Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - De Valle 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coastal Hospitality - De Valle 24 is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in die De Valle-kompleks in Mosselbaai bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike blyplek tydens hul seevakansie.

Dié drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bied gedeeltelike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die knus leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n ruim balkon met oorgenoeg sitplek, 'n buite-eettafel en gasbraaigeriewe.

’n Rugsteunkragstelsel en noodligte is beskikbaar vir beurtkrag. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste om te gebruik. Die strand is ook binne maklike bereik van die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard West, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cede4512e0978d420f780a38d2338abc6d6a861819f2cf6cf46b83dbc161987e1abde4498221e988947c1ba7afb082aa0c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160404899035 22.108610750401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang