Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle Seeuitsig

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir De Valle Seeuitsig
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chantal L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Pragtige see-uitsig, netjies.

Die stort se deurtjie is nie van so 'n aard dat jy hom kan toemaak en stoor nie. Hy is bietjie flimsie. Die lift wat buite werking is, is 'n bietjie van 'n ongemak. Die braaiers wat op perseel is, het geen roosters nie. Voorstel is dat dit weer aangekoop word en om te verhoed dat dit gesteel word, maak die roosters vas met kettings by elke braaier.

Tania V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Onvergeetlik.

Heerlik gebly. Ideaal geleë. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir almal aanbeveel. Perfekte huis weg van my huis verseker net met 'n baie mooier uitsig.

Louise S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Mal oor die plekkie, sal regtig weer daar boek.

Lekker geleë naby die waterpark. Bietjie ver van die winkels, maar as op vakansie is, hoort jy seker ook nie heeltyd in die winkels.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Deon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deon D

Geen diens of terugvoering van probleme nie.

1. Die TV het nie gewerk nie. Die eienaar het belowe om iemand die volgende oggend uit te stuur, maar ons wag nou nog, geen verskoning behalwe hy het gewerk nie, wat 'n grap. 2. Vloere was vuil. 3. Jy betaal R900 vir die skoonmaakdiens, maar daar is orals notas dat jy verantwoordelik is vir alle skottelgoed se skoonmaak. 4. Gevolg is dat alles halfskoongemaak is en as jy dit wil gebruik moet jy ook eers skoonmaak. 5. 'n Vuil mop en emmer was bo-op die potte gestoor in die kas. 6. Die eerste nag het die een slaapkamer se dak begin lek, die bed was sopnat en ons het 'n oorstroming beheer met emmers. 7. Dit is nie rapporteer nie, ons wou sommer die TV tegnikus (handyman) inlig, maar helaas kon nie, want daar was nooit iemand nie. 8. Vir 'n 2-dag verblyf is ons een rolletjie toiletpapier gegee, die kleinste, dunste enkellaag wat goed was vir 4 keer se gebruik! 9. Daar is geen wi-fi nie. 10. Toe ons wil vertrek kon ek die eienaar nie in die hande kry. 11. Die stort op die bad lek water.

Christine M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Onbeskryflik. Alles was netjies en perfek.

Volgens die paartjie vir wie ek bespreking gedoen get was dt so mooi dat hulle nog 'n dag by bespreek het. Hulle sal definitief die woonstel vir enige een aanbeveel. Alles was 100% en die uitsig onbeskryflik.

Carol S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Perfekte, luukse eenheid met asemrowende ligging met see-uitsig.

Strenger reëls t.o.v. braai utensils wat wasbak beskadig.

Sean L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean L

It was a short stay over and it was ideal for the rest over.

Had a issue with the geyser and spoke to the owner, unfortunately, it was late and could'nt be resolved. However the owner did apologize.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9831c7a6753d3a67e9fe73f1f94e6f6d93b9e9fca43b5936ea2f01787dfa88ad6d318839fb361f02b50aaa57da571c86250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Beach East Boulevard De Valle 56 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.160405042005 22.108532564832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang