Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Uiehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooiuitsig Plaas, Matjiesrivier, Kangovallei, 47 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 840 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Kangovallei, aan die voet van die Swartberg-bergreeks.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hein V
Saam met vriende
5.0
Beste B&B in 'n lang tyd. Alles was goed, skoon en netjies. Pragtige omgewing. Ons wens ons kon langer kuier. Goeie fasiliteite en uitstekende diens. ...
Sien meer
Jul 2023
Sam P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklike en mooi huis op 'n plaas onder die Swartberge. Kan meer gereeld hierheen kom vir langer! Ruim huis wat baie netjies en skoon is. Die hu...
Sien meer
Apr 2023
Stoffel E
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het baie lekker gebly. Uiehuis is sentraal geleë as jy die besienswaardighede rondom Matjiesrivier wil bekyk. Die uitsig van die stoep af is pragt...
Sien meer
Jan 2023
Jaco H
Saam met lewensmaat
4.6
Pristine, almost perfect. Pristine accommodation. Very safe with easy access. Tar road all the way from Oudtshoorn. From Calitzdorp you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Inge N
Gesin met tieners
4.6
Really enjoyable time. Big reception area, fireplace, well-heated and big Magneto lights for loadshedding. More than enough space for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mooiuitsig Plaas, Matjiesrivier, Kangovallei, 47 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Uiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooiuitsig Plaas, Matjiesrivier, Kangovallei, 47 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fcffd5e2a5082d54b35fd802ec119133debbf392499420a9a82f90e7983c4127a151528db0ceab3a31aa8d9b46a596b3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Farm Mooiuitsig Matjiesrivier, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.400836856596 22.041539369673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang