De Stalle Self-catering Accommodation
Beskrywing
Die Prestige-kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en middag- en aandetes kan by die Deli bestel word.
Die wassery se dienste is op aanvraag beskikbaar.
Die haarsalondienste is op aanvraag beskikbaar.
Die binnebraaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Funksies en pakkette is op aanvraag beskikbaar.
Die perseel en geriewe is goed ingerig om bruide/bruidegomme, families en vriende te akkommodeer.
Haarsalonne met grimering-, hare- en naelbehandelings wat bespreek kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe-kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en middag- en aandetes kan by die Deli bestel word.
Die wassery se dienste is op aanvraag beskikbaar.
Die haarsalondienste is op aanvraag beskikbaar.
Die binnebraaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Funksies en pakkette is op aanvraag beskikbaar.
Die perseel en geriewe is goed ingerig om bruide/bruidegomme, families en vriende te akkommodeer.
Haarsalonne met grimering-, hare- en naelbehandelings wat bespreek kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 69, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap