Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle Diaz Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir De Valle Diaz Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ben C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Dit was die ideale wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek. Die kinders kon lekker buite speel en dit was veilig.

De Valle Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie. Waardeer die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Dit is lekker om sulke oulike gaste te ontvang.
Groete. Ikoniese Mosselbaai

De Valle Diaz Beach
Karen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Baie netjiese verblyf naby aan Diaz strand.

Sien sterre.

De Valle Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie, Karen.

Ons waardeer jou terugvoering opreg.

Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet in Mosselbaai.

Kom kuier gerus weer in die mooi dorp van ons.

De Valle Diaz Beach
Elizabeth F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Rustig, veilig en waarde vir geld.

Aangename mense, dankie ons het 'n wonderlike tyd gehad. Alles was daar wat ons nodig gehad het. My seun het die swembad geniet. Absolutely beautiful ️.

De Valle Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie, Elizabeth. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons is baie bly julle het die tydjie geniet in Mosselbaai.

De Valle Diaz Beach
Izette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette V

Rustig, salig en waarde vir geld.

Vriendelike mense! Onverwagse bederfies in die huisie en warmte. Dit was 'n heerlike wegbreek!

De Valle Diaz Beach se terugvoer

Baie dankie Izette. Ons waardeer jou terugvoering opreg.

De Valle Diaz Beach
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Wes, Dias-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcacaee225623a39a024f6936a171c24c777404a5f9526f0b77648fc2ddda5e6bd5fd23a16a68d2e245e6e20f8f3e63a320d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Boulevard West Dias Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159939048038 22.10869881255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang