Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stoep

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lushof met stylvolle dekor. Pragtige plek. Vriendelike eienaar. Mooi tuin. Eienaar het pizza self kom aflewer van sy pizza restaurant. Lieflike woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf reg in die hartjie van Riebeek Wes. Ons het baie lekker by De Stoep gebly. Philippe was 'n goeie gasheer en het ons baie gemaklik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Klassiek mooi, rustig, stil, veilig! Baie baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St.john F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A home from home. Philippe and Inge are great hosts. Arrived late after a heavy rain shower and Philippe had set up a cosy fire for us in the lounge. Made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Relaxing. Welcoming. Perfectly accommodating. Warm. Our stay at Die Stoep was brilliant. The hosts are gracious, and the accommodation is beautiful. They made special arrangements for our one-year-old daughter and made our whole family feel so welcomed and relaxed. They also make the best pizza in town! I loved lounging by the fireplace and also watching my daughter explore their beautiful garden filled with fruiting citrus trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renée B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

We'll definitely be back. Phillipe was a fantastic host. Our stay was comfortable and everything we needed was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic stay. Very friendly host and well-priced for the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clay A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

All went well and the host was very accommodating. Our stay was splendid and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Interesting place, beautiful old house. Very good stay. Maybe just a little overpriced but all in all worth it. I will definitely use them again. The owner is very friendly and helpful. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirrie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige huis, naby alles. Wat 'n heerlike wegbreek, Philippe het so baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Sy dogter was ook baie oulik met ons klein dogtertjie, hulle het so lekker gespeel ons het nie eens geweet van haar nie. Die kamer was pragtig en netjies, daar was 'n paar oulike ekstras in ons kamer wat ons glad nie verwag het nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philippe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ebe9918e7c9a6fb01cac37a784d0afc1058cb3abd423e44f4962ed8df3d7067ef9baadb0cc8053922d904d483ad0ee0bd85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 Smuts Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3495748 18.8677974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang