Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Family Farm

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie baie lekker en aangenaam, sal dit beslis aanbeveel. Ons het verskriklik baie lekker gebly, ons was saam met ons groot kinders daar, die 2 slaapkamers en leefvertrek was ideaal. Pragtige omgewing, stil, skoon, alles ingehad wat ons nodig gehad het. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis vir enigeeen aanbeveel. Fantasties geleë om by alles uit te kom wat ons wou sien, Taalmonument, Spice Route, Fairview, Boschendal, Franschhoek. Prys baie billik teenoor die verblyf in Franschhoek en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gardi K
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lekker op die plaas. Riana is baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mareli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontdek die Boland. Die De Villiers Familieplaas akkommodasie is presies soos dit adverteer word. Netjies en skoon met 'n historiese gevoel. Ligging is ideaal, naby aan die hoofpaaie, wynplase en restaurante. Riana is vriendelik en hulpvaardig en het ons met heerlike beskuit bederf; hoogs aantebeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die rustigheid van die omgewing het my dadelik tuis laat voel. Sal die verblyf definitief aanbeveel. Skoon en netjies. Wat 'n groot verrassing was die elektriese kombers op die bed! Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Ons is met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang en ons kamer was baie netjies en gerieflik. Ons tydjie was ongelukkig heeltemal te kort, maar ons sal baie graag weer terugkeer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantastiese plek. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke sjarme van Paarl se plaashuis, wingerde en vriendelike mense. Gasheer en gasvrou super vriendelik. Vinnige wegbreek met natuur, plaas en wingerde is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang