Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle 57

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hesmari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Besonders bederf met so mooi uitsig en 'n netjiese eenheid. Pragtige uitsig, naby strand en baie netjies. Hulle het selfs 'n skottelgoedwasser bygekry om meer rus te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie getieflik en gemaklik. Baie lekker gebly. Die foto's doen nie justice aan die eintlike blyplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thurston N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely awesome. My parents occupied the place and they will definitely be going back again! Thank you, Corne!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Dit was lekker! Ek sal De Valle 57 vir seker aanbeveel! Ons het so lekker gebly. Die woonstel is so naby aan Diaz strand en het 'n mooi view van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lovely apartment to stay. De Valle 57 is a lovely apartment. Clean, great view, safe, walking distance from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elseri M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik! Ons het heerlik gebly. Alles skoon en netjies en ligging perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Onverbeterlike uitsig. Die woonstel was blinkskoon, pragtig versier en goed toegerus. Die ligging is baie sentraal en die uitsig onverbeterlik. Die gasheer was bedagsaam en maklik bereikbaar. Ek en my seun het heerlik gebly vir 'n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker lekker lekker! Beste kuier ooit! Sal definitief weer besoek! Luukse moderne gesinswoonstel. Pragtige seeuitsig. Groot grasperk vir kinders om te speel. Loopafstand vanaf see. Veiligheid was goed. Die hysbak was van groot hulp, veral wanneer jy met 'n baba op en af beweeg. Vriendelik en goeie hulp van Corne. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
De Valle 57
Beste Christo, baie dankie vir die vyf ster resensie! Ek is bly julle het lekker gebly, en sien uit om julle weer in die nabye toekoms te akkommodeer. Groete, Corne

Geraldene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Awesome. Loved the sea view and hearing the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties, ontspannend. Ons het dit terdeë geniet. Daar was geen probleme. Kinders kon veilig onder speel, die veiligheid is uitstekend en ons kan oor niks kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle 57, Diazstrand, Strand Boulevard Wes, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfb489d886b34fb1fa2c50ef0adc8f3d8499597f1b02db5d0caa7a030203aac6c6cea98d77e3482549b419873514f6e3802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 57 De Valle, Daiz strand Beach Boulevard West 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.160255034134 22.108747405557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang