Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vie Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 88 resensies vir De Vie Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Albertus C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus C

Rustig en vreedsaam.

Aangenaam verras, baie vriendelik ontvang en ligging was perfek en veilige parkering is vir ons belangrik.

Fanie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Rustige omgewing, gemaklik - sal weer besoek.

Verblyf van een aand geniet. Goeie ligging vir besigheid in Durbanville, Bellville, Brackenfell areas met maklike toegangsroetes. Netjies, gemaklike bed, nodige toerusting vir koffie/tee en opwarming van voedsel asook 'n rooster. Yskas en TV met DSTV. Ook gratis WiFi. Veilige parkering.

Elzana B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Baie mooi, netjies, skoon en rustig akkommodasie met baie veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly, die akkommodasie is baie netjies en skoon en alles is daar wat jy mag benodig. Ons was ook baie vriendelik ontvang, al het ons so laat die aand daaraan gekom. Die parkering is ook baie veilig. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

Retief U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief U

Stil en rustig. Derik het ons selfs toegelaat om vroeër as normaal in te trek.

Baie lekker gebly, dankie.

Wilna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Rustig, voel veilig, gemaklik en privaat - lieflike gasheer en gasvrou.

Die eienaars is baie gaaf, gemaklik en opreg belangstellend, alles was georganiseerd, baie netjies en skoon, daar is alles in die kamer- van 'n vlieëplak tot 'n strykyster en 'n haardroër. Die WiFi-wagwoord was duidelik sigbaar asook die beurtkrag area. Ons is lief vir braai en die eienaar het sowaar 'n klein braaiertjie gaan koop sodat ons kon braai - ons het dit so waardeer. Daar is tot "anti-slip" strips op die agterstoep. Dit is baie privaat en die gaste het hul eie private ingang. Ons sal vir seker weer daar gaan bly en die plek help bemark.

Priscilla B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Hoogs aanbevole uitspan plek, veilig en gerieflik.

Gerieflike netjiese, veilige plekkie met alles wat mens nodig het. Heerlik ontspan.

Lorita M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorita M

Heerlik soos altyd!

Ons het al baie keer daar gebly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Riana M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Rustig, gemaklik, veilig.

Pragtige plekkie. Daar is vir alles voorsiening gemaak. 2 chocolates, koffie, tee, melk, suiker, beskuit, water. Sout & peper, vadoeke, toaster, koffiekan, ketel, mikrogolf, glase/bekers/borde/messegoed/bak, of 2 als in kas/handdoekrol, broodplank, strykyster & strykplank, handdoeke, loadshedding lig. Volle DSTV en WiFi. Lieflike ligte beddegoed vir warm somersweer, dakwaaier. Plek om jou goed te pak. Selfs 2 stoele met kleintafel reg buite jou deur. Genoeg plase ens. Absoluut net plesier om daar te oornag. En en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak!

Nicolette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Presies wat nodig was.

Ons het heerlik gebly. Alles wat benodig word was beskikbaar in die kamer met vriendelike, professionele diens van Annette.

Gerhardus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus K

Waarde vir geld.

Die verblyf is aangenaam, maar te beknop vir meer as 3 nagte.

Ben V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Veilige en rustige area.

Beslis die naweek geniet, net die gasvrou met die aankoms gesien en glad nie weer nie. Nie baie vriendelike verwelkoming ontvang nie, net die plekkie bewys en niks verder.

Hulda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hulda V

Bekostigbaar, baie sentrale ligging. Ons het lekker gebly.

Die plekkie het alles wat jy nodig het as jy net wil oornag en gedurende die dag uit is. Dis klein, maar skoon en die eienaars is baie vriendelik. Goeie waarde vir die prys.

Mignon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon B

Die plekkie was baie gerieflik met ons eie ingang en ons eie privaatheid.

Regtig die moeite werd.

Louis. D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis. D

Baie skoon en netjiese plek en vriendelike ontvangs gehad. Sal enige tyd weer daar bly.

Plek is vir twee mense wat oorslaapplek soek vir 'n aand of meer. Baie veilig en jou motor is agter hek en onder afdak. Ek kan oor niks kla nie. Sal enige tyd weer daar oorbly as ek weer Kaap toe gaan vir n naweek hier van Vredenburg.

Sheri G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri G

We enjoyed our stay alot. Will surely stay there again. It has everything that one needs. Clean room, great bed, safe area and central.

Annette is friendly and made sure that we are satisfied as guests.

Gawie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G

Netjies, perfek geleë en baie veilig.

Plekkie is baie netjies en daar is alles wat jy hoegenaamd nodig mag hê. Beslis my toekomstige oornagplek in die Kaap.

Elmarie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Rustig, stil en vriendelike mense.

Ek het 'n bespreking gemaak vir my ma-hulle. Daar was parkering vir my ma-hulle se bakkie agter 'n veiligheidshek onderdak. My ma-hulle het lekker rustig geslaap. Die plekkie was presies soos op die foto's. Weereens baie dankie!

Roeleen W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen W

Ideale oornagslaapplekkie.

Stylvolle slaapplek, met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustige oornag-blyplekkie. Baie netjies en skoon, met wonderlike aandag wat aan die klein goedjies gegee is. Sjokolades, drinkwater, koffie en tee en seep in badkamer. Ons gasheer en gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Nicholene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholene V

Was 'n wonderlike naweek. Ons is hartlik ontvang en weer af gesien.

Wonderlike naweek gewees en als was netjies en goed ingerig.

Mari-etta V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-etta V

Baie gemaklik en netjies.

Ek het heerlik gebly en baie veilig gevoel.

Cindy O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy O

Had a great stay! Would definitely highly recommend.

The room was very well equipped with everything I needed for my stay. The owners are great people and made me feel very welcome. Awesome place!!

Marlene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Rustigheid, net wat ek nodig gehad het.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Hulle het vir ons gewag en ons hartlik ontvang tydens load shedding. Annette en haar man is baie bedagsaam en is n lieflike mense. Dankie dat julle ons verblyf wonderlik gemaak het. Ons kom beslis weer.

Jan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Derik en Antoinette was baie gasvry en het uit hul pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Jammer ons kon nie weens ons beplanning langer bly nie.

Linda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Netjies toegeruste en veilige akkommodasie.

Vriedelike gasheer en gasvrou. Skoon kamer en goed toegerus met alles wat mens benodig. Veilige parkering en rustige woonbuurt. Sal enige tyd weer gebruik maak van hierdie verblyf.

Quinton L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton L

Owners are very friendly and accommodating.

The location is peaceful and quiet.

Beulah B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Exceptional.

We had a very beautiful weekend. Annette and her husband were very friendly they made went the extra mile to ensure that there is an extra space for my 3-month-old baby's travel cot. We're definitely going to book Den Vie Akkommodasie next time we are in Cape Town.

Christel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christel S

Ideaal vir oornagverblyf.

Sien sterre.

G W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
G W

Baie stil area.

Plek is baie netjies, alles wat jy nodig het, tot op flits vir beurtkrag!

Bj L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bj L

Die beste in die weste!

Hierdie egpaar kry volpunte vir 'n baie netjiese en skoon verblyfplekkie. Dit het aan al ons vereistes voldoen - tot 'n vlieëslaner. Elke dingetjie daar is met die hand uitgekies en alles saam spel net uit in vier woorde: omgee vir ons gaste.

Karmien B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmien B

Baie oulike gastehuis en baie vriendelike ontvangs.

Die gastehuis is op 'n gepaste ligging, nie te ver van al die toeristeplekkies af nie wat baie lekker was.

Chiunde M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiunde M

Pleasant host.

Last minute booking, but the host was ready and the place clean for a guest.

Deony P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deony P

Lovely place to stay and owners are very friendly.

Safe location. Lovely place with everything you need for an overnight stay.

Chantelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Baie netjies en skoon.

Baie gasvry en skoon. Sal weer besoek.

Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Puik.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle.

Barbara S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Ek het só lekker gebly.

Rustig met veilige parkering. Uitstekende gasvryheid.

Vernon T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon T

Het 'n warm welkom gekry. Sal beslis weer daar gaan bly.

Goeie gesindheid. Warm welkom. Alles was in plek wat ek vereis het.

Elsabe B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

It was just wonderful.

The place is super cute. Clean nicely decorated. The host is friendly and welcomes us with a smile. thank you. I would go back there again lovely place. It's tops. perfect. Thanks for our stay, De Vie Akkommodasie.

Cornelia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

My stay was absolutely pleasurable and owners very friendly and welcoming.

I travelled from East London to Cape Town with my son for hospital stay. My stay was pleasurable and I was able to work remotely between hospital visits, and shops are around the corner and all main routes easy accessible.

Berto En Petra M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berto En Petra M

Voortreflike diens en geriewe.

Alles wat jy nodig het en meer. Baie gerieflik en luuks! Goeie waarde vir geld.

Tina B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Fantasties.

Baie dankie vir die gesellige en vriendelike atmosfeer en verblyf. Sal baie beslis weer by julle kom oornag. Groete.

Marie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Uiters netjies. Sal weer daar bespreek, dankie.

Ons beveel die plek aan vir enige persoon wat van netheid hou.

Irma K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Onvergeetlik!

Baie baie netjies! Regtig waarde vir geld en ons uitgehelp toe ons seun moes saamry! Sal weer ondersteun.

Eric B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

'n Pragtige, skoon, praktiese verblyf met alles wat 'n mens nodig het en ekstras. Baie goed geleë!

Sal dit vir almal aanbeveel en by geleentheid self weer gebruik!

Pieter V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Aangename verblyf.

Alles was reg en sonder enige klagtes.

Gerhard E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Netjies en skoon. Baie goeie area.

Skoon en netjies. Die stort is lekker groot genoeg met lekker genoegsame druk. Eienaars is baie vriendelik en het ons mooi gehelp na ons 'n krisis gehad het.

Afton C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton C

Rustig. Ek het lekker ontspan.

Baie veilig en rustig. Sal definitief weer van die dienste gebruik maak.

Yolande B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Rustig, netjies en veilig.

Lieflike, super netjiese blyplek met aandag aan die klein detail wat alles bydra tot 'n persoon se gemak. Baie vriendelik ook ontvang. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Lenel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel J

Langnaweekkuier.

Die netheid van die eenheid het my eerste opgeval. Dit is pragtig en prakties ingerig en skoon. Die bed slaap baie gemaklik. Ideaal vir 'n besigheidsreisiger.

Johan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Netjies, veilig en goed geleë.

Akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen. Gawe en hulpvaardige eienaars het ons gou welkom laat voel. Die verblyf was fantasties en word aanbeveel.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en sien
uit na julle volgende kuier by ons.
De Vie Groete
Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Leona C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona C

Wonderlike plek, baie veilig en baie vriendelike mense.

Wonderlike plekkie. Ons het baie veilig gevoel en alles wat ons nodig gehad het was binne bereik.

Werner H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Heerlik, ontspannend.

Vriendelike mense wat jou dadelik laat welkom voel!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Werner

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit!

Dit was n plesier om julle by De Vie te huisves en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

De Vie Groete,

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Maryna L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Presies wat ons nodig gehad het.

Derick en Annette was baie behulpsaam en vriendelik. Die mooi kamer het regtig alles wat jy nodig het en is baie skoon en netjies gewees. Sal beslis weer daar gaan bly!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Maryna,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.

Dit was n plesier om julle by De Vie te huisves en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

De Vie Groete,

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Liezel F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel F

Gemaklik en rustig.

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Rone D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rone D

Het baie lekker gebly en die geriewe is baie netjies.

Die plekkie is baie mooi ingerig en groot genoeg vir twee mense. Sal volgende keer definitief langer daar bly. Baie netjies en veilig.

Johannes H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Uitstekende verblyf.

Plekkie is klein, maar perfek vir 'n enkelreisiger. Kamer is ongelooflik netjies.

Suzaan O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan O

Skoon, privaat en goeie host.

Skoon, vriendelike host, veilig.

Cyril J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril J

Ek het baie lekker gebly.

Bietjie klein maar was perfek vir my behoeftes. Baie netjies, skoon en funksioneel. Sal dit definitief aanbeveel vir kort termyn verblyf. Annette en Derik sien my binnekort weer.

Joeks L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L

Goeie ervaring.

Ek het baie lekker geslaap by De Vie, sal weer daar in die toekoms wil slaap en beveel dit hoogs aan.

Ellena L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellena L

Baie aangename ondervinding.

Ek was baie vriendelik ontvang. Uiters, uiters skoon met alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Kan met vrymoedigheid De Vie aanbeveel.

Christelle T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T

Heerlike verblyf!

Ons het 'n heerlike verblyf geniet. Dis skoon, netjies, veilig en naby alles. Die wooneenheid het alles wat jy nodig het. Ons is hartlik verwelkom en het sommer tuis gevoel. Ons sal beslis weer by De Vie oorbly.

Anine V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V

Veilige en netjiese verblyf.

Gasheer en vrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar gaan oorbly.

Michael K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Aangenaam

Sentraal, veilig en netjies.

Michelle J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Incredibly neat and tidy. Very friendly and helpful hosts.

Very neat and tidy accommodation, tastefully furnished. Friendly and helpful hosts.

Roeline H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H

Total peace of mind and wonderful hosts.

It is extremely safe and the friendliness of the hosts make you feel so at home. They really went the extra mile, thank you very much.

Gert G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G

Netjiese verblyf.

Super-netjies, klein, maar als wat nodig is.

Michael K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Aangenaam

Alles reg, sal weer van hulle gebruik maak.

Karika B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karika B

Baie netjies en skoon.

Veilig, privaat en rustig.

Edwina F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina F

Baie goeie verblyf.

Uitstekende, goeie en spoedige diens!

Lilanie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Dit was baie lekker.

Die eenheid is baie netjies en het alles en meer wat jy nodig het. Dit is op 'n baie lekker plek geleë. Perfek vir 'n naweek wegbreek Kaap toe. Sal enigetyd weer daar bly en is baie vriendelik ontvang. Beveel dit beslis aan.

Ryno M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M

Baie vriendelik, veiligheid en gerieflik!

Sien sterre.

Marlize R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Perfekte plekkie vir twee.

Baie netjiese plek en oulik ingerig. Veilige parkering en lekker gemaklike plekkie vir twee mense om te gaan rus na hul die Kaap geniet het. Eienaars is baie vriendelik. Sal definitief weer hier kom bly!

Joane L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane L

Absoluut perfek!

Wat meer kon ons voor vra. Ons het so lekker gebly en die mense was bitter vriendelik. Wens ons het ons hele vakansie daar bespreek. Mens kan sien die mense is lief vir wat hulle doen en gee om vir ander. Wow! Ek beveel dit enige tyd aan vir ander mense, behalwe wanneer ek daar wil gaan bly.

Gustav K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K

Dit was aangenaam en rustig en lekker vir 'n paartjie wat rustig en tyd met mekaar wil spandeer en net rustigheid wil hê agter oor wil wees.

Al wat ek weereens wil sê is dis 'n plek waar jy en jou lewensmaat of jy en jouself wil ontspan en die verblyf en mense is tops, ek het hulle geniet en weereens dankie vir als.

Marlene M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Was ongelooflik en watter uitstekende eienaars.

Het absoluut die kamer gelove. Die beste waarde wat ek nog ooit vir dié geld betaal het. En glo my, ek bring my lewe in gastehuise deur. Best value ever. Tops, kon nie my oë glo toe ek inboek nie. Netjies, gemaklik skoon. Linne van die beste en eetgerei. Vars melk in die yskas, bederf met Kit Kat-sjokolade, kon nie vir beter gevra het.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Beste Marlene,

Bie dankie vir jou baie mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg!

Jy is te enige tyd meer as welkom om weer by ons te bespreek of jou vriende, kennisse en kollegas na ons toe te verwys.

Baie sterkte en voorspoed met al jou dinge.

Beste groete
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Adélle V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adélle V

Gerieflik, netjies en het als wat nodig is om te oornag.

Baie dankie, ons het heerlik oornag by De Vie. Jul plekkie is so goed toegerus en baie netjies. Regtig waarde vir geld! Kan dit vir seker aanbeveel veral vir sake reisigers wat naby aan die lughawe wil tuisgaan en dis geskik vir langer tye ook as net oornag.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie Dag Adelle,

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons sien
uit daarna om julle ter enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Marietjie C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C

Netjies en goed ingerig.

Baie netjiese verblyf in rustige, stil omgewing.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie Dag Marietjie,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie en verwelkom julle te enige tyd in die toekoms weer by De Vie.
Beste groete
Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Thabiso M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

Excellent.

Best stay, great service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Beste verblyf, uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elzette C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette C

Was net wat ons nodig gehad het. 'n Netjiese en veilige verblyf!

Baie dankie. Ons sal definitief weer daar bespreek as ons in daai omgewing kom.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Elzette

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons sien uit daarna om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Corlé P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé P

Awesome.

Dit was die skoonste en netjiesste plekkie. Baie veilig en het alles in die kamer wat jy benodig. Ons was verbaas om die pragtige plekkie te besoek.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Corli

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!

Ons sien uit om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Jill J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill J

Excellent value for money and great service.

Lovely accommodation, good value for money. Host and hostess very helpful and friendly. I would recommend this place anytime!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Jenny,

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Reinhard S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard S

Dit was uitstekend en waarde vir geld.

Derik en Annette, dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid! Dit was lekker om julle te ontmoet en ek het definitief lekker gebly daar. Die plekkie is baie netjies en alles is op sy plek. Definitief als wat jy benodig was daar. Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Reinhard

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en dit was 'n plesier om jou te huisves!

Baie dankie ook vir jou bereidwilligheid om ons te verwys.

Beste Groete

Annette & Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Heidi O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O

Baie netjies, skoon en veilig teen billike prys.

Baie dankie, Annette, vir jul vriendelike ontvangs, jul plekkie het ons verwagtinge oortref. Ons sal definitief weer kom oornag.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Beste Heidi,

Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer!

Groete,
Annette

De Vie Akkommodasie
Marietjie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Ons het lekker gebly.

Plekkie is baie skoon en netjies, veilige parkeerplek. Sal in die toekoms weer daar bespreek.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Marietjie, Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was n absolute plesier om julle te huisves en ons sien daarna uit om julle enige tyd in die toekoms weer te verwelkom. Beste Groete, Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Shaun R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun R

A pleasant stay and value for money.

The accommodation is very neat and private, with every requirement at hand. It has secure undercover parking with unlimited movement. It truly is a home away from home.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Shuan,

Baie dankie vir die baie mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Dit was n absolute plesier om julle te huisves en ons sien daarna uit om julle
enige tyd in die toekoms weer te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Elzana B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B

Die verblyf was baie lekker en gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie netjies en skoon met veilige parkering. Iets wat ons baie geniet het was die stilte.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Elzana,

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!

Ons sien uit daarna om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,

Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Nathaniel G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaniel G

Peaceful, clean and it has friendly owners. I would recommend anyone to try out De Vie Akkommodasie.

It is a bit small, but value for the money.

Dolly V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly V

They make it super easy to stay over with everything you need already supplied.

It is nice and private, behind an electrical gate. The room is small, but perfect for a quick stay over. It is neat and there is not one thing lacking. Well done!

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Hallo Dolly,

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit en ons sien uit om julle te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik

De Vie Akkommodasie
Kevin N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N

Kan nie vir beter gevra het nie.

Met aankoms vriendelike ontvangs, sal altyd weer teruggaan. Baie rustige area om net te gaan ontspan.

De Vie Akkommodasie se terugvoer

Goeie more Kevin,

Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en ons sien uit om jou te enige tyd in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Beste Groete,
Annette en Derik du Plessis

De Vie Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60dfd2cd2395a4a045ff1f9ba4def65af96a5738658dfef354bf15d59e28c3a954828c31c45216dea35c4dc687fcb22c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang