Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stoep

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Stoep is 'n lieflike gastehuis wat in die klein bekoorlike dorpie Riebeek-Wes geleë is, wat dit die ideale oornagplek maak om te rus of die area se besienswaardighede te verken.

Verblyf word gebied in 3 individueel ontwerpte en versierde kamers wat onderskeidelik 2 of 3 gaste kan akkommodeer. Sommige van die kamers het toegang tot 'n privaat badkamer wat oorkant die gang geleë is, en een kamer het 'n en suite-badkamer. Die badkamers is óf toegerus met 'n instapstort óf stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging en 'n haardroër.

Hierdie eiendom het 'n groot erf met 'n gemeenskaplike plonspoel, braaigeriewe, buitesitplek en 'n lieflike tuin wat rustigheid bied. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, sitplek en 'n knus kaggel.

Gratis WiFi is regdeur al die eenhede beskikbaar en gaste word met veilige parkeerplek op die perseel bekostig.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
St.john F
Saam met lewensmaat
5.0
A home from home. Philippe and Inge are great hosts. Arrived late after a heavy rain shower and Philippe had set up a cosy fire for us ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Leah R
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Welcoming. Perfectly accommodating. Warm. Our stay at Die Stoep was brilliant. The hosts are gracious, and the accommodation ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Renée B
Saam met vriende
5.0
We'll definitely be back. Phillipe was a fantastic host. Our stay was comfortable and everything we needed was provided.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Clint B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Very friendly host and well-priced for the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Clay A
Saam met vriende
5.0
All went well and the host was very accommodating. Our stay was splendid and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philippe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ebe9918e7c9a6fb01cac37a784d0afc1058cb3abd423e44f4962ed8df3d7067ef9baadb0cc8053922d904d483ad0ee0bd85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12 Smuts Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3495748 18.8677974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang