Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vie Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Albertus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en vreedsaam. Aangenaam verras, baie vriendelik ontvang en ligging was perfek en veilige parkering is vir ons belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing, gemaklik - sal weer besoek. Verblyf van een aand geniet. Goeie ligging vir besigheid in Durbanville, Bellville, Brackenfell areas met maklike toegangsroetes. Netjies, gemaklike bed, nodige toerusting vir koffie/tee en opwarming van voedsel asook 'n rooster. Yskas en TV met DSTV. Ook gratis WiFi. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie mooi, netjies, skoon en rustig akkommodasie met baie veilige parkering. Ons het baie lekker gebly, die akkommodasie is baie netjies en skoon en alles is daar wat jy mag benodig. Ons was ook baie vriendelik ontvang, al het ons so laat die aand daaraan gekom. Die parkering is ook baie veilig. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stil en rustig. Derik het ons selfs toegelaat om vroeër as normaal in te trek. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, voel veilig, gemaklik en privaat - lieflike gasheer en gasvrou. Die eienaars is baie gaaf, gemaklik en opreg belangstellend, alles was georganiseerd, baie netjies en skoon, daar is alles in die kamer- van 'n vlieëplak tot 'n strykyster en 'n haardroër. Die WiFi-wagwoord was duidelik sigbaar asook die beurtkrag area. Ons is lief vir braai en die eienaar het sowaar 'n klein braaiertjie gaan koop sodat ons kon braai - ons het dit so waardeer. Daar is tot "anti-slip" strips op die agterstoep. Dit is baie privaat en die gaste het hul eie private ingang. Ons sal vir seker weer daar gaan bly en die plek help bemark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hoogs aanbevole uitspan plek, veilig en gerieflik. Gerieflike netjiese, veilige plekkie met alles wat mens nodig het. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik soos altyd! Ons het al baie keer daar gebly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, gemaklik, veilig. Pragtige plekkie. Daar is vir alles voorsiening gemaak. 2 chocolates, koffie, tee, melk, suiker, beskuit, water. Sout & peper, vadoeke, toaster, koffiekan, ketel, mikrogolf, glase/bekers/borde/messegoed/bak, of 2 als in kas/handdoekrol, broodplank, strykyster & strykplank, handdoeke, loadshedding lig. Volle DSTV en WiFi. Lieflike ligte beddegoed vir warm somersweer, dakwaaier. Plek om jou goed te pak. Selfs 2 stoele met kleintafel reg buite jou deur. Genoeg plase ens. Absoluut net plesier om daar te oornag. En en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Presies wat nodig was. Ons het heerlik gebly. Alles wat benodig word was beskikbaar in die kamer met vriendelike, professionele diens van Annette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Waarde vir geld. Die verblyf is aangenaam, maar te beknop vir meer as 3 nagte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60dfd2cd2395a4a045ff1f9ba4def65af96a5738658dfef354bf15d59e28c3a954828c31c45216dea35c4dc687fcb22c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang