Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Uiehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hein V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Beste B&B in 'n lang tyd. Alles was goed, skoon en netjies. Pragtige omgewing. Ons wens ons kon langer kuier. Goeie fasiliteite en uitstekende diens. 'n Stoepkuier sou lekker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Hein, it's so lovely to read such kind reviews! Please come visit soon and next time for longer.

Sam P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie gemaklike en mooi huis op 'n plaas onder die Swartberge. Kan meer gereeld hierheen kom vir langer! Ruim huis wat baie netjies en skoon is. Die huis is baie goed toegerus vir 'n week se kuier. Die ligging is onbeskryflik mooi met die uitsig op die Swartberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Sam. We appreciate your lovely feedback and hope to see you back to visit soon!

Stoffel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Ons het baie lekker gebly. Uiehuis is sentraal geleë as jy die besienswaardighede rondom Matjiesrivier wil bekyk. Die uitsig van die stoep af is pragtig en die omgewing is baie rustig. Ek sal dit weer besoek as ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you for your wonderful review, Stoffel. We hope to see you again one day.

Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Pristine, almost perfect. Pristine accommodation. Very safe with easy access. Tar road all the way from Oudtshoorn. From Calitzdorp you will have to travel on about 30km of gravel, but it is very scenic and worth the drive. No Wi-Fi and bad MTN reception. No TV, hooray! There is a coal stove in the lounge/dining area, which doesn't show in the photos. The hostess is very friendly. Even offered us a free night just because the gas ran out and we had to wait about 2 hours for a refill. The location, although almost perfect, is unfortunately on the wrong side of the road. So, in your view, there is a road, some trees which block the view and several electric lines. A pity. So to see the view shown in the photos you have to stand against the fence. I would also recommend that the owners supply a wire brush for the braai grid. The kitchen pans, frying pan and 2 burner gas stove are a bit tired. Still a worthwhile 5-star visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Really enjoyable time. Big reception area, fireplace, well-heated and big Magneto lights for loadshedding. More than enough space for all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Inge for your lovely review. Please come back soon!

Jayne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Beautiful bedding and crockery. So comfortable. We enjoyed the mountain view from the verandah. Enjoyed walks in the veld. As it was cold we spent the evening around the wood stove, cooking our dinner and chatting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Jayne, for your kind words. You were great guests and are welcome back anytime.

Wilna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Familie kuierplek. Hierdie selfsorghuis, is lieflik Met 3 kamers kan daar baie gemaklik 8 mense saam kuier, 4 deel 1 gesinskamer Die stoep vra vir lekker lang kuier om die lang tafel en met 'n uitsig op die Swartberge so naby, wil jy niks anders doen nie. Lugverkoeling in elke kamer, sorg dat die somerhitte wyk. Hierdie plek is ideal vir vriende en familie om saam te kuier, selfs die winter kan maar kom, die binne braai/kaggel sal die koue laat verdwyn. Alles wat jy kan benodig is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Hi Wilna, Thank you for the awesome review. We hope to welcome you back one day.

Eric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie ruim en goed toegeruste verblyf, met uitstekende uitsig op die Swartberg. Baie netjiese verblyf, lekker ruim en goed toegerus, ek sal dit aanbeveel vir 'n lekker rus, en uitstekend as jy die omgewing en Swartbergpas wil verken op jou bergfiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Eric for the visit. We appreciate the lovely review and hope to see you all again.

Megan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Altogether wonderful. De Uiehuis was such a beautiful place to switch off and relax. The view of the Swartberg mountains in front of us, surrounded by farms, what a perfect location. The house itself was big and spacious, can sleep 8 adults very comfortably. The aircon was a bonus from the warm evenings and the house was more than well equipped. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Megan, for the lovely review on De Uiehuis. We are so grateful for the kind words. We hope to see you again.

Marius V
Kort verblyf
4.4
Sep 2022

Lekker gekuier in 'n huis wat soveel bied. Die huis is skoon, ruim en goed toegerus. Die gasvrou woon net om die draai en is baie hulpvaardig. Lieflike slaapkamers en moderne badkamers. Asemrowende uitsig op die Swartberg vanaf die voorstoep. Dit is 'n huis vir lekker kuier. Die verblyf bied goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brita
De Uiehuis
Thank you Marius. Please come visit us again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooiuitsig Plaas, Matjiesrivier, Kangovallei, 47 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fcffd5e2a5082d54b35fd802ec119133debbf392499420a9a82f90e7983c4127a151528db0ceab3a31aa8d9b46a596b3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Farm Mooiuitsig Matjiesrivier, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.400836856596 22.041539369673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang