Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Swarte Mossel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lerika C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly en geniet om die dorp te verken. Was 'n aangename ervaring, die verblyf en dorp self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emdi
De Swarte Mossel
Baie dankie vir die mooi resensie. Bly julle het ons gastehuis en dorpie geniet. Kom kuier gerus weer!

Sonelle R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit het met die intrapslag gevoel soos vakansie! Ons het so lekker gebly, na 'n lang dag op die pad was dit net wat ons nodig gehad het. Ons is eintlik spyt ons het nie langer gebly by die akkommodasie nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geta H
1 nag
5.0
Sep 2023

Goeie ligging en heerlike huis. Heerlike huis in die hoofstraat en stapafstand van die restaurant en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlike huis, presies wat ons verwag het. Baie lekker gebly en die huis is uitstekend toegerus vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

All good. I had said that there were two bathrooms and there was only one. All good, a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anli M
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen. Baie dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig. Dit is 'n pragtige huis met al die geriewe en 'n lieflike uitsig oor Hondeklipbaai. Janene het vir ons gehelp toe daar 'n probleem opgeduik het en ook toe ons van ons klere daar vergeet het. Sal definitief weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie netjiese, skoon huis, met alles wat jy nodig het. Enkele probleempies opgetel, maar dit is blitsvinnig uitgesorteer. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Lekker gekuier in Hondeklipbaai. Braai binnehuis is definitief 'n moet. Sou waardeer het as die 2de badkamer beskikbaar was. 4 volwassenes met 1 badkamer is 'n stretch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Very pleasant. Lots of flowers, even in the backyard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 321

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA992f95fe167e12154a9ac0bec680a0a5941eeb6afaa3162fdbebb33bd197cc61f954ee182a36ce5340e33d9e83d3c763d13c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 21 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.314614 17.279398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang