Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De View

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhilllaan 2, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De View is in Paradise in Knysna geleë en bied gerieflike B&B-verblyf met skouspelagtige uitsigte oor die Knysnariviermond na The Heads.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers wat na die Knysna-koppe kyk, wat 'n ontspannende uitsig bied na 'n dag van die plaaslike besienswaardighede of 'n volle dag van sakevergaderings.

Die standaardkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die luukse kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die en suite-badkamer 'n instapstort het. Elke kamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix, gratis onbeperkte WiFi, 'n haardroër, 'n USB-laai-hub en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan op hul eie persoonlike dek ontspan en wakker word met 'n kontinentale ontbyt wat in die kamer of op die dek bedien word. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Doendinge in Knysna en die omgewing sluit walviskyk in seisoen, ritsrit, voetslaan en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Greenhilllaan 2, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink De View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhilllaan 2, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc3ab3154441a609bf78df55853fe063bcfb8a30a7203043f4bda3e725ddced052aa2eb58b9e71be7c0e971961c7e93317d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Greenhill Lane Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0338224 23.0333456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang