jennifer L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid, pragtige natuurskoon en rustige wegbreek. Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Lala S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en pragtige natuurskoon. Die tuin is asemrowend en die gasvrou is baie vriendelik. Heerlik gekuier en uitgerus langs die rivier. Ongelukkig het...
Sien meer
Des 2023
Kyle V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike kuier op die Vaal. Pragtige huis met moderne afrondings. Die eienaars was super vriendelik en het ons so tuis laat voel. Die huis is perfek i...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Stal on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA458f38f9677eb048f6d7a13fae77bdd3414791b60306ea4e3cd68c86361919fd268f08e0fc94abbee43005cd596e944715e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 7 Die Erwe Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076460817859 23.733074534753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang