Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Family Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n skilderagtige plaas in die Paarl, binne maklike bereik van gewilde restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwetse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis.

Verblyf word in 2 gasteslaapkamers gebied. Queen Merlot is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. King Merlot is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Albei kamers is toegerus met 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die gaste-sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n ingeboude braai het. Komplimentêre WiFi word voorsien.

Gaste kan die wingerde of boorde, fietsry- en staproetes op die plaas verken.

Paarl is die tuiste van 'n aantal bekende wynlandgoedere waar gaste wyn- of kaasproe kan geniet terwyl ander besienswaardighede die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 42 resensies vir De Villiers Family Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Villiers Family Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang