Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle Seeuitsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Valle Seeuitsig bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, Mosselbaai en is reg oorkant die waterpark en naby Diaz se hoofstrand geleë.

Dié woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea wat uitloop op 'n omheinde balkon wat 'n Weber-braai insluit. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. 'n Tuimeldroër is ook beskikbaar in die gemeenskaplike waskamer wat op R5-munte werk.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV met Openview-kanale en 'n DVD-speler.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gedeelde braaigeriewe en is naby 'n paar restaurante en skemerkelkiekroeë asook 1,5 km vanaf Langeberg Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir De Valle Seeuitsig
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Valle Seeuitsig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, De Valle 56, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9831c7a6753d3a67e9fe73f1f94e6f6d93b9e9fca43b5936ea2f01787dfa88ad6d318839fb361f02b50aaa57da571c86250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Beach East Boulevard De Valle 56 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.160405042005 22.108532564832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang