Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Family Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 42 resensies vir De Villiers Family Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Talita D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Perfek.

Ons is met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang en ons kamer was baie netjies en gerieflik. Ons tydjie was ongelukkig heeltemal te kort, maar ons sal baie graag weer terugkeer. Baie dankie.

Tessa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Fantastiese plek.

Baie lekker gebly, dankie.

Cobus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H

Perfek.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie netjies en skoon.

Lyn R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn R

Unieke sjarme van Paarl se plaashuis, wingerde en vriendelike mense.

Gasheer en gasvrou super vriendelik. Vinnige wegbreek met natuur, plaas en wingerde is pragtig.

Carla F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F

Cozy and peaceful, great hospitality.

I was curious about the high guest rating, but when we arrived at the property it made complete sense! The farm is lovely and peaceful. The room was clean and cozy with a big bathroom and bath - exactly what we needed after a long trip. It's located close to restaurants and just off the main road. Mostly, we loved the hospitality of the De Villiers family.

Kate P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate P

Wonderful stay.

Wonderful stay in a beautiful setting. Hosts are so lovely and accommodating. Would highly recommend.

Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Fantasties! Ons sal weer hier bly as ons Paarl besoek.

Die verblyf was uitstekend. Ons is baie vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons benodig het.

Rob D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob D

Lovely stay at a very unique historical, well-kept farmhouse.

A beautiful stay at a very unique historical, well-kept farmhouse on a working farm. It was comfortable, clean, spacious, quiet, and we received a warm, friendly welcome from the hosts.

Connie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J

Netjies, skoon en goed toegerus.

Sien sterre.

Ruben J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben J

Easy and relaxing.

Welcoming and warm cozy house. Unbelievable soft linen bed. Great bathroom, stylish grand vintage house.

Kurt G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt G

Die atmosfeer was asemrowend.

Dit was 'n baie lekker en rustige tyd.

Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Baie mooi rustige omgewing.

Baie mooi rustige plaas met 'n baie mooi uitsig. Kamers is netjies en skoon met koffie, tee en beskuit. Sal weer daar tuisgaan.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Dankie Elise, dit was lekker om julle hier by ons te hê. Kom kuier ASB weer.

De Villiers Family Farm
Willem L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

'n Plek met 'n geweldige ligging!

Ons het lekker rondgestap oor die gronde van die plaas en die uitsigte is asemrowend. Vir Riane en Jako is geen moeite te veel gewees om te kan braai nie. Vriendelike, liewe mense.

Nico V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Best hospitality I have ever came across!

We arrived at the farm and Riana and Jako welcomed us with open arms. They are the most humble and friendly people I have ever met. The room is so lovely and clean and private. I would recommend this place to anyone.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Dankie Nico, vir jou mooi woorde. Julle is altyd welkom in ons huis. Kom kuier asb weer. Riana

De Villiers Family Farm
Anelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het baie lekker op die De Villiers plaas en in hulle pragtige huis gebly wat net 'n klipgooi buite die dorp is. Die oggend- en aandkuiers op die stoep saam met Jako, Riana en hulle seuntjies was so lekker gewees - ons het regte-egte boeregasvryheid ervaar. Die suite waarin ons gebly het was pragtig met alles wat ons nodig gehad het. Ons kan De Villiers Plaas met vrymoedigheid aanbeveel. Nogmaals baie dankie en mag julle oorvloedig in 2023 geseën word!

De Villiers Family Farm se terugvoer

Dankie Anelle, dit was lekker om julle in ons huis te hê. Weet julle is altyd welkom hier. Ons sien uit na julle volgende kuier.

De Villiers Family Farm
Chris B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Besonder aangenaam.

Pragtige omgewing en goeie akkommodasie - net jammer ons het nie tyd gehad om bietjie langer te bly nie.

Marlene J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J

Was heerlik gewees.

Sien sterre

Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Gerieflike verblyf.

Ons het heerlik oornag op De Villiers Farm. Die luukse slaapkamer en badkamer was 'n groot bederf! Pragtige, rustige omgewing. Dankie Riana.

Henk M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Pragtige mense met pragtige geriewe.

Wonderlike paar dae gewees. Geriewe is luuks, baie gerieflik. Riana het ons baie tuis laat voel en ons het dit vreelik geniet in die pragtige huis. Sal dit ten sterkste aanbeveel. Die plaas is asemrowend mooi en jy kan selfs die Taalmonument van die kamer af sien. Die plaas is lekker naby alles en baie veilig. Heerlik lekker gebly, ons sien julle sommer gou-gou weer.

Lize N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize N

Rus vir die siel.

Was 'n heerlike, rustige kuier. Gasvryheid was uitmuntend. Baie dankie. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Lisa M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Host was absolutely lovely and accommodating!

Really felt homey and had a spectacular bathroom!

Lauren R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R

Lovely stay.

Great communication, room was lovely and clean.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Connie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie B

Rustige oornag in sjarmante woning.

Uiters vriendelike en gasvrye gasvrou het ons soos deel van familie laat voel. Pragtige tuin.

Daantjie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daantjie B

Die gasvrou (eienares) is fisies 'n pragtige mens, so ook haar gasvryheid.

Ons het geslagte se teenwoordigheid aangevoel. Die totale opset 'n wenresep! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons terwille te wees. Baie dankie.

Winston B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston B

Nice, warm and friendly.

Loved the ambiance and setting.

Pendie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pendie V

Aangenaam en aanbeveelbaar

Pragtige plaasomgewing. Ruim kamers met outydse sjarme. Baie gasvrye en vriendelike diens. Hoogs aanbeveelbaar.

Yvette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette L

Gemaklike verblyf in pragtige omgewing.

Riana was baie gasvry, vriendelik en behulpsame. Silwerskoon spierwit beddegoed met die mooiste koperbed. Reuse badkamer met groot bad en stort. Koffie en klein yskas in kamer, maar nie regtig selfversorgende eenheid nie. Maar met soveel eetplekke in die area het dit ons geensins gepla nie.

Erna E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna E

Goeie gasvryheid van Boere.

Ons het baie lekker gebly op die plaas. Dit was lekker rustig, maar steeds naby aan die dorp en wynplase so ons het nie vêr gery om lekker dinge te doen nie. Riana se gasvryheid het ons baie welkom laat voel en die kamer was skoon.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Julle is altyd welkom hier. Hoop om mekaar weer te sien.

De Villiers Family Farm
Claire L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire L

Friendly and professional.

We loved our stay and felt so welcome. Very professional as well with follows ups, location being sent and well accomodated for our needs.

De Villiers Family Farm se terugvoer

It was lovely to meet you, Claire. Thank you for your visit. And being patient with me and my crazy household. Hope to see you again soon.

De Villiers Family Farm
Natalie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

We just stayed one night due to business in Paarl, so this venue is perfectly situated.

We were very impressed with the spacious and beautifully appointed rooms that were assigned to us.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Thank you for your visit. Hopefully next time you can stay a bit longer and enjoy the scenery and lovely Wine Farms in the area.

De Villiers Family Farm
Conway B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conway B

Nice and quiet.

Every need we had was catered for! It was exactly what we asked for and needed.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Dit was aangenaam om julle hier by ons te hê, so deur al die gaos van honde en kinders. Dankie vir jul vriendelike geselsies. Kom kuier asb weer vir ons.

De Villiers Family Farm
Sue V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue V

Excellent!

The accommodation was comfortable, clean, neat and tidy. The bar fridge was well stocked with cooldrinks and water and coffee and rusks were delicious. Riana is an excellent hostess.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Thank you for visiting us, Sue, it was lovely having you here with us. Please visit us again soon.

De Villiers Family Farm
Helmon H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmon H

Amazing. Beter as wat ons verwag het.

Die De Villiers familie het ons so welkom laat voel. Vriendelike mense en so ’n pragtige en rustige omgewing. Ons kan dit enige tyd aanbeveel.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is altyd welkom hier. Kom kuier asseblief weer vir ons.

De Villiers Family Farm
Boet B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B

Hartlik, netjies, rustig en veilig.

Ons is hartlik ontvang en het oorgeslaap in 'n netjiese skoon kamer met alles wat nodig is. Baie rustig en veilig.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle hier by ons gekuier het. Hoop om mekaar weer te sien.

De Villiers Family Farm
Leigh S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S

Awesome experience, tranquil and quiet.

Beautiful farm, beautiful family, will definitely book there again.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Thank you for your kind words. You are always welcome here. Please come and visit us again.

De Villiers Family Farm
Wayne F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne F

Perfect setting and very convenient for our plans at the time.

Very efficient from booking in, to leaving, and Riana the hostess, was very friendly and accommodating. Nothing out of place, very clean, tidy and an enjoyable stay to say the least, I hope we have the need to visit again, made us feel very welcome.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Thank you Wayne, hope to see you again. You are always welcome here.

De Villiers Family Farm
Deon B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Lieflike plaashuis.

Baie mooi woning, vriendelike gesin. Kamer was baie goed ingerig met al die nodige. Ons sal definitief die gastehuis aanbeveel.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Julle is altyd welkom hier. Hoop om mekaar weer in die toekoms te sien.

De Villiers Family Farm
Annette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Pragtige omgewing en rustige ervaring.

'n Pragtige plaas, rustige omgewing, na aan winkels, vriendelike gasvrou.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Julle is altyd welkom hier. Was heerlik om julle te ontmoet.

De Villiers Family Farm
Dominique B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique B

Definitely will recommend and go back to the De Villiers Family Farm.

Wish we could stay longer. Beautiful farm house and stunning farm.

De Villiers Family Farm se terugvoer

You are always welcome here. Thank you for your kind words.
Please come and visit again.

De Villiers Family Farm
Jako T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T

Wat 'n wonderlike ervaring!

Riana baie dankie vir die gasvryheid, beeldskoon plaas, ruim, skoon, netjies en veilige kamer. Ek en my vrou sal definitief weer hier kom bly.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Julle is pragtige mense. Dankie dat julle by ons kom woon het. Dit was net so kort. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

De Villiers Family Farm
Aimee S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee S

Dit was absoluut rustig, pragtig, spesiaal en persoonlik. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Vanaf die ingang tot in die kamer is elke deeltjie 'n pragtige gesig. Die wynlande en perde rondom die huis en die soengroet van die twee oulike, reuse honde is merkwaardig. Die kamer was perfek, die badkamer en bad nóg beter. Die gesinskamer is ook baie gemaklik - ek wens net ons kon langer bly. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

De Villiers Family Farm se terugvoer

Altyd lekker om sulke vriendelike mense te ontvang. Julle is altyd welkom by ons. Ons hoop om mekaar weer te sien.

De Villiers Family Farm
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang