Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Street Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Heloise O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Naweekverblyf vir Kosmos 3-in-1 wedloop. Ons is vriendelik verwelkom, het heerlik geslaap en kon fasiliteite benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbuso Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Safe and clean. I enjoyed my stay at the venue. The owner welcomed us very warmly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cules
De Villiers Street Guest House
Thank you.

Santie D
1 nag
5.0
Nov 2021

Fantasties Netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cules
De Villiers Street Guest House
Baie dankie Cassie. Mooi bly.

Reghard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Baie lekker. Dis was baie lekker en stil, die marathon was tough.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cules
De Villiers Street Guest House
Dankie vir jou terugvoer Reghard. Waardeer. Groete.

Jaco D
Kort verblyf
5.0
Sep 2017

Great stay. Would highly recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cules
De Villiers Street Guest House
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Jaco. Ons waardeer dit. Groete, De Villiers Street Guest House - bestuur

Rozanne N
1 nag
3.2
Jun 2017

Netjies en skoon. Ek was onder die indruk dat ontbyt ingesluit is. Ek het net die eienaar gesien toe ek daar aankom, wat my laat weet het ek was vroeg (ek was wel tien minute vroeg). Maar het glad nie weer enige iemand gesien nie. Die honde was ook net bietjie blafferig, maar verder was ek tevrede met als.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 56, Trichardt, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NWNjNzY1LWU2MzctNDUyNi1hZGU3LWJiNDUyYWQ0ODhlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 56 De Villiers Street Trichardt 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.497763 29.227544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang