Coastal Hospitality - De Valle 43
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe C - Jun 2024
Algehele gradering
Magnificent sunrises on the balcony area.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Elsabe. Altyd heerlik om julle te sien. Na 2 kuiers is julle officieel deel van die familie! Sien uit na nog baie meer kuiers.
Groete uit Diaz,
Leon
Nigel P - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic and relaxed.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Baie dankie, Nigel.
Ek waardeer jullie terugvoer.
Kan jy my asb. net direk kontak in verband met die lae telling oor veiligheid sodat ons kan uitvind of daar 'n spesifieke probleem was, asb..
Groete,
Leon
Nicci F - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasmagories!
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Nicci,
Vreelik dankie vir jul wonderlike resensie. Dit maak my hart baie warm om te weet dat jul 'n wonderlike tyd gehad het. Kom kuier gou-gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Bronwyne E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie amazing, pragtig.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Bronwynne,
Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Kom kuier gerus gou-gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Carlos D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was 'n paar aande in Mosselbaai.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Carlos & Familie,
Vreeslik baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer jul terugvoer opreg. Dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste sulke heerlike ondervinding gehad het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Groete uit Diaz strand,
Leon
Nigel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect location, clean, views. Loved it.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Nigel,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg.
Kom kuier gou weer!
Groete,
Leon
Conrad K - Des 2023
Algehele gradering
Baie baie aangenaam.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Conrad. Ek waardeer dit en is bly om te hoor van jou aangename ervaring.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Leon
Ives V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Ives,
Vreeslik dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.
Veilig bly en kom kuier gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon Kruger
Philip M - Sep 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay at this beautiful apartment. The apartment was very clean and well maintained.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Philip
Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was net 'n plesier om jul te kon akkommodeer en ons hoop om jul binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon Kruger
Elsabe C - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful place with 3 living areas.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Elsabe,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en is bly dat jul n aangename ervaring gehad het. Ek hoop om jul sommer gou-gou weer te sien.
Vriedelike Diaz Groete,
Leon Kruger
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Sal weer De Valle 43 gebruik.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer jul terugvoer en baie bly om te hoor dat jul, jul verblyf geniet het.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Leon Kruger
Jackie B - Aug 2022
Algehele gradering
Was heel aangenaam.
Coastal Hospitality - De Valle 43 se terugvoer
Beste Jackie,
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer die terugvoer. Ek wil net graag noem dat ons nie n oord is nie, maar wel n residensiele kompleks, dus bied ons nie oord fasiliteite nie. Ongelukkig word die kompleks deur n Beheerliggaam bestuur wat reels in plek sit waaraan eienaars en gaste moet voldoen, waarvan n geraas beleid een is, om sodoende n rustige atmosfeer vir beide gaste en permanente inwoners te skep. Verder is ons bly dat jul die kuoet by ons geniet het.
Vriendelike Groete,
Leon
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-boulevard Oos, De Valle 43, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang