Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Country Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir De Villiers Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Margaret K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret K

Could not have asked for more.

Johanni is the perfect host, and nothing was too much trouble. Breakfast was superb, beds were comfortable, and no lumpy pillows.

Dianne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne G

Lovely place with very kind hosts.

Wonderful hosts who went out of their way to make us feel at home. Perfectly situated for access to the Cape Ultra Triathlon race we were doing. We will definitely be back!

Gerardus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerardus V

Baie mooie plek om te bly.

Ons het baie lekker gebly. Die gastvrou was wonderlik. Goeie ontbyt, mooi belangstelling. Die gastvrou het selfs ons klere gewas!

Peter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Verskriklik lekker!

Die gasvrou het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en het absoluut uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak!

Lara D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara D

Vreeslik lekker gebly. Gemaklike bed, heerlike ontbyt en koffie, vriendelike gas.

Sal definitief aanbeveel.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie Lara. Was so lekker om jou te ontmoet en hier te ontvang. Kom kuier gerus weer. Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwejaar. Groete Johannie

De Villiers Country Lodge
Janine N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Ons verblyf by De Villiers Country Lodge was verskriklik aangenaam. Tannie Johannie is 'n 5-ster gasvrou.

Die kamers was baie netjies. Die atmosfeer was baie kalm en rustig. Die ontbyt was die beste en die tuisgemaakte appelkooskonfyt is beslis 'n treffer. Dit het my en my vriende opgewonde gemaak. Baie dankie aan Tannie Johannie vir die vriendelike en gasvrye ontvangs. Ons kom beslis weer 'n draai maak.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer. Kom gerus weer. Pas julle op. Mooi dag verder. Groete uit Villiersdorp. Johannie

De Villiers Country Lodge
Giselle R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle R

Perfek.

Pragtig. Baie aangename gasvrou en plekkie. Smaaklike ontbyt.

Wessel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Wonderlik!

Die diens was goed, die verblyf was uitstekend. Sal enige tyd aanbeveel.

Joretha G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha G

Heerlik gekuier en sal graag weer soontoe wil gaan.

Gasvrou dra gaste op haar hande en maak die heerlikste ontbyt. Dekor met smaak gedoen, baie netjies en skoon.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Liewe Joretha
Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was so lekker om julle hier te he. Hoop die vloed skade sal mettertyd weer regkom.
Dink so baie aan julle. Liefde uit Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Magda T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Wat 'n heerlike ervaring om by De Villiers Country Lodge te bly.

Die diens was uitstekend, die kamer pragtig en die kos heerlik. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het opgedaag as vreemdelinge en totsiens gesê as vriende. Dit was regtig 'n ongelooflike lekker plek om te bly. Die gastehuis was naby aan die trou venue en dis ideaal geleë. Johannie was die perfekte gasvrou en het albei oggende vir ons 'n lekker ontbyt gegee. Ons is weg met 'n bottel tuisgemaakte appelkooskonfyt uit die boonste rakke. Baie dankie dat jy ons trouenaweek spesiaal gemaak het.

Penelope G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope G

Friendly, welcoming, convenient.

Thank you to the host for being around and helpful at all times, and for the jar of homemade apricot jam!

Jeanie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie B

Wonderlike gasvryheid!

Baie goeie diens en vriendelikheid.

Anna T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna T

Ons het tuis gevoel.

Wonderlike gasvrou, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Anna. Dit was so lekker om julle hier te akkommodeer. Jammer oor die water situasie. Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar. Sien julle binnekort weer. Groete Johannie

De Villiers Country Lodge
Vic W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic W

Brilliant.

Very nice.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Good morning Vic. Thank you for staying at De Villiers Country Lodge. It was wonderful to have had you here. All the best for the future. Hope to see you again.

De Villiers Country Lodge
Gerhard V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Very friendly host.

Very comfortable accommodations and excellent breakfast.

Marianna J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna J

Gasvryheid was uitstekend!

Vreeslik lekker gekuier. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou uit haar pad gegaan om alles gerieflik en aangenaam te maak as moontlik.

Gerdia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia V

Wonderlik.

Baie dankie Johannie vir jou gasvryheid! Baie lekker gebly. Verwag my gou weer terug!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie, Gerdia. Sien uit om jou weer hier te verwelkom. Voorspoed vir jou.

De Villiers Country Lodge
Danie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Asemrowend mooi en fantastiese diens.

5-ster. Johannie, van ons aankoms Vrydag tot Sondag was uitstekend. Vriendelik, hulpvaardig en stel gaste 1ste. Baie dankie Johannie. Jy sien ons weer. Doen so voort.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie, Danie. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

De Villiers Country Lodge
Teresa P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa P

An excellent establishment.

I enjoyed my stay. I was welcomed by the hostess, who went out of her way to accommodate me. The room was spacious, clean and comfortable. Definitely worth a return visit.

Kyran D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyran D

Relaxing, wholesome, filled with laughter.

De Villiers Country Lodge is a stop well worth experiencing! Upon arrival guests are greeted with a warm welcome and made to feel at home immediately. The host, Johannie, is wonderful bundle of energy, hospitable, and calming, and who easily shares knowledge and advice. Something useful for those without planned itineraries. Your stay will make you feel like close friends or family with the other cool guests. The guesthouse was clean, comfortable, convenient and safe. I'll gladly visit again should the opportunity present itself. Highly recommended!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie Kyran. Dit was wonderlik om julle hier te kon ontvang. Alles van die beste vir die toekoms. Kom loer gerus in as jy hier deur ry. Villiersdorp groete

De Villiers Country Lodge
Annelize D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Beautiful space and very warm and welcoming host. We had such a comfortable and peaceful stay.

See stars.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Annelize. Was lekker om julle hier te he. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Johannie

De Villiers Country Lodge
Sam W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam W

Relaxed and very friendly.

Our time at the accommodation was very nice. The owner of the house was very friendly and always helpful.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Thank you, Sam. I was privileged to have been your host in Villiersdorp. Hope that you will be back next year with the team.

De Villiers Country Lodge
Lindi H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi H

Johannie laat 'n mens onmiddelik baie tuis voel en maak die heerlikste ontbyt!

Op die ingewing van die oomblik besluit om 'n aand op Villiersdorp te slaap - en ons het dit baie geniet. Pragtige ou huis. Gemaklike bed en heerlike ontbyt!

Gavin M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M

Perfect for purpose.

Exactly what was needed.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Thank you so much.

De Villiers Country Lodge
David H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David H

A perfectly wonderful stay.

The warmth, friendliness and hospitality of the hosts was exceptional. Johannie was so willing to cater for my every need. A real home-away-from-home feeling. Highly recommended.

Nelia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Van Vrydagmiddag tot Sondagoggend.

Heerlikste etes! Gasvryheid, vriendelikheid, jy sal ver moet soek om beter te kry.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Nelia, baie dankie. Dit was so lekker met julle almal hier. Hoop daar sal weer eendag so n reunie kan wees.
Pas jou op. Jou mooie masker het hier gebly. Geniet die naweek.
Liefde uit Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Gerhard (ag) B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard (ag) B

Juweel in die Theewaterskloof!

Netjies, vriendelik, gasvry, waarde vir geld. Die gasvrou is 'n gasvrou in murg en been. Niks is vir haar te veel moeite. Gee meer as wat mens verwag. Baie dankie, ons het dit opreg waardeer. Johannie het spesiaal vir ons aandetes gemaak. Villiersdorp "sluit" met sononder soos alle plattelandse dorpies.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi getuigskrif. Waardeer dit baie. Dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Pas julle op en bly gesond.

De Villiers Country Lodge
Anchen C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen C

Stayed over for a wedding.

The owner of the property is absolutely lovely, very helpful, attentive and friendly. The accommodation is very clean and quaint. It had a lovely outside seating area and pool surrounded by a beautiful little garden. The breakfast was more than we expected! Also a plus was the safety of our vehicle which we could park inside. Will stay there again.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie, Anchen. Dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Vriendelike groete,
Johannie

De Villiers Country Lodge
Corlia S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Hartlike Villiersdorp-gasvryheid!

Johanni is 'n gasvrou duisend. Dit voel asof jy by familie kuier. Sy sal enigiets doen om seker te maak haar gaste is gemaklik en voel tuis. Linne is van uitstekende gehalte, interior is pragtig, lekker baie om te lees en pragtige familie tafel vir ontbyt. Die tuin is 'n lushof. Sien hulle gou weer.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Goeiemore Corlia
Baie, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit hier by De Villiers Country Lodge. Dit was so lekker om jou hier te bederf. Ek sien uit na jou volgende besoek. Tot ons mekaar weer sien. Vriendelike groete, Johannie.

De Villiers Country Lodge
Alfonso S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfonso S

Beautiful place, friendly and kind host.

I didn't get to stay very long as I only slept over there because I was attending an event nearby. But my stay was really great, the host was really nice and very accomodating. The only thing that was a bummer was that the pool had recent work done on it so I couldn't enjoy that facility offered by the host.

Elsa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa B

Host was amazing and very helpful and friendly.

Location was good, house was very comfortable and loved the old furniture in the house. Breakfast was great and host was very friendly. Will come back for sure in the future and explore the area.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Dear Elsa, thank you so much for staying at De Villiers Country Lodge.
I really appreciate it and is looking forward to seeing you some time in the future. Best Wishes from Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Esmien B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmien B

Dit was n ongelooflike ervaring met Johannie se gasvryheid en dat sy die absolute ekstra myl loop, heerlike kos kook en jou so tuis laat voel.

Ek het gevoel dit was my tweede huis. Ek was daar vir slegs een nag maar n heerlike bord kos en ontbyt gehad uit die boeke uit. So veel moeite vir elke liewe persoon wat by haar huis instap. Dit is so mooi buite in haar tuin en ek sal beslis haar gaste huis vir enige iemand aanbeveel. Ek het selfs gaan kyk na die selfsorg kothuisies so mooi en netjies te oulik!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie Esmien. Jy het in een dag soos familie geword. Kom asseblief weer. Sterkte op die pad vorentoe.

De Villiers Country Lodge
Carmen W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W

Awesome, awesome.

Thank you Johannie for the brilliant service and your warm hospitality. We felt right at home away from home. The breakfasts were out of this world, I wanted to take her home with me. Johannie, keep up the awesome service and we will surely be back.

Marlize P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize P

Very pleasant.

Well run Lodge. A happy place.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie Marlize. Dit was so lekker om julle hier te he. Kom kuier asseblief weer.

De Villiers Country Lodge
Lucinda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda D

Amazing, value for money.

The hostess, Johanni was kind, friendly and caring. We will definitely recommend the lodge to friends and family.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, Lucinda, vir die boodskap ons waardeer dit. Dit was so lekker om julle hier te he. Vrolike span bymekaar. Sien uit om julle weer hier te kan akkommodeer.
Mooiste wense vir julle almal.

De Villiers Country Lodge
Lizelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Tuiste weg van die huis af.

Gasvryheid uit die boonste rakke! Ons het baie lekker gebly en sommer lekker gekuier ook.

Hannes V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Absoluut wonderlik!

Baie lekker, dankie Johannie!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Hoop jul het die res van julle naweek ook geniet.
Kom gerus wees.

De Villiers Country Lodge
Corlia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Bederfverblyf.

Die gasvrou is uitstekend en ons het net so bederf gevoel. Die akkommodasie is skoon, alles is netjies, beddegoed is puik gehalte en die ontbyt was heerlik!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Corlia,

Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was lekker om julle vrolike groep aan die ontbyttafel te hoor lag. Kom asseblief weer.

Groete uit Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Eddie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

One word: perfect.

Will recommend and continue to use the lodge in the future without doubt.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Thank you so much Eddie.

De Villiers Country Lodge
Herman H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Warm ontvangs in 'n snoesige kamer.

Baie lekker gekuier, die eienaar is baie vriendelik. Ek kan enige tyd De Villiers Country Lodge aanbeveel. Die ontbyt was uit die boonste rakke!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jy De Villiers Country Lodge gekies het om by te bly. Dit was lekker om jou hier te ontvang.

Kom kuier gerus weer.

De Villiers Country Lodge
Stewart S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart S

The owner could not do enough to make our stay more comfortable and enjoyable.

Johannie, was an absolutely stunning host. She couldn't have done more to make our stay more comfortable. The electric blankets in the cold weather were a godsend.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review. It was wonderful to have had you here. Hope you will visit again.
Kind regards from Villiersdorp,
Johannie

De Villiers Country Lodge
Magda D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Uitstekend.

Om by Johanni te kuier is soos om by 'n ou vriendin se huis in te stap. Jy voel dadelik tuis. En haar kos is onverbeterlik.

Leanie T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie T

Uitstekend!

Heerlik gebly, eienaar is baie gasvry en haar ontbyt is uit die boeke. Baie netjiese, gemaklike verblyf. Sal definitief aanbeveel.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Beste Leanie,

Baie, baie dankie dat julle hier oorgebly het, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Kom kuier asseblief weer.

Sterkte met al jul werkery.

Vriendelike Villiersdorp-groete,
De Villiers Country Lodge

De Villiers Country Lodge
Marie Susan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Susan D

Puik! Wonderlike gasvryheid.

Uiters vriendelike gasvrou. Baie behulpsaam. Keurig ingerigte kamers. Baie goeie waarde vir geld. Baie positiewe ervaring. Baie, baie dankie! Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak en dit aanbeveel. Baie goeie alternatief vir akkommodasie in plaas van Franschhoek!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te he. Sal lekker wees as julle weer eendag kom kuier.
Groete uit Villiersdorp

De Villiers Country Lodge
Amelia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia B

Very charming.

Very charming and very comfortable stay.

Jan R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Ons verblyf by De Villiers Country Lodge was regtig 'n aangename ervaring. Dankie vir puik diens.

Sal De Villiers Country Lodge enige tyd aanbeveel. Alles was netjies en daar is moeite gedoen met ontbyt.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pluimpie. waardeer dit. Was lekker om julle te ontmoet en hier in Villiersdorp te kon ontvang.
Voospoedige 2019

De Villiers Country Lodge
Hermie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie H

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Baie sentraal en heerlike, ruim kamer. Baie skoon en netjies en 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Sal die gastehuis beslis sterk aanbeveel.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle in Villiersdorp te ontvang.
Voorspoedige 2019

De Villiers Country Lodge
Frikkie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Awesome.

Die plek sal definitief aanbeveel word. Die eienaar is 'n baie aangename persoon en het pragtige persoonlikheid. Sy is in alle opsigte behulpsaam gewees en het ons baie tuis laat voel. Ons sal vir seker weer by haar wil gaan oorbly.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom kuier asseblief weer.

De Villiers Country Lodge
Kaya N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaya N

It was fantastic, Johannie was very kind and prepared us the best breakfast.

The place is very neat, its very spacious and its extremely safe. They serve the best breakfast and you get the best hospitality.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Thank you so much Kaya. It was so nice to see you, and all the best for your future. Please come again.
Kind regards,
Johannie

De Villiers Country Lodge
Andre K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Baie lekker gebly.

Johannie was baie professioneel en vriendelik.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Andre. Ek is bly jy is weer veilig terug by jou huis. Kom kuier asseblief weer. Geniet die dag verder. Groete, Johannie.

De Villiers Country Lodge
Johannes W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes W

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Baie hartlik verwelkom en het baie tuis laat voel deur gasvrou. Skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir die oorbly hier. Dit was 'n voorreg om jou hier te kon ontvang. Kom asseblief weer.

De Villiers Country Lodge
Liza L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Wens ons kon langer bly!

Ons is so beïndruk! Ons het baie tuis en welkom gevoel. Sal dit definitief aanbeveel en vir seker weer gaan kuier!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Hi Liza, baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie. Dit was so lekker om julle hier in Villiersdorp te ontvang. Die kuiertjie was net te kort. Jul moet beslis weer kom dat ons lekker kan gesels.

De Villiers Country Lodge
Irmgard N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard N

Gemaklik en voel sommer tuis.

Dit is aangenaam en bied gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar oornag.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was 'n voorreg om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Geniet die res van die week.

Vriendelike groete.
Johannie

De Villiers Country Lodge
Willa H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willa H

Vriendelik, uiters netjiese skoon kamers.

Die ontvangs is warm en spontaan. Ons kamers was uiters netjies en toegerus met alles wat nodig is. Ons ontbyt was absoluut heerlik. Definitief kan ek De Villiers Country Lodge aanbeveel.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek hoop julle planne werk goed uit. Kom kuier gerus weer.

De Villiers Country Lodge
Lynette C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

Baie vriendelik en gasvry!

Ons het dit geniet en lekker gesellig gekuier. Sou net stort in die kamer verkies het.

Aldrich V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldrich V

Wonderlike en huislike omgewing met vriendelike mense.

Dit was baie lekker en die ontvangs was dierbaar en baie gasvry. Ek kon nie vir beter gevra het nie.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Hi Aldrich,
Baie dankie dat jy hier oorgebly het. Was so lekker om jou te ontmoet. Hoop die rede vir jou besoek was suksesvol. Kom gerus wees.
Vriendelike groete,
Johannie

De Villiers Country Lodge
George G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Ouwêreldse gasvryheid, gerief en onberispelike netheid loop hier hand aan hand.

Pragtige huis, mooi gerestoureer, gasvryheid wat moeilik geëwenaar sal word, netheid van die kamers, storte en die buiteomgewing was van die opvallendste kenmerke. Die omgewing is baie veilig. Die ontbyt was van die heel beste. Die plek om in oor te bly as iemand Villiersdorp besoek.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, George, ons waardeer jou skrywe. Kom gerus weer, dit was lekker om jul hier te kon ontvang.

Vriendelike groete uit Villiersdorp.

De Villiers Country Lodge
Jennifer E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer E

Very elegant, clean, comfortable, welcoming.

Elegant house, great breakfast, clean and comfortable. Most accommodating. I would recommend it to anyone.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Thank you so much for staying. Looking forward to be your host again in the future. Enjoy the rest of your day. Kind regards, Johannie.

De Villiers Country Lodge
Deon W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W

Die gasvryheid van Johannie het dit baie spesiaal gemaak.

Baie mooi, skoon en goed toegeruste kamers. Die ontbyt was heerlik en aan al ons behoeftes voldoen. Johannie het gesorg dat alles na ons smaak is en sy het ons op haar hande gedra. Sy is 'n uitstekende gasvrou en mens kan sien sy leef haar passie uit.

Annette D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Baie aangename verblyf.

Alles wat 'n mens nodig het, is daar: netjiese, stylvolle kamer, skoon badkamer, vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt. Dankie!

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jul hier oorgebly het. Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.

De Villiers Country Lodge
Ac S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ac S

Stil, rustig.

Netjies, skoon en aangenaam. Sou net graag 'n stort in plaas van 'n bad wou hê.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie dat u by De Villiers Country Lodge oorgebly het. Dit was lekker om u hier te kon ontvang. Ons hoop om u weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Johannie

De Villiers Country Lodge
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Karel V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel V

'n Baie bevredigende verblyf.

Dit was 'n uitstekende uitstappie. Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat weg wil kom van die gewoel van die alledaagse bestaan.

De Villiers Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die oorbly by De Villiers Country Lodge. Hoop om jul weer in die toekoms hier te ontvang.

De Villiers Country Lodge
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 13, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNzFhZWIzLTU4NTQtNGQwZi05Yzc0LWQwNDliNGJmNjFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 13 Victoria Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989574 19.2906039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang