De Villiers Family Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Driena G - Sep 2024
Algehele gradering
Die rustigheid van die omgewing het my dadelik tuis laat voel.
Talita D - Sep 2024
Algehele gradering
Perfek.
Tessa B - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Cobus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek.
Lyn R - Mrt 2024
Algehele gradering
Unieke sjarme van Paarl se plaashuis, wingerde en vriendelike mense.
Carla F - Mrt 2024
Algehele gradering
Cozy and peaceful, great hospitality.
Kate P - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties! Ons sal weer hier bly as ons Paarl besoek.
Rob D - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay at a very unique historical, well-kept farmhouse.
Connie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Ruben J - Apr 2024
Algehele gradering
Easy and relaxing.
Kurt G - Sep 2023
Algehele gradering
Die atmosfeer was asemrowend.
Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi rustige omgewing.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Dankie Elise, dit was lekker om julle hier by ons te hê. Kom kuier ASB weer.
Willem L - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Plek met 'n geweldige ligging!
Nico V - Des 2022
Algehele gradering
Best hospitality I have ever came across!
De Villiers Family Farm se terugvoer
Dankie Nico, vir jou mooi woorde. Julle is altyd welkom in ons huis. Kom kuier asb weer. Riana
Anelle S - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Lees meerDe Villiers Family Farm se terugvoer
Dankie Anelle, dit was lekker om julle in ons huis te hê. Weet julle is altyd welkom hier. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Chris B - Okt 2022
Algehele gradering
Besonder aangenaam.
Marlene J - Okt 2022
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Henk M - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige mense met pragtige geriewe.
Lize N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lisa M - Mrt 2022
Algehele gradering
Host was absolutely lovely and accommodating!
Lauren R - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Connie B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige oornag in sjarmante woning.
Daantjie B - Jul 2022
Algehele gradering
Die gasvrou (eienares) is fisies 'n pragtige mens, so ook haar gasvryheid.
Winston B - Des 2021
Algehele gradering
Nice, warm and friendly.
Pendie V - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam en aanbeveelbaar
Yvette L - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in pragtige omgewing.
Erna E - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie gasvryheid van Boere.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom hier. Hoop om mekaar weer te sien.
Claire L - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly and professional.
De Villiers Family Farm se terugvoer
It was lovely to meet you, Claire. Thank you for your visit. And being patient with me and my crazy household. Hope to see you again soon.
Natalie M - Mrt 2021
Algehele gradering
We just stayed one night due to business in Paarl, so this venue is perfectly situated.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you for your visit. Hopefully next time you can stay a bit longer and enjoy the scenery and lovely Wine Farms in the area.
Conway B - Feb 2021
Algehele gradering
Nice and quiet.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier by ons te hê, so deur al die gaos van honde en kinders. Dankie vir jul vriendelike geselsies. Kom kuier asb weer vir ons.
Sue V - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent!
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you for visiting us, Sue, it was lovely having you here with us. Please visit us again soon.
Helmon H - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing. Beter as wat ons verwag het.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is altyd welkom hier. Kom kuier asseblief weer vir ons.
Boet B - Feb 2020
Algehele gradering
Hartlik, netjies, rustig en veilig.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle hier by ons gekuier het. Hoop om mekaar weer te sien.
Leigh S - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome experience, tranquil and quiet.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you for your kind words. You are always welcome here. Please come and visit us again.
Wayne F - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect setting and very convenient for our plans at the time.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Thank you Wayne, hope to see you again. You are always welcome here.
Deon B - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike plaashuis.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom hier. Hoop om mekaar weer in die toekoms te sien.
Annette V - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing en rustige ervaring.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is altyd welkom hier. Was heerlik om julle te ontmoet.
Dominique B - Nov 2019
Algehele gradering
Definitely will recommend and go back to the De Villiers Family Farm.
De Villiers Family Farm se terugvoer
You are always welcome here. Thank you for your kind words.
Please come and visit again.
Jako T - Sep 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring!
De Villiers Family Farm se terugvoer
Julle is pragtige mense. Dankie dat julle by ons kom woon het. Dit was net so kort. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Aimee S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut rustig, pragtig, spesiaal en persoonlik. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.
De Villiers Family Farm se terugvoer
Altyd lekker om sulke vriendelike mense te ontvang. Julle is altyd welkom by ons. Ons hoop om mekaar weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang