Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Margaret K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Could not have asked for more. Johanni is the perfect host, and nothing was too much trouble. Breakfast was superb, beds were comfortable, and no lumpy pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lovely place with very kind hosts. Wonderful hosts who went out of their way to make us feel at home. Perfectly situated for access to the Cape Ultra Triathlon race we were doing. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie mooie plek om te bly. Ons het baie lekker gebly. Die gastvrou was wonderlik. Goeie ontbyt, mooi belangstelling. Die gastvrou het selfs ons klere gewas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verskriklik lekker! Die gasvrou het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en het absoluut uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vreeslik lekker gebly. Gemaklike bed, heerlike ontbyt en koffie, vriendelike gas. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
De Villiers Country Lodge
Baie baie dankie Lara. Was so lekker om jou te ontmoet en hier te ontvang. Kom kuier gerus weer. Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwejaar. Groete Johannie

Janine N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons verblyf by De Villiers Country Lodge was verskriklik aangenaam. Tannie Johannie is 'n 5-ster gasvrou. Die kamers was baie netjies. Die atmosfeer was baie kalm en rustig. Die ontbyt was die beste en die tuisgemaakte appelkooskonfyt is beslis 'n treffer. Dit het my en my vriende opgewonde gemaak. Baie dankie aan Tannie Johannie vir die vriendelike en gasvrye ontvangs. Ons kom beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
De Villiers Country Lodge
Baie baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer. Kom gerus weer. Pas julle op. Mooi dag verder. Groete uit Villiersdorp. Johannie

Giselle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfek. Pragtig. Baie aangename gasvrou en plekkie. Smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
1 nag
5.0
Aug 2023

Wonderlik! Die diens was goed, die verblyf was uitstekend. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joretha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik gekuier en sal graag weer soontoe wil gaan. Gasvrou dra gaste op haar hande en maak die heerlikste ontbyt. Dekor met smaak gedoen, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannie
De Villiers Country Lodge
Liewe Joretha Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was so lekker om julle hier te he. Hoop die vloed skade sal mettertyd weer regkom. Dink so baie aan julle. Liefde uit Villiersdorp

Magda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wat 'n heerlike ervaring om by De Villiers Country Lodge te bly. Die diens was uitstekend, die kamer pragtig en die kos heerlik. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het opgedaag as vreemdelinge en totsiens gesê as vriende. Dit was regtig 'n ongelooflike lekker plek om te bly. Die gastehuis was naby aan die trou venue en dis ideaal geleë. Johannie was die perfekte gasvrou en het albei oggende vir ons 'n lekker ontbyt gegee. Ons is weg met 'n bottel tuisgemaakte appelkooskonfyt uit die boonste rakke. Baie dankie dat jy ons trouenaweek spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 13, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNzFhZWIzLTU4NTQtNGQwZi05Yzc0LWQwNDliNGJmNjFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 13 Victoria Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989574 19.2906039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang