Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Uijlenes

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Uijlenes bied rustieke dog bekoorlike selfsorgverblyf en is op 'n skilderagtige plaas geleë, binne 15 km vanaf Gansbaai. Die plaas is ideaal vir 'n rustige ontspanningswegbreek en kan ook gehuur word vir spesiale geleenthede soos troues of sosiale byeenkomste.

Verblyf by De Uijlenes bestaan uit 3 individueel versierde kothuise wat tussen 2 en 15 persone kan akkommodeer en 3 gastekamers met gemeenskaplike selfsorggeriewe. Elke losstaande kothuis het aparte slaapkamers met privaat badkamers, asook 'n leefarea en 'n kombuisie of kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Elke kothuis spog met 'n houtvuurwarmbad op 'n privaat dek. Boonop bied die plaas braaigeriewe vir gaste om te gebruik en gratis WiFi-internettoegang. Daar is 2 binnenshuise trou-venues, sowel as 'n bosarea om te huur.

De Uijlenes is ook binne 15 km vanaf die klein bekoorlike kunsdorpie Baardskeerdersbos geleë, en binne 17 km vanaf De Kelders.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Staci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Uijlenes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f48defa99965056e489d52d81ef58f33902a29898c5efae081489933c2092631d058cf494b6e0e42d5d4af7c680ad4a64b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm Uylen Kraal Grootbos Road 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.569786879034 19.46726020734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang