De Valle 57
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely apartment to stay.
Elseri M - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Karien C - Jul 2024
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig.
Christo P - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker lekker lekker! Beste kuier ooit! Sal definitief weer besoek!
De Valle 57 se terugvoer
Beste Christo, baie dankie vir die vyf ster resensie! Ek is bly julle het lekker gebly, en sien uit om julle weer in die nabye toekoms te akkommodeer. Groete, Corne
Geraldene E - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Erna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend.
Renier C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Renier, dankie vir die goeie resensie, ek is bly dat julle lekker gebly het. Die huisbak is gelukkig nou weer in werking, die kompleks bestuur het nou 'n nuwe een installeer wat 'n geruime tyd geneem het. Groete, Corne
Hester Maria B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal definitief weer gaan, was lieflik. Skoon en goed geleë.
Liezel R - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die rustigheid waardeer van die omgewing. Ontvangs was hartlik.
Shahied Y - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Dennis H - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Merle E - Jan 2024
Algehele gradering
Dit is 'n onvergeetlike, fantastiese plekkie.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Merle, dankie vir die vyf ster resensie en dat julle so lekker in De Valle 57 gebly het. Ek hoop om julle spoedig weer te sien. Voorspoedige nuwe jaar! Groete, Corne
Vuyelwa M - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Marissa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf op die strand.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Marissa, dankie vir die resensie en die terugvoering, dit help my om die woonstel op 'n bo-gemiddelde standaard te hou, en sonder gaste se terugvoering kan ons nie ingelig wees oor probleme nie. Die soort paneel is intussen herstel en geseël, en die matras word hierdie week onder waarborg omgeruil vir 'n ander een. Ek is bly dat julle lekker gebly het. Groete, Corne
Elsie V - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluute saligheid. Kos vir die siel.
Vanessa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, mooi en skoon.
Suwel B - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek!
Zhanneleigh N - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Inge T - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent.
Joy C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lieflike plekkie ek sal graag weer wil terug gaan.
De Valle 57 se terugvoer
Hallo Joy, baie dankie vir die 5 ster resensie! Ek verwelkom jou met graagte terug by De Valle 57. Groete, Corne
Arushske M - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome accommodation.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Arushske, thank you so much for the five star review. Looking forward to accommodate you again. Best regards, Corne
Antoinette V - Jul 2023
Algehele gradering
'n Absolute juweel met 'n fantastiese see-uitsig!
De Valle 57 se terugvoer
Hallo Antionette, baie dankie vir die vyf ster resensie en jou mooi boodskap. Hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete, Corne
Loraine S - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Loraine, I appreciate your positive feedback and for the 5 start review. Regards, Corne.
Desiree V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Desiree, baie dankie vir die goeie resensie en ook dat jy dit vir ander gaste sal aanbeveel. Groete, Corne
Liezel R - Mei 2023
Algehele gradering
'n Fantastiese kuier!
De Valle 57 se terugvoer
Hi Liezel, ek is bly julle het die tydjie geniet by De Valle 57. Nogmaals dankie vir die goeie resensie. Groete, Corne
Mariechen S - Mei 2023
Algehele gradering
Super netjies en skoon met die mooiste uitsig.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Mariechen, dankie vir jou vyf ster resensie en positiewe kommentaar oor die woonstel. groete, Corne
Dalene S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend, kan nie beter nie.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Dalene, baie dankie vir die 5 ster resensie!~ dit word opreg waardeer en hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Corne
Aj C - Apr 2023
Algehele gradering
Gesinsvakansie.
De Valle 57 se terugvoer
Hi AJ, dis altyd lekker om te hoor as my gaste lekke in De Valle 57 bly. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Corne
Charlotte E - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n familie met kinders. Skoon, veilig en ongelooflike ligging.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Charlotte, jou vyf-ster resensie word opreg waardeer! Hoop om julle gou weer te te sien! Groete, Corne
Rochelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing place.
De Valle 57 se terugvoer
Baie dankie Rochelle!
Eden P - Feb 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel.
De Valle 57 se terugvoer
Hallo Eden, dis altyd lekke om 'n goeie resensie van my gaste te ontvang, baie dankie. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete, Corne.
Antoinette L - Feb 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
De Valle 57 se terugvoer
Hallo Anoinette, baie dankie vir die 5 ster resensie!! Dis altyd lekker om te hoor dat my gaste baie lekker in De Valle 57 vakansie hou. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Corne :)
Elsabe R - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik gebly en gekuier.
Lees meerDe Valle 57 se terugvoer
Hi Elsabe, baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit is altyd lekker om te hoor as my gaste lekker bly in De Valle 57, en ek hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete, Corne.
Inge T - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Inge, thank you so much for the nice compliment as well as your 5-star review. Hope to see you soon again. Regards, Corne.
Leezil R - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful place, super clean, lovely view, everthing you need. Tranquility at it's best.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Leezl, baie dankie vir die vyf ster resensie en ek is bly dat julle so lekker by De Valle 57 gebly het :)
Patrick M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Patrick, ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die 5-ster resensie. Hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete, Corne.
Sharon B - Jan 2023
Algehele gradering
Ligging uitstekend - woonstel baie gerieflik en pragtig.
De Valle 57 se terugvoer
Hi Sharon, ek is bly julle het lekker gebly by De Valle 57, en dankie vir jou vyf ster resensie. Ek hoop om julle gou weer te akkommodeer. Tot volgende keer, lekker bly. Groete, Corne Olivier.
Angelica T - Nov 2023
Algehele gradering
Very convenient.
Mariaan C - Nov 2023
Algehele gradering
Dis altyd lekker om naby die see te kan bly. Ons het die uitsig geniet.
Jb B - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
De Valle 57 se terugvoer
Hi JB,
Baie dankie vir die uitstekende resensie.
Hoop om jou sommer gou weer te sien by De Valle 57.
Groete,
Corne
Hilda F - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, mooi see-uitsig.
De Valle 57 se terugvoer
Hallo Hilda, baie dankie vir die positiewe skrywe en die 5 ster gradering. Ek is bly dat julle lekker vakansie gehou het! Hoop om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Valle 57, Diazstrand, Strand Boulevard Wes, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang