Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stallen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Plaas gevoel in Bloem. Dit is 'n pragtige kothuis op die kleinhoewe. Dit was baie netjies gewees met 'n ongelooflik gemaklike en groot bed. Die kombuis is goed ingerig en die huisie is baie netjies. Dit het gevoel of ons op die plaas gekuier het met al die diere en die "petting zoo". Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Dit was naby aan die winkels en aan die hoofpaaie, maar buite die dorp, meer 'n "plattelandse" gevoel weg van die lawaai van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester Louretha Elizabeth R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Dit was definitief nie ons laaste besoek nie! Wat 'n oulike plek! Gasvry, behulpsaam, vriendelik! Rustige plaasomgewing. Gaan uit hul pad t.o.v. spesiale versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great place, highly recommended. Our stay was a pleasant experience. We were looking for a farm experience and were not disappointed. Awesome place, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi William, thank you for the awesome review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Rozel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal definitief weer gaan. Heerlike plaasomgeving. Alles baie skoon en netjies. Die ekstras in die yskas vir ontbyt (melk, eiers, beskuit, koffie, tee) was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Rozel, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Fred N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful recharge. The venue had everything we needed for a restful and peaceful stopover on our way home. Bonus for cleanliness and a warm welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi, Thank you for the awesome review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant. We enjoyed the opportunity to stay in a relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Karen, Thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Paul C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Loved it. Very comfortable, clean and neat. Beautiful gardens, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Paul, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Emma H
1 nag
5.0
Jan 2025

Beautiful oasis, tranquil and peaceful. Luxurious! What a lovely, tranquil oasis it is so beautiful, run by a most lovely couple. Every necessity has been thought of and accommodated for, down to a Weber braai provided for each room! Really awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Emma, Thank you for the amazing review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

A very convenient stop. Loved the pool, a few extras such as egg, milk, cereal - welcomed. The host was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie En Elna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Dit was ons tweede besoek aan De Stallen. Ons hou van die ruimte en plaasgevoel. Ons het die oornag by De Stallen baie geniet. Ons is baie vriendelik deur Charl ontvang. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Willie en Elna, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 249

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 246
R 1 246 R 1 059
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 246
R 1 246 R 1 059
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R1 059 per nag, vir 2 mense 249 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang