De Valle Diaz Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ben C - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was die ideale wegbreek.
De Valle Diaz Beach se terugvoer
Baie dankie. Waardeer die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Dit is lekker om sulke oulike gaste te ontvang.
Groete. Ikoniese Mosselbaai
Karen M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf naby aan Diaz strand.
De Valle Diaz Beach se terugvoer
Baie dankie, Karen.
Ons waardeer jou terugvoering opreg.
Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet in Mosselbaai.
Kom kuier gerus weer in die mooi dorp van ons.
Elizabeth F - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en waarde vir geld.
De Valle Diaz Beach se terugvoer
Baie dankie, Elizabeth. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons is baie bly julle het die tydjie geniet in Mosselbaai.
Izette V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, salig en waarde vir geld.
De Valle Diaz Beach se terugvoer
Baie dankie Izette. Ons waardeer jou terugvoering opreg.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-Wes, Dias-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang