Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stallen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Magda T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Te lekker gebly, baie dankie. Waardeer julle gasvryheid. Sien weer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Magda, baie dankie vir die resensie. Ons sien julle gou weer.

Liezel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik ontspannend weg van die stedelike geraas. Baie oulike rustige oornag akkommodasie. Smaakvol ingerig met alles wat jy kan benodig. Vriendelike personeel en dierekinders. Lekker plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Liezel, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer. Groete, Charl

Elaine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Bloem-oornag. Baie netjies en goed toegerus vir selfsorg. Onthou net jou eie hout en brikette! Braaigeriewe was 'n groot verrassing. Gerieflik vir honde ook om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Elaine, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.

Carol L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker bly, lekker slaap. Baie gelukkig met De Srallen Guesthouse se verblyf. Gerieflike bed. Ruim kamer. Plek vir die honde om buite te speel agter 'n toe hek. Sal definitief weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Carol, baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle gou weer!

Franci J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Snoesige kothuis in landelike atmosfeer. Vir seker. Netjiese eenheid, goed toegerus, oulike stoepie met houttafel vir buitekuier, goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Franci, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer.

Gerty D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons bly gereeld by De Stallen oor. Lekker plaasgevoel en vriendelike diens. Altyd lekker! Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Gerty, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer. Span De Stallen.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Wilhelm, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Home away from home. Lovely and tranquil, very well organized.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Stafford, thank you for the super review. We're very happy you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Joey P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, luxury service. Very friendly and accommodating service. Great for an overnight from Cape Town to Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Joey, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en luukse pragtige goed-toegeruste eenheid. Dit is baie goed geleë en aangenaam om daar oor te bly. Uitstekende 1/2-way vir ons tussen Mosselbaai en Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Louis, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R898
R898 R763
per nag, vir 2 mense
Vanaf R898
R898 R763
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R898 nouVanaf R763 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang