Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - De Valle 43

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Elsabe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Magnificent sunrises on the balcony area. Our host was super nice. It was always a pleasure to work with him. He was just a phone call away. We had no need to phone him though. Everything was neat and tidy. Very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Elsabe. Altyd heerlik om julle te sien. Na 2 kuiers is julle officieel deel van die familie! Sien uit na nog baie meer kuiers. Groete uit Diaz, Leon

Nigel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantastic and relaxed. Location, cleanliness, and comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Baie dankie, Nigel. Ek waardeer jullie terugvoer. Kan jy my asb. net direk kontak in verband met die lae telling oor veiligheid sodat ons kan uitvind of daar 'n spesifieke probleem was, asb.. Groete, Leon

Nicci F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasmagories! Beste view ooit! Mooiste strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Nicci, Vreelik dankie vir jul wonderlike resensie. Dit maak my hart baie warm om te weet dat jul 'n wonderlike tyd gehad het. Kom kuier gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Bronwyne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie amazing, pragtig. Dit is die beste akkommodasie ooit, daar is iets van alles en dis veilig. Die view was stunning. Leon was baie behulpsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Bronwynne, Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Kom kuier gerus gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Carlos D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons was 'n paar aande in Mosselbaai. Ons het 'n paar aande in Mosselbaai spandeer as 'n familie van 5. Leon was amazing en ons het dadelik tuis gevoel, baie dankie Leon. Die eenheid was baie baie netjies en skoon met een van die beste liggings en uitsig oor die see. Ons sal definitief weer hier kom bly. Puik is 'n goeie beskrywing van ons ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Carlos & Familie, Vreeslik baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer jul terugvoer opreg. Dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste sulke heerlike ondervinding gehad het. Kom kuier gerus weer. Vriendelike Groete uit Diaz strand, Leon

Nigel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Perfect location, clean, views. Loved it. Wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Nigel, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer! Groete, Leon

Conrad K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Baie baie aangenaam. De Valle 43 bied alles wat jy benodig. Van swemhanddoeke tot skottelgoedwasmasjien. Sal vir seker weer gaan - net langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Baie dankie vir jou resensie, Conrad. Ek waardeer dit en is bly om te hoor van jou aangename ervaring. Kom kuier gerus weer. Groete, Leon

Ives V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was wonderlik gewees. Die diens was puik gewees en die akkomodasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Ives, Vreeslik dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer. Veilig bly en kom kuier gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon Kruger

Philip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

We had a lovely stay at this beautiful apartment. The apartment was very clean and well maintained. Our host was excellent on meeting us to explain the inside of the apartment. The access to the apartment was also very easy during our stay with anything we needed. There was no load shedding which was awesome, and overall we were very satisfied with everything. We can highly recommend this unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Philip Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was net 'n plesier om jul te kon akkommodeer en ons hoop om jul binnekort weer te verwelkom. Vriendelike Diaz Groete, Leon Kruger

Elsabe C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Beautiful place with 3 living areas. Most beautiful sun rises. Leon was very helpful, always there if need be. Will definitely go there again. Peaceful, safe, beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 43
Beste Elsabe, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en is bly dat jul n aangename ervaring gehad het. Ek hoop om jul sommer gou-gou weer te sien. Vriedelike Diaz Groete, Leon Kruger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard Oos, De Valle 43, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64990b048212565c8dbc87a595a72233f09ca5e4a7c157759f903fe2a2dc77b6777ea7576f4b02d6ffb88cd73c071fb8763c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Beach Boulevard East De Valle 43 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16051432627 22.109051229686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang