Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stallen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adam En Marianne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wanneer ons weer in daardie rigting reis, sal ons altyd by De Stallen bespreek. Met ons aankoms by De Stallen het die eienaar se seun, Aiden, kom seker maak dat alles vir die duur van ons verblyf volgens ons smaak was. Daar was 'n hartlikheid wat ons selde by 'n oornagplek ervaar het. Alles was netjies. Wanneer ons weer in daardie rigting sou ry, sal ons vir seker weer by De Stallen oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Adam en Marianne, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Wp S
1 nag
5.0
Feb 2025

Fantastiese gastehuis en puik diens! Dis 'n fantastiese plek met fantastiese eienaars. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi WP, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien julle gau weer. Vriendelike groete, Charl

Dylan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustig. Dit was 'n rustige rus tussen ons trek, weg van die stad en 'n plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Dylan, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Plaas gevoel in Bloem. Dit is 'n pragtige kothuis op die kleinhoewe. Dit was baie netjies gewees met 'n ongelooflik gemaklike en groot bed. Die kombuis is goed ingerig en die huisie is baie netjies. Dit het gevoel of ons op die plaas gekuier het met al die diere en die "petting zoo". Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Dit was naby aan die winkels en aan die hoofpaaie, maar buite die dorp, meer 'n "plattelandse" gevoel weg van die lawaai van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Ilse, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Hester Louretha Elizabeth R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Dit was definitief nie ons laaste besoek nie! Wat 'n oulike plek! Gasvry, behulpsaam, vriendelik! Rustige plaasomgewing. Gaan uit hul pad t.o.v. spesiale versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Hester, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

William P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great place, highly recommended. Our stay was a pleasant experience. We were looking for a farm experience and were not disappointed. Awesome place, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi William, thank you for the awesome review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Rozel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal definitief weer gaan. Heerlike plaasomgeving. Alles baie skoon en netjies. Die ekstras in die yskas vir ontbyt (melk, eiers, beskuit, koffie, tee) was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Rozel, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Fred N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful recharge. The venue had everything we needed for a restful and peaceful stopover on our way home. Bonus for cleanliness and a warm welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi, Thank you for the awesome review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant. We enjoyed the opportunity to stay in a relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Karen, Thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Paul C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Loved it. Very comfortable, clean and neat. Beautiful gardens, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Paul, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 246
R 1 246 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 246
R 1 246 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang