Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vie Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Vie Akkommodasie bied verblyf in Stellenryk vir 2 gaste. Dis die ideale blyplek vir oornagbesoekers en sakereisigers.

Dié semi-selfsorgeenheid het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ’n mikrogolf, yskas en TV met alle DStv kanale asook gratis WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek agter 'n sekuriteitshek.

De Vie Akkommodasie is 2 km vanaf Glengarry Winkelsentrum en 5 km vanaf Cape Gate Winkelsentrum.

Daar is ook 'n haarsalon op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Albertus C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vreedsaam. Aangenaam verras, baie vriendelik ontvang en ligging was perfek en veilige parkering is vir ons belangrik.
Jun 2024
Fanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing, gemaklik - sal weer besoek. Verblyf van een aand geniet. Goeie ligging vir besigheid in Durbanville, Bellville, Brackenfell areas me...
Sien meer
Jun 2024
Elzana B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, netjies, skoon en rustig akkommodasie met baie veilige parkering. Ons het baie lekker gebly, die akkommodasie is baie netjies en skoon en a...
Sien meer
Apr 2024
Retief U
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Derik het ons selfs toegelaat om vroeër as normaal in te trek. Baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2024
Wilna V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, voel veilig, gemaklik en privaat - lieflike gasheer en gasvrou. Die eienaars is baie gaaf, gemaklik en opreg belangstellend, alles was georgan...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Vie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60dfd2cd2395a4a045ff1f9ba4def65af96a5738658dfef354bf15d59e28c3a954828c31c45216dea35c4dc687fcb22c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang