De Stallen Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 212
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Tracy F - Sep 2024
Algehele gradering
A little gem in Bloemfontein.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Tracy, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you.
We can't wait to host you again.
Kind regards, Charl.
Jurie H - Sep 2024
Algehele gradering
Home away from home.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Jurie, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer. Groete, Charl
Theresa V - Sep 2024
Algehele gradering
Atmosphere at the place was wonderful.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Theresa, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.
Magda T - Sep 2024
Algehele gradering
Te lekker gebly, baie dankie. Waardeer julle gasvryheid. Sien weer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Magda, baie dankie vir die resensie. Ons sien julle gou weer.
Andre N - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Andre, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer.
Liezel H - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspannend weg van die stedelike geraas.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Liezel, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer. Groete, Charl
Elaine V - Aug 2024
Algehele gradering
Bloem-oornag.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Elaine,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Carol L - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker bly, lekker slaap.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Carol, baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle gou weer!
Franci J - Jul 2024
Algehele gradering
Snoesige kothuis in landelike atmosfeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Franci, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer.
Gerty D - Jul 2024
Algehele gradering
Ons bly gereeld by De Stallen oor. Lekker plaasgevoel en vriendelike diens.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Gerty, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer.
Span De Stallen.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Stafford M - Jul 2024
Algehele gradering
Home away from home.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Stafford, thank you for the super review. We're very happy you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.
Joey P - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing, luxury service.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Joey, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.
Louis B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en luukse pragtige goed-toegeruste eenheid.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Louis, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer.
Pieter M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosphere, veilig met vriendelike diens.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Pieter. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons kan nie wag om jou weer te sien nie. Vriendelike groete, Charl
Veronica C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne. Lekker plek om met kinders heen te gaan.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Veronica, dankie vir die mooi resensie. Ons kan nie wag om jou weer te sien nie. Vriendelike groete, Charl
Christo S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi, gemaklik en rustig!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Mandri
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Anelene N - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon. Veilige kamer met die kar baie naby.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Anelene, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer. Groete, Charl
Willie En Elna B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n lekker ervaring en ons sal weer kom.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Elna, baie dankie vir die fantastiese resensie.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer. Groete, Charl
Patrita V - Jan 2024
Algehele gradering
Beautifully looked after accommodation and land. Enjoyed every minute.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Patritia,
Thank you for the super review. Very happy you guys enjoyed it. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again.
Kind Regards, Charl.
Neil O - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike diens, die eienaar sal uit sy pad gaan om gaste te akkommodeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Neil, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer.
Debra E - Sep 2024
Algehele gradering
A good choice for us!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Debra, Thank you for your review. See you again soon.
Cornie V - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende oornag bestemming.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Cornie, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Kobus G - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, gemaklik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Kobus, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer.
Yolande C - Jun 2024
Algehele gradering
Gem in the Free State!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Yolande. Thank you for the superb review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.
Yolande T - Mei 2024
Algehele gradering
A convenient stop en route to the Kgalagadi.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Yolande
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien jou gou weer. Vriendelike groete, Charl
Liesl V - Apr 2024
Algehele gradering
Plaas atmosfeer was besonders.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Liesl.
Sien jou gou weer.
Ilse D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer na lang dag op die pad vanaf die Kaap.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Ilse, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer. Groete, Charl
Waldie N - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met al die geriewe wat jy nodig het. Beslis 'n herbesoek werd!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Waldie
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Amanda P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Amanda, baie dankie vir die resensie.
Waldie N - Jul 2024
Algehele gradering
. Heerlike rustige oornag stop.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Waldie, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Susan E - Feb 2024
Algehele gradering
Kort maar aanbeveling vir eetplekke naby, baie goed.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Susan
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Butch D - Jan 2024
Algehele gradering
Pas my weens die ligging en toeganklikheid vir 'n karavaan goed.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Butch,
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer.
Riana S - Jun 2024
Algehele gradering
Nice, clean, and quiet.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Riana,
Thank you for your review.
Geraldine G - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n oornag bestemming, en perfek vir 'n goeie nagrus.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Geraldine, baie dankie vir die fantastiese resensie.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer.
Arina S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik gebly met ons twee honde.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Arina, baie dankie vir die fantastiese resensie.
Ons is baie bly jy het die tyd by ons geniet. Sien jou gou weer.
Esmari O - Des 2023
Algehele gradering
Puik oornag akkommodasie.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Esmari, baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Drusilla R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig. Voel soos plaas. Het heerlik uitgerus. Die plekkie smaakvol ingerig.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Drusilla, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer.
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie dankie - het lekker gebly.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Andre,
Baie dankie vir die mooi resensie. Bly jy het ons sterre . Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Groete Die DeStallen Span
Marieta V - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, privaat en stil.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Marieta
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons gaste is vir ons baie belangrik. Sien julle gou weer
Willie M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome, comfortable, outstanding stopover!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Willie
Thank you for the awesome review. We are, and can't wait to host you again.
Kind Regards Team De Stallen.
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Angelique
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien julle gou weer.
Johan J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed, baie dankie.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons gaste is vir ons baie belangrik. Groete Die DeStallen Span
Wilna H - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar aan te kom en jy word vriendelik ontvang en dis netjies.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Wilna, baie dankie vir die mooi resensie. So bly julle het ons so geniet. Sien julle gou weer.
Hannes B - Sep 2023
Algehele gradering
'n Fantastiese oornag!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Hannes
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Lionel P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie nice.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Lionel
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Matilda B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Matilda
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Pieter M - Aug 2023
Algehele gradering
Professionele diens in 'n pragtige, rustige omgewing.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Pieter
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Marie C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustige plek sal sterk aanbeveel.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Marie, baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Hilbert V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Hilbert, baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Johan C - Aug 2023
Algehele gradering
Just the place I have been looking for.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die fantastiese resensie.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet, ons sien julle dan gou weer.
Vriendelike Groete Charl
Adele M - Jul 2023
Algehele gradering
Seepglad georganiseerd. Meer as wat ek verwag het. Gerieflik, skoon, netjies. Gedetailleerd. Dit voel soos plaas. Rustig.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Adèle, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly jy het die tyd geniet, ons sien jou dan gou weer.
Arno G - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Arno,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Ingrid O - Jun 2023
Algehele gradering
Great location, excellent hosts and everything we needed was there.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Ingrid
Thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Odette D - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Odette
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete Charl en span
Natasja F - Jun 2023
Algehele gradering
Plaas in die dorp.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Natasja
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Gorete Die DeStallen Span
Amelia M - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Amelia,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Willie T - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig, baie lekker geslaap, rustige omgewing.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Willie Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die bly geniet, ons sien julle dan gou weer.
Maricka H - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflik rustig, puik toegerus, perfekte asemhaal-plekkie.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Maricka,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Elna P - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie in 'n rustige en stil omgewing.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Elna
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die bly geniet, ons sien julle dan gou weer.
Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Charl G - Mei 2023
Algehele gradering
Stopover.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Charl, thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Candice B - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a quick stay over before heading home to Johannesburg.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Candice, thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Alrina B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Alrina,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Ernest B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Ernest,
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons sien jul dan.
Marita N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
HI Marieta
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike Groete span De Stallen
Linda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike, rustige oorslaap met alles wat nodig is.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Linda
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Charl en span
Anneke D - Feb 2023
Algehele gradering
Too short.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Anneke,
Thank you so, much for the great review. We are delighted that you guys loved the stay, and hope to see you soon again.
Kind Regards,
Aiden, Charl and team.
Hercoleen H - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, stil en rustig.
Johan M - Jan 2023
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie, Johan. Ons is so bly julle het lekker gebly by ons. Dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Dirk D - Jan 2023
Algehele gradering
Stunning en pragtig.
Hesmari P - Jan 2023
Algehele gradering
Na 'n lang pad was die rustigheid en vriendelikheid net wat ek nodig gehad het.
Carol L - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige plaasatmosfeer kuier.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Carol, dankie vir die mooi resensie.
Ons kan nie wag om jou weer te huisves nie.
Vriendelike groete Span De Stallen.
Philippa H - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant and very quiet.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Philippa
Thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Joey D - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Joey
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons gaste is vir ons baie belangrik. Sien julle gou weer.
Carol L - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Carol
Thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Conrad S - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag op pad van die Kaap af.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Conrad.
Sien jul gou weer
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Johan, Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle weer binnekort.
Elize D - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik met 'n goeie skoot luuksheid.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Elize. Sien jul gou weer
Jaco M - Apr 2023
Algehele gradering
Was amazing.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you Jaco.
Hendrik C - Mrt 2023
Algehele gradering
Die atmosfeer was puik op die "plaas".
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie More Hendrik,
Baie dankie vir die pragtige revue
Vriendelike Groete,
Charl
Joe D - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap en geswem en veilig gevoel.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Juanita V - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid, plaasatmosfeer, pragtige tuin, swembad skoon en mooi.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Juanita
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Groete, Die DeStallen Span
Reve B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, mooi en privaat oorslaap met 'n plaasgevoel.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Reve
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Groete Die DeStallen Span
Kosta K - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stay. Private and secluded.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Kosta
Thank you for the great review.
Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek vir reis met honde.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Louise
Baie dankie, sien julle gou weer.
Mary-ann H - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, vriendelik en skoon.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Mary-ann, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly jy het die tyd geniet.
Lianda P - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi, stil en vars lug!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Lianda
Baie dankie vir di mooi revue
Ons is het gister die intand houding in Farmhouse 1 gedoen waar julle gebly het
en als is nou weer 110. Ons sien julle dan gou weer.
Groete De Stallen span.
Hester B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamers en chalets privaat. Rustige plaasgevoel net 'n paar kilometers van die stad.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Hester
Baie dankie vir die revue, Ons stel voor dat jul volgende keer Cottage 1 of Farmhouse 2 probeer vir die groot kombuis..
Room 2 is ons ekonomiese kleinste kamer vir 2.
Sien jul gou weer.
Frederik G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Frederik
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Kobus B - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Kobus Sien jul gou weer
Francois G - Jan 2023
Algehele gradering
Stil, waarde vir geld.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you for the great review, Francois. See you soon again.
Pieter-jan R - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Good day Pieter-jan
Thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Deon. Hoop ons sien julle gou weer.
Caroline P - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Caroline, dankie vir die terugvoering.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Dawid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed ingerig vir oornag. Rustige en stil area.
Alten O - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Lees meerTanja C - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon. Tuin area vir honde is egter nie privaat tot die eenheid nie.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Tanja, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Karen V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie verwelkoming. Rustige verblyf. Goed genoeg vir 'n oornag!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you for the great review. We can't wait to host you again.
Martie B - Aug 2023
Algehele gradering
Oorslaap vir 1 aand is meer as voldoende.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Martie
Dankie vir die terugvoer.
Nita P - Aug 2023
Algehele gradering
Happy.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Nita
Thank you, Please consider booking either Farmhouse 2, Family room or any of the other rooms with a stand alone shower or bath. Kind Regards Charl.
Grant S - Des 2022
Algehele gradering
Awesome venue and service!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Grant, thank you for your awesome review and kind words. We cannot wait to host you guys again.
Alan P - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Anita V - Des 2022
Algehele gradering
Veilige en gerieflike oornag akkommodasie naby die N1.
Sue-ann F - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you for the incredible rating Sue-ann, we can't wait to host you and your family again.
Kind Regards,
Charl
Stefan S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plaasatmosfeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Stefan
Baie dankie vir die uitstekende resensie
Ons sien jou gou weer.
Vriendelike Groete
Charl
Luan K - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Lees meerDe Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Luan
Baie dankie vir die pragtige resensie. Sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Charl
Arina S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Arina
Baie Dankie vir die puik resensie! Sien julle weer binnekort!
Yvonne N - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Yvonne!
Ons kan nie wag om jul weer te sien nie.
Groete De Stallen
Hennie S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review Hennie
Sien julle jou weer!
Jan H - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Marina D - Mei 2022
Algehele gradering
Kamer was presies wat ons wou hê!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter, dis so lekker om te hoor julle het lekker by ons gebly. Kom gerus weer, Leon en Carol.
Elize O - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike rusplek na 'n lang pad.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Elize, dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dis lekker om te hoor julle dit by ons geniet het. Kom gerus weer, dit is lekker om julle hier te he. Liefde-groete van die hele span hier by De Stallen.
Vicus M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review, ons waardeer opreg julle waardering. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan ontvang. Alles wat goed is vir 2022.
Anna V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Anna, ek is so bly ons kon vir julle 'n gemaklik plekkie maak hier by ons. Kom gerus weer hier langs en pas julle mooi op. Liefde en seenwense van die hele De Stallen Span.
Francois O - Jan 2022
Algehele gradering
Perfeksie.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou review, dis so lekker om te hoor ons voldoen aan ons gaste se vereistes en behoeftes, dit sal n voorreg wees om julle weer by ons te kan akkommodeer, Blessings vir 2022.
Riaan D - Des 2022
Algehele gradering
Halfpad stop van Mosselbaai na Johannesburg.
Terence S - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker plaasgevoel. Netjies en skoon!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Terence. Sien julle gou weer.
Pierre D - Nov 2022
Algehele gradering
Stilte en rus.
Lees meerDe Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Pierre.
Ons het toe die interkom vervang. Sien julle gou weer.
Wynanda H - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Wyanda, dankie vir jou kompliment - gasvryheid. OOEE en dan belowe vir jou, as ons maar net kon, het ons hierdie plekkie opgetel en net so erens langs die see gaan neersit. Ernstig. Elk geval, dit sal regtig lekker wees om julle weer by ons te kan ontvang. Mooi bly,
Groete
De Stallen Span
Keith V - Sep 2022
Algehele gradering
Overnight from Cape Town. Lovely quiet and close to N1.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Keith
Thank you, for the awesome review!
Hope to see you soon again.
Grant S - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome quality accommodation.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Grant, thank you for the great review!
Hope to see you again soon.
Kind Regards Charl and the team.
Melanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Awesome customers! Thank you Melanie! We hope to see you soon again.
Derick H - Jun 2022
Algehele gradering
Oornag reis verblyf.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Derick! Ons kan nie wag om julle weer te sien nie !
Willem Jakobus P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige oorslaap op pad na bestemming.
Lees meerDe Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Willem, Ons is bly julle het lekker by ons oorgebly. Groot om verskoning vir die Daddy-Longlegs, so met al die baie reen is hulle net so lastig soos die muskiete, ons spuit wel vir hulle, maar daarom sit ons ook die Doom en muskiet spuit in elke eenheid vir ons gaste om te gebruik. Groot askuus julle. Dit sal regtig lekker wees om julle weer by ons te kan akkommodeer. Liefde-groete, die De-Stallen-span.
Michael G - Mrt 2022
Algehele gradering
Great overnight stop.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hello Michael, sorry about the restaurants being a bit far, but still we would really love for you guys to come and stay over at our place again. Bring your wood or charcoal and have a braai. Keep well, love from all at De Stallen.
Grant S - Des 2022
Algehele gradering
Awesome!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you for the great review, Grant. See you soon again.
D M - Mei 2022
Algehele gradering
Alles was soos ons verwag het.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Dania, so bly julle het lekker by ons gebly. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Die De Stallen - Span.
Deon V - Jan 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Deon,
Dit was lekker om julle by ons te kon akkommodeer, hoop om dit in die toekoms weer te doen.
Goed gaan,
Die - de Stallen - Span.
Melissa L - Des 2022
Algehele gradering
Lovely farm stay overnight experience.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you for the awesome review, Melissa.
Estelle O - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en sonder enige probleme.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Estelle. Sien julle gou weer.
Les S - Mei 2022
Algehele gradering
It was really nice with the farm type atmosphere and friendly people.
Etienne S - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, gerieflik.
Andria V - Des 2022
Algehele gradering
Plek is baie mooi en netjies maar kliëntediens is baie swak.
Lees meerDe Stallen Guesthouse se terugvoer
Andria Andria ons vra graag verskoning. Ongelukkig was daar 'n kommunikasie gaping, met verkeerde kontak nommer. Ons sekuriteit is ons hoogste belang. Omdat dit Kersdag was, was ons en ons werknemers net middag en vroeg oggend aan diens. Jammer vir die ongerief hoor. Dankie vir jou resensie.
Käthe-mari S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Cezanne, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, kom kuier gerus weer hier by ons,
Die Destallen-span.
Christel O - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik geoornag.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Dit is great om te hoor dat julle ons plekkie geniet, sal baie lekker wees om julle weer hier te ontvang, maar vrou, ons is nie die eienaars nie, net deel van die span... Wel moet se toe ons hier begin werk het, het die base (die werklike eienaars) gese dat die werk wat ons lewer so deeglik en sorgsaam moet wees asof dit ons eie plek is - ons moet maw Eienaarskap neem... lyk darem of ons dit regkry, goed gaan, geseënde Christus fees.
Magda V - Aug 2021
Algehele gradering
'n Plek van rus.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Jou twee seuns het hier oorgebly, hulle was net n groot plesier en so netjies jy kan regtig baie trots op hulle wees! Ons hoop om julle ook n volgende keer by ons te kan akkommodeer, groete vir die twee manne ook. Baie dankie LekkeSlaap vir jul verwysing na ons plekkie toe, ons waardeer dit opreg.
Arina S - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
So goed om te hoor julle het lekker gebly, kom kuier gerus weer by ons.
Elmarie W - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en gee om oor die gerief en gemak van hulle gaste. Sal verseker weer daar bespreek.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Elmarie, baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om julle by ons te kon huisves, kom gerus weer. Liefde Ons almal hier by De Stallen
Carina L - Des 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Carina, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit sal regtig lekker wees om julle weer by ons te kan akkommodeer. Goed gaan en seënwense, die De-Stallen-Span xx
Zani C - Des 2021
Algehele gradering
De Stallen is ’n pragtige en baie netjiese plek.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
More Zani, dit was net so lekker om julle by ons te kon he, kom gerus weer.
Goed gaan, van ons almal hier by De Stallen xx
Christiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Christiaan, dankie vir jou/jul positiewe terugvoer. Kom gerus weer. Groete, die hele De-Stallen Span.
Marisca B - Des 2020
Algehele gradering
Definitief die moeite werd!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Marisca, baie dankie vir die mooi terugvoer, so bly dat jul dit geniet het by ons, Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Alles wat mooi is vir 2021, pas julle mooi op. Groete, die hele De Stallen-span.
Kallie K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Lekker geslaap!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Hubert, ons is regtig bly dat julle ons plekkie geniet het, kom kuier gerus weer, voorspoed en seenwense vir 2021, liefde Leon, Carol en die spannetjie x
Hildegard S - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklike oorslaap met alles wat jy nodig het.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Hildegard, dankie vir jul waardering, ons geniet dit net so om julle hier by ons te ontvang - kom gerus weer. Liefde en seen vir 2021 - Carol en die res van die De-Stallen-Span. xx
Ingrid D - Okt 2020
Algehele gradering
Convenient, comfortable and very enjoyable.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Ingrid, I am so glad you did find us. You guys always welcome, and all the "furries". I truly hope you are happy and blessed in your new home and province. All the best and love from us all, Carol.
Sarah H - Okt 2020
Algehele gradering
Warm, very comfortable, luxurious, wonderful
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hi Sarah, we enjoyed you guys just as much, and we would love to see you soon again. Love and blessings for you. Leon and Carol.
Pieter S - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter, dankie vir jou positiewe terugvoer, bly julle geniet ons plekkie. Skuus ek mis toe om op terugvoer te reageer, sal jou vlg keer definitief n extra cuppachino moet gee.
Goed gaan Leon, Carol en almal hier by De Stallen.
Hugo S - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik, goeie geriewe, naby alles maar tog in die veld met plaasdiere.
Pieter G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Dit is sentraal geleë op pad na die Kaap of Rand. Die wooneenheid was sorgsaam en baie netjies.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter, ons is regtig bly dat julle ons plekkie geniet het. Ons hoop ons sien julle toekomstig weer. Pas julle mooi op, seënwense. Die DeStallen span.
Michael L - Jan 2020
Algehele gradering
De Stallen Guesthouse het ons vir seker verras! Wat 'n klein stukkie hemel op aarde!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Julle 3tjies - en toe reen ons darem nie heeltemal uit nie. Julle is welkom om weer te kom inloer. Mooi bly tot dan, groete van die hele De StallenSpan.
Deon V - Des 2020
Algehele gradering
My derde keer daar en sal weer oorbly in die toekoms.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Deon, dankie vir jul lojaliteit. Hoop ons sien julle sommer gou weer, en mag 2021 sommer n uitsonderlike jaar vir julle wees, groete van die De Stallen Span.
Marnus S - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik, plat op die aarde, ons tipe mense.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie more jul tweetjies! So lekker om te hoor julle geniet ons plekkie. Ja! ons kyk uit vir jul vlg besoek. Lovies, die De Stallen Span.
Hannes E - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Hannes, baie dankie vir jul terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor die gaste waardeer 'n ou se liefde en kyk nou net hoe oulik is ons baas ook. Mooi bly tot weer sien van ons almal hier by De Stallen Gastehuis.
Annelize A - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Annelize julle! Oepsie ons is nie die eienaars nie, maar ja spreek hom ha-ha, dit was regtig lekker om julle hier te kon ontvang, maak weer so in die toekoms? Lovies die De Stallen Span.
Tilla K - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik verras!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Tilla, baie dankie vir die mooi terugvoer, sooo bly julle het ons so geniet en waardeer - sal deurgee vir werkers ook. Kom kuier gerus weer. Seenwense, mooi bly almal by De Stallen.
Willem H - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Willem, dit was lekker om julle by ons te kon akkommodeer, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Die De Stallen Span.
Juanita K - Sep 2019
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Juanita, ek is so bly julle het ons plekkie geniet. Darem kan ons nie die eer vat van die eienaar wat so kreatief en bedagsaam is. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om gou weer te sien. Sëenwense van die DeStallen-Span.
Nadia J - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en ruim verblyf.
Lees meerDe Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Christiaan,
Dankie vir eerlike terugvoer, bly julle het alles geniet, behalwe die sleeper, opreg jammer hieroor. Ons sal volgende keer hom groter uittrek vir meer beenspasie. Julle moes net gepraat het. Alles wat mooi is vir julle, en hoop ons sien julle regtig weer sommer gou.
De Stallen-Span.
Farzanah A - Jul 2019
Algehele gradering
Perfect for any guest needs business or pleasure.
Jeanine L - Jul 2019
Algehele gradering
Ongetwyfeld een van die beste gastehuise waar ons nog tuisgegaan het.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer op De Stallen Gastehuis, ons waardeer julle as gaste en sal graag julle weer wil verwelkom by ons Gastehuis.
Voorspoed op julle reis.
J.a. V - Jun 2019
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
So bly julle het lekker by ons oorgebly, sien uit om julle weer te ontvang.
Groete en seenwense,
Die De Stallen Span.
Alta C - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Beste Alta,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer en vir die goeie voorbeeld van bedagsaamheid-binne-die-huwelik wat julle, veral ook jy meneer, aan ons almal stel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Liefde en groete,
Die DeStallen-span
Duncan S - Feb 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te kon ontvang, Kathe-mari. Hoop julle geniet jul 'road trip', en kom maak gerus weer n draai by ons. Bly veilig, Die DeStallen-span.
Armand V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en gasvry.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Armand, so bly julle jul verblyf geniet het hier by ons. Kom gerus weer hierlangs in die toekoms. Groete Carol.
Helena K - Des 2019
Algehele gradering
Keurige verblyf teen hoogs kompeterende tarief.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Helena, heerlik om te hoor dat julle die plaas-atmosfeer so geniet het. As ons nou eerlik moet wees, ons het ook darem baie oulike gaste! Hoop ons sien julle sommer weer gou, liefde die De Stallen Span.
Daniel M - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut een van ons beste ervarings.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Daan, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is regtig bly dat julle jul oorbly by ons geniet het en sien uit na jul volgende kuier die 24ste.
Mooi bly
blessings
Die De Stallen Span.
Stephanie V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie om te bly met so baie aandag aan detail en verfraaiing en bederf.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Stephanie,
Dankie vir die vriendelike terugvoer, jammer oor die ver winkels, hoop tog ons sien julle sommer gou weer.
Liefde en groete,
Die De Stallen Span.
Marlie J - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike landelike atmosfeer naby die middestad.
Anell P - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Anell,
So bly julle die aand hier by ons geniet het. Hoop regtig om jul sommer gou weer te sien.
Seenwense en groete,
die DeStallen-Span.
Yolandi S - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik! Sal weer en weer en weer hier bly.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Yolandi , so bly julle dat julle dit geniet het, volgende keer bietjie vroor kom. Mooi bly groetnis en Blessings, Carol
Petrus S - Mei 2019
Algehele gradering
Tevrede.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Beste Pierre,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom en ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Seënwense,
Die DeStallen Span
Brand V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Brand, goed om te hoor julle het bederf gevoel, dis vir ons lekker en 'n groot plesier. Van die hele De Stallen Span.
Waldie N - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met netjiese, skoon en goed toegeruste kamers. Die aandag aan detail is verstommend.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Waldie,
Dit was vir ons n groot voorreg en plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien jou sommer spoedig weer, seenwense, die DeStallen-Span.
Marie M - Apr 2019
Algehele gradering
The reception and staff was very professional and welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die ontvangs was baie professioneel en verwelkomend.
Baie goeie waarde vir geld, net 'n bietjie uit die pad uit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met sorg toegerus.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ina, so bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer by ons. Alles wat mooi is.
Die DeStallen Span
Deon V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus, ander plekke kan gerus hier gaan leer.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Deon, baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom. Groete Carol.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Marisa K - Des 2018
Algehele gradering
Langs die hoofweg!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
So bly julle het julself geniet hier by ons, Marisa. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Geseënde Kersfees vir julle, van ons hier by De Stallen.
Charles J - Des 2018
Algehele gradering
Stunning.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Charles, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom. Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin. Van die De Stallen span.
Jeanine S - Des 2018
Algehele gradering
Die eenheid was pragtig skoon en netjies.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jeanine, so bly julle ons pragplekkie geniet. Hoop om julle gou weer te sien, seënwense van ons almal by De Stallen.
Monique V - Des 2018
Algehele gradering
Ons het die plaasatmosfeer vreeslik geniet!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Monique,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons het julle net so geniet, veral jul oulike blondekop dogtertjie het Leon se hart gesteel. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Ek dra ook aan die res van die personeel oor.
Groete en seenwense,
van ons almal by De Stallen Gastehuis.
Markus B - Des 2018
Algehele gradering
Ons het in plaashuis 2 oornag. Ons het die spasie en al die "ekstras" geniet en my kleinseun was mal oor die diere.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Markus, baie dankie vir jul ondersteuning en vriendelike terugvoer, dit doen altyd die werkers, en ons almal, goed om te hoor ons arbeid word waardeer en geniet.
Hoop om julle gou weer te sien, seenwense van ons almal hier van De Stallen Gastehuis.
Neeltjie C - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese tuiste!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Hallo Neeltjie, so bly julle het dit geniet. Sal oordra aan die werkers. Ons sal julle graag weer hier by ons pragtige plekkie ontvang. Alles wat mooi is vir julle, van ons almal hier by De Stallen Gastehuis.
Zoliswa M - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome place.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you for your friendly feedback, will share with all at De Stallen. See you soon, blessings.
Zoliswa M - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your appreciation, Celest, we feel honoured here at De Stallen Guesthouse to share with all.
Linathi M - Okt 2018
Algehele gradering
Spectacular.
Alida L - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Alida, ek sal dit ook so aan die werkers oordra. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.
Groete en seenwense van ons almal by De Stallen Gastehuis.
Mariska R - Aug 2018
Algehele gradering
Troeteldiervriendelik!
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Mariska, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en ons sien uit om jou weer by ons te kan verwelkom. groete en seenwense De Stallen personeel en bestuur.
Welmy M - Jul 2018
Algehele gradering
Warm, hartsmense met 'n pragtige plek!
Zagrys P - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Altyd lekker om te weet as ons kliente dit geniet het hier by ons.
De Stallen Bestuur.
Bianca M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie dankie.
Ray C - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustig en mooi ingerig.
Elmarie D - Des 2018
Algehele gradering
Onverbeterlike ligging, diens en netheid en gerief.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Elmarie. Hoop om julle gou weer te kan ontvang. Geseënde Kersfees, van die De Stallen-Span.
Rene D - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was ruim, goed ingerig en die bed slaap heerlik!
André M - Des 2018
Algehele gradering
Kamers was vyf-ster.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Andre, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by De Stallen.
Liezil P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Heleen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese en veilige gastehuis.
Alma B - Des 2017
Algehele gradering
Die beste oornagverblyf waar ons nog tuisgegaan het!
Ivena V - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat mens wil hê!
Lees meerIlze H - Okt 2017
Algehele gradering
Stylvol en rustig.
Annelie S - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgeslaap, netjies en vriendelik.
Amelia M - Jul 2017
Algehele gradering
Very nice.
Loekie S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang, het ons onmiddellik laat tuis voel.
Maartin P - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Alrika V - Jan 2017
Algehele gradering
Hoogtepunt van styl.
Hennie V - Jul 2017
Algehele gradering
Alles is daar wat jy nodig het en baie netjies.
Jeanne D - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jeanne,
Baie dankie vir die komplimente op die kamers, ons waardeer dit so baie. Ek is so bly julle het die rustige plaas atmosfeer hier by ons geniet het.
Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
De Stallen Bestuur
Deon S - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Deon S - Apr 2016
Algehele gradering
Lieflike tuiste, voel tuis daar.
De Stallen Guesthouse se terugvoer
Dankie Deon, dit is altyd lekker om sulke wonderlike kliënte te hê en ons waardeer julle ondersteuning baie.
Elsa K - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang