Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Volkshuijs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 82 resensies vir De Volkshuijs
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anton K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Rustige en ontspanne kuier.

Baie rustig en gemaklik met alles byderhand.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Anton

Ons waardeer die positiewe terugvoer, baie dankie!

Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en ons sien uit na die volgende besoek.

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Hannelie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Uitstekende akkommodasie!

Baie dankie vir die gasvryheid en gereelde kommunikasie. Die manne het baie lekker gebly. WiFi was wel 'n behoefte.

De Volkshuijs se terugvoer

Hannelie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ons waardeer julle ondersteuning.

Vriendelike groete
De Volkshuijs.

De Volkshuijs
Gerard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard S

Ons is begroet deur Veronica, wat ons wegwijs gemaak het in die huisie.

Ons het heerlik in die ouderwetse huisie gebly. Alles wat jy benodig is in die huisie teenwoordig. Baie veilige omgewing, met lekker parkeerplek in die erf.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Gerard

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Annette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H

Veronica is 'n puik gasvrou. Sy was baie behulpsaam en gasvry gewees.

Heerlik gebly. Akkommodasie is skoon, netjies en baie gerieflik. Volledig toe gerus. Te fraai vir woorde.

De Volkshuijs se terugvoer

Hi Annette
Dit was 'n voorreg om julle in Sakkie te ontvang. Ek is altyd dankbaar as ons gaste tevrede en gelukkig was.

Geseënde tyd vir julle.

Veronica

De Volkshuijs
Miranda H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda H

All that I needed to do what I needed to be done.

Very comfortable. Everything was what I needed, and that's important. Veronica was amazing and assisted with all I needed. Thank you. I will be back.

De Volkshuijs se terugvoer

Dear Marinda,

Thank you for the great feedback!

It was a pleasure to accommodate you and we look forward to your next stay.

Kind regards,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Marinda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda D

Cute, netjies, vriendelik.

Ja, dit was baie lekker.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Marinda

Ons waardeer jou positiewe terugvoer baie. Kom kuier gerus weer!

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Werner V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Werner V

Sal nie aanbeveel nie - dit is redelik ongemaklik.

Die cottage is oulik, alhoewel daar baie goggatjies uit die grasdakke val wat redelik ongemaklik is. Die grootste ongerieflikheid is die eienaar wat glad nie in staat is om met kliënte te werk nie. Dreig vreeslik maklik met jou goed op straat gooi as jy nie teen 10 uur uit is nie, nadat jy bevestig het dat jy uit sal wees. Sy maak self foute met die uitklok datums na betaling reeds gedoen is en maak asof dit jou fout is. Dink regtig nie goeie kliëntediens is iets om hier te verwag nie.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Werner

Dankie dat jy moeite gedoen het om kommentaar te lewer. As eienaar bied ek my opregte verskoning aan.

Vriendelike groete
Aviva.

De Volkshuijs
Anton K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Fantasties.

'n Wonderlike verblyf in die pragtige Strandveld biesiedakhuisie. Perfek toegerus, pragtig skoon en perfek geleë.

De Volkshuijs se terugvoer

Anton
Baie dankie vir julle kuier in Sakkie. Julle verhaal is kosbaar en ons hoop om julle weer te sien. My man onthou jou nog. Kon julle al iets regkry aangaande Sakkie se stelletjie?

Mooi loop
Veronica
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Juanita Karels K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita Karels K

Absolutely impeccable.

The peace, quiet, and tranquility were just what we needed. Looking forward to our next visit as soon as possible. Thank you with much appreciation. Juaniya.

De Volkshuijs se terugvoer

Thank you so much for the positive experience you have in Saartjie.
It was our privilege to host you and we are looking forward to your next visit
Kind regards
Veronica
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Pieter K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Peaceful, clean, relaxing. Above my expectations.

I'll definitely go back again. And again!

De Volkshuijs se terugvoer

Thank you for enjoying your stay in Saartjie. It is our privilege.
Looking forward hosting you again.
Regards
Veronica
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Pierre N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N

Rustig.

Net lekker om van die stad se gejaag weg te kom.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie dankbaar julle kon die verblyf geniet ten spyte van die reën. Geseënde tyd. Veronica

De Volkshuijs
Flores V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flores V

Was 'n nostalgiese belewenis. Neem jou terug in die geskiedenis.

Dis 'n tradisionele Afrikanerhuis wat baie mooi gerestoureer is en goed toegerus is vir selfsorg.

De Volkshuijs se terugvoer

Flores, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

De Volkshuijs
Heidi V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Outentiek, interessant, 'n deel van Suid-Afrika se geskiedenis wat pragtig behou is.

Veronica is 'n wonderlike gasvrou wat mens dadelik op jou gemaak laat voel. 'n Regte mens-mens. Die verblyf is keurig en netjies ingerig, met alles wat benodig word om dit so gerieflik as moontlik te maak. Dankie Veronica.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Heidi. Ons waardeer dit sommer baie. Vriendelike groete

De Volkshuijs
Peter H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Comfortable old-style accommodation.

Comfortable, clean, old-fashioned establishment, but still to modern standards.

De Volkshuijs se terugvoer

Hi Peter, thank you for staying with us and the positive review. Hope to see you back soon. Regards. Veronica

De Volkshuijs
Lezanne N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lezanne N

Klein, maar het die nodigste.

Die verblyf was goed. Die verblyfplekkie is klein. Goed genoeg vir oornag. Ons het lekker geslaap. Daar is wel 'n koue wind wat by die agterdeur inkom waar die kinders geslaap het.

De Volkshuijs se terugvoer

Goeiedag Lezanne

Baie dankie vir die terugvoer.

Die weer was besonder onplesierig, maar ons sal aandag gee aan die trek.

Ons sien uit om julle weer te huisves, dan in Sakkie-huisie wat heelwat ruimer is.

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Tania G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Histories, vreedsaam en gemaklik.

Netjies, alles wat jy nodig het. Veilige parkering.

De Volkshuijs se terugvoer

Hi Tania, baie dankie dat julle weer hier gekuier het. Geseende tyd.

De Volkshuijs
Christelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Baie lekker gebly! Sal enige tyd weer daar oorbly!

Skoon, netjies, perfek!

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Christelle

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Dankie dat julle Sakkie-huisie so netjies gelaat het, julle is 5-ster gaste.

Tot weersiens, seënwense.
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Harm J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm J

Great central accommodation.

Very nice old house, with all amenities needed. Central and just a short distance from Struisbaai, Cape Agulhas and Arniston.

De Volkshuijs se terugvoer

Thank you Harm, it was really a privilege hosting you.

De Volkshuijs
Marie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Lekker rustige familie kuier.

Ons verblyf was baie goed. Ek voel net hulle moet by agterdeur 'n lyn of 2 opsit waar jy jou klam handdoeke kan ophang. Dan die slot by groot hek het ons bietjie gesukkel om te sluit, miskien groter slot. Anders geen klagtes, lekker geslaap, baie lekker beddegoed, mooi skoon handdoeke. Ons sal weer daar gaan bly.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Marie

Ons waardeer jou positiewe terugvoer sommer baie, dankie.

Elke huisie het 'n waslyn tussen die skoorsteen en die grensmuur. Moontlik het julle dit net misgekyk.
Ons onderneem om groter slotte te verskaf, dankie vir die voorstel.

Ons sien uit na 'n weersiens.

Vriendelike groete
De Volkshuijs.

De Volkshuijs
Billy S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy S

Uitstekend.

Rustige plekkie om jou kop skoon te kry.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Billy

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle batterye weer gelaai is.

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Larramie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larramie D

Pleasant, adequate.

Close to Home Affairs service in Bredasdorp, excellent.

De Volkshuijs se terugvoer

Dear Larramie,

It is our pleasure to have you. Thank you for your continued support.

Warm regards,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Christiaan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Dankie vir lekker verblyf.

My vrou en haar suster het vir hulle ma gaan kuier in Bredasdorp.

De Volkshuijs se terugvoer

Was n groot voorreg en plesier om hulle in Saartjie te huisves
Dankie dat julle alles so netjies gelos het
Geseënde dag
Veronica

De Volkshuijs
Nico O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Dit was 'n lekker slaapplek.

Die fasiliteit is in goeie toestand en voel baie huislik en warm. Dankie dat julle dit in so puik toestand hou. Ek en my liefling vrou het lekker geslaap.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie dankie dat julle in De Volkshuijs gekuier het.
Ons voorreg en plesier.
Veronica

De Volkshuijs
Erica R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica R

Lekkerste plekkie om net te ontspan, alles in huisie om verblyf gemaklik te maak.

Net so gemaklik en alles wat nodig was om naweek gemaklik te maak was beskikbaar. Was veral baie bly oor die elektriese komberse, 'n ekstra wat ons glad nie verwag het maar tog so nodig op die einde.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Erica
Baie dankie vir jou heerlike positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Gregory K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory K

Lekker gerieflik.

Sal weer hier wil kuier.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie dankie
Ons voorreg en plesier.
Hoop om u weer te huisves.
Veronica
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Annatjie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J

Goed ingerig met alles wat ’n reisiger nodig het.

Pragtige plekkie met ’n rustige atmosfeer. Sal dit aanbeveel vir ’n heerrlike kuiertjie in Bredasdorp.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Annatjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs.

De Volkshuijs
Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Baie dankie baie lekker gebly.

Dankie ons het baie lekker gebly in 'n pragtige en netjiese huisie met alles wat benodig word.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ben.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Louise W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W

Enjoyed the historic feel.

We enjoyed our overnight stay and especially the history, we could share our thoughts of how it must have been so many years ago. It was cozy and comfortable.

De Volkshuijs se terugvoer

Thank you so much for the kind words. Veronica

De Volkshuijs
Catherine J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine J

Vriendelike diens, daar was alles wat ons benodig het, en ook was dit baie skoon.

Met ons aankoms was ons bietjie vroeg vir inboek, maar Veronica het binne 10 min aangekom en vir ons oopgesluit, alles verduidelik en ons laat tuis voel. Daar was baie winkels as ons wou iets koop vir ete en daar is vele koffie-shops met koek en tee.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Catherine

Ons is bly dat julle die verblyf in elke opsig geniet het.

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Nico H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Suprise, clean, quite.

Excellent stay, will definitely come back again.

De Volkshuijs se terugvoer

Dear Nico
Thank you for the great review, which we truly appreciate!
Looking forward to your next stay.
Kind regards
Sakkie cottage.

De Volkshuijs
Elana D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Net so rustig en baie lekker.

Bredasdorp is 'n lieflike skoon dorp almal vriendelik en dan kry jy die historiese huisie wat net tot die totale pakket bydra.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Elana
Ons is baie bly julle het die verblyf in mooie Bredasdorp geniet.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Seënwense,
De Volkshuijs.

De Volkshuijs
Sonja N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Dit is verskriklike oulike plekkie, sal vir seker weer daar gaan bly.

Area waar Saartjie-eenheid geleë is stil en veilig.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Sonja
Ons is bly jy het die verblyf geniet. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Tot volgende keer.
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Riaan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Very clean, neat and tidy accommodation.

Our host was very friendly and our stay very comfortable, quick in and out.

De Volkshuijs se terugvoer

Thanks, Riaan
It was a privilege's to accommodate you
Be blessed.

De Volkshuijs
Kobus T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T

Saartjie pragtig en knus. Alles wat 'n mens nodig het en sentraal geleë t.o.v. sakekern in Bredasdorp.

Baie mooi en gee 'n gevoel van warmte en gasvryheid. Binneshuiseversiering pas aan by die Volkshuisie. Veilige parkering en mooi en private braai-area rond alles net mooi af. Welgedaan en om nog steeds die oorspronklike karakter en historiese gevoel van die volkshuijs te behou.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie baie dankie vir julle positiewe ervaring en terugvoer.
Geseënde tyd,
Veronica

De Volkshuijs
Di V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Di V

Friendly hostess, beautiful town.

Super.

Riana M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Baie goeie verblyf.

Goed toegerus en versorgde huisie met warm atmosfeer.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie, baie dankie.

De Volkshuijs
Larramie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Larramie D

Home from home. Everything we required. Friendly reception. Pleasant stay. Thank you.

Quiet and restful. Well-equipped kitchen.

De Volkshuijs se terugvoer

Dear Larramie, thanks for the positive feedback! Hope to see you again. Kind regards, De Volkshuijs.

De Volkshuijs
Johan O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Lekker rustige kuier in knus huisie, toegerus met elke denkbare gerief.

Die skaduprieël waar mens jou motor veilig kan parkeer, en lekker kan braai was heerlik.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Johan

Baie dankie vir die heerlike positiewe terugvoer!

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Dirkje W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkje W

Ons het dit so geniet.

Die reuk van die rietdak, die leiklip op die vloere, die mure wat gepleister is soos in die ou dae, dit alles get dit 'n ongelooflijke ervaring gemaak. Vriendelike ontvangs, sagste bed. Alles was puik!

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Didy
Baie dankie vir jou heerlike positiewe terugvoer. Ja, al die dinge wat vir jou aangenaam was, laat ook ons hart warm klop.
De Volkshuijs-groete.

De Volkshuijs
Leon S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Heerlik knus en warm.

'n Lekker oornag- en rusplek. Veilig en goed geleë. Goeie en vriendelike diens.

De Volkshuijs se terugvoer

Leon S,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
De Volkshuijs-groete

De Volkshuijs
Erla R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erla R

Goed.

Bredasdorp bied meer as wat die meeste mense dink.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Erla

Dit is waar, Bredasdorp is 'n vriendelike dorp met heelwat juwele.

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Velencia M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Velencia M

Heerlike wegbreek gewees.

Dankie vir die pragtige historiese huisie. Dt was pragtig. Netjies. Sal weer kom.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Velencia,

Baie dankie vir die kuiertjie en positiewe terugvoer.
Kom sommer gou weer!

Vriendelike groete
Sakkie en Saartjie.

De Volkshuijs
Rina G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G

Ons het ons verblyf in die huisie 'Saartjie' terdeë geniet. So gesellig en knus!

Ons kan regtig hierdie verblyf aanbeveel en verdien sy vyf sterre wat ons toeken. Lief hierdie huisie en ons gaan beslis weer terugkom omdat Bredasdorp so sentraal geleë is ten opsigte van die nabygeleë kusdorpe. Dankie ook aan Veronica vir jou vriendelikheid en dat jy ons so welkom laat voel het!

Karin G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Aangenaam!

Hartlike ontvangs. Veronica is so vriendelik en behulpsaam.

Ed V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V

Sentraal in oulike huisie.

Oulik met Arniston se strand, Struisbaai die hawe, Pascal in Napier, Nachtwagt en Black Oystercatcher se restaurante. En: Mozart's en kersfabriek en die blomme in sentraal. Plein.

Elize B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Aangenaam!

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Die gasvrou was besonder behulpsaam, die huisie skoon en die linne en handdoeke kraakvars! Ons sal beslis vir Saartjie kan aanbeveel.

De Volkshuijs se terugvoer

Baie dankie, Elize. Dis voorwaar 'n voorreg en plesier.

Groete
Veronica

De Volkshuijs
Louis V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Besonders om outydse era te beleef.

Verblyf by Saartjie was besonders, goed toegerus en neem jou terug na jare gelede se manier van leef in drievertrekhuisie. Veronica het ons gasvry ontvang en inligting oor plek en dorp gegee. Sal plek definitief aanbeveel vir enigiemand.

Stefan R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan R

Fantasties!

Wat 'n aangename tydjie...ons het ons verblyf terdeë geniet.

Louise M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Rustige atmosfeer, goeie diens.

Dit was 'n baie lekker kuier. Hulle het afslag gegee toe daar nie plek was in die kleiner eenheid nie. So ons kon toe in die groter eenheid bly teen die ander een se prys.

Willem V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Die pakket van gasvryheid, netheid, uitsig en waarde vir geld is onverbeterlik.

Sien sterre.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Willem,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om jul familie te kon huisves tydens jul groot geleentheid. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Veronica

De Volkshuijs
Brenda L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Baie lekker.

Baie lekker gebly, was baie gepas en gerieflike vir die tyd wat ons daar gebly het.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Brenda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat die huisie se hart sommer warm laat klop.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Elna D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna D

Gemaklik, netjies, blink skoon en alles wat 'n mens mag benodig is daar.

Al het ons net vir 1 aand oorgeslaap met ons 2 jong kinders het ons dit baie geniet! Dit is naby aan die dorp so ons kon heerlik stap oral waar ons wou wees. Die huisies se geskiedenis maak dit nog meer interessant, die kinders het dit vreeslik geniet.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Elna,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Julle is 'n baie spesiale gesin.
Geseënde tyd

Veronica
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Lynn S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn S

Rustige atmosfeer in historiese gebou.

Pragtig. Rustig, fantasties.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Lynn,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!

Vriendelike groete,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Willem H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H

Pragtige historiese huisies in 'n pragtige dorp.

Ek het Sakkie en Saartjie vir my ouers en tante bespreek tydens die Kersvakansie. Dit was gemaklik, het 'n lekker pergola waaronder gekuier word. Hulle het dit baie geniet.

Rika S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S

Skoon en netjies. Alles wat jy wil hê is daar!

Was 100 % tevrede met ons akkommodasie. Skoon en ruim. Die geraas van nabye bure was 'n groot probleem, veral in die oggend-ure. Het sleg geslaap.

Sandra V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra V

Gerieflik en netjies. Het heerlik gerus.

Netjies en baie gerieflik.

Nicoline H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline H

Fantasties, netjies, goed toegerus, rustig en wonderlik.

Hier het ek weer my kop skoongemaak, my hart se vrede gevind en uitgesien na alle uitdagings van 2018. Ek sal Saartjie aanbeveel sover ek kan.

De Volkshuijs se terugvoer

Ons plesier, baie dankie Nicoline.
Vriendelike groete,
De Volkshuijs.

De Volkshuijs
Johann A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Absoluut alles wat jy nodig het.

Sal definitief weer daar bly. Vanessa se diens en kommunikasie was uitstekend.

Henry H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H

Gerieflik en lekker ingerig.

Hou veral van die historiese atmosfeer. Veilige parkeerplek en die beskutte 'agterplaas' is 'n heerlike bonus.

Nina L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina L

The accommodation provided everything that I required.

We had a quick but pleasant trip. I will recommend this to a friend.

Natasha K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha K

Lekker gebly.

Baie lekker plek. Badkamer bietjie beknop en beddens kort aandag.

De Volkshuijs se terugvoer

Beste Natasha,

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het! Die kommentaar word opreg waardeer.
Ons sal julle graag weer wil huisves.

Kom kuier gerus weer!

Vriendelike groete
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Elizabeth B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth B

Heerlik gebly.

Huisie baie mooi netjies, met alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan, definitief langer bly volgende keer. Dankie vir gasvryheid! Ons hou van die restourasiewerk van die huisies, asook die binneversiering.

Nadine M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine M

Pragtig, ouwêrelds.

Plekkie is kunstig gemeubileer, met 'n besonderse bekoring.

Wim En Stephanie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim En Stephanie D

Ons het ons verblyf ten volle geniet. Baie dankie.

'n Goeie belewenis! Die huis was skoon en netjies. Ons sal dit aanbeveel vir familie en vriende.

De Volkshuijs se terugvoer

Hi Wim en Stephanie

Baie dankie dat julle De Volkshuijs gekies het en vir die heerlike positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Hoop om julle weer te sien.
Geseënde tyd vir julle.

Groete
Veronica

De Volkshuijs
Madeleine B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine B

Die Volkshuijs en Veronica was fantasties!

Die Volkshuijs en Veronica was fantasties! Ons het die gasvryheid en netheid baie waardeer! Veronica het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel!Baie dankie Veronica vir die heerlike koffie, paaseiers en “Hot Chocolate”! Ons verblyf in Bredasdorp was heerlik! Dit was heerlik om weg te wees vanaf die stad en om in die platteland met al sy gasvryheid en skoonheid te kon kuier! Voorwaar ‘n vyfster-ondervinding!

Tanana S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanana S

Nice!

Good location, pretty cottage, well furnished with good cooking facilities. Spacious bathroom, easy accessible by all occupants.

Melanie P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie P

Okay for a night to stopover!

A cute little house in Bredasdorp and perfect for a night's or two's sleep. I would not recommend to stay over in winter months as the cottage smelled strongly like old cellar and it was very cold. Otherwise, friendly owners and cute decor!

De Volkshuijs se terugvoer

Dear Melanie
Thank you for the positive feedback.
What you were smelling on entering the cottage, is in fact the reed used for thatching.
Yes, it can still be chilly in the month of October. Next time, do not hesitate to use the panel heaters and electric blanket.
It was our pleasure to accommodate you on short notice.
We look forward to welcoming you again!
Kind regards,
De Volkshuijs

De Volkshuijs
Mitzi K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi K

Pragtig!

Baie netjies en 'n lekker ervaring. Puik kliëntediens!

Eone W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eone W

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig. Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Kobus S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Ongelooflike lekker atmosfeer en gesellig!

Netjies! Alles wat mens nodig het is daar!

Chandre M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Uitstekend!

Die huisie is pragtig ingerig, heerlik koel en 'n ruim braai-area buite. In die kombuis is alles wat mens benodig en die beskuit uit die boeke. Sal die verblyf baie sterk aanbeveel.

Anna F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna F

Full of character and well-kept historical buildings!

We enjoyed our stay at De Volkshuijs so much - thank you for the hospitality received from Veronica and Emmie!

Rian V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V

Fantasties en baie rustig en stil.

Die verblyf was uit die boeke. Die plek baie skoon en alles is daar wat jy soek. Die huisies was baie skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir my vriende.

Anna-Mé B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-Mé B

Baie lekker gebly!

Het die melk en beskuit waardeer.

Alwerí B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwerí B

Heerlike, rustige kothuisverblyf.

Het heerlik ontspan en gebly in hierdie pragtige kothuis na 'n hartlike ontvangs deur die gasvrou. Alles was uiters skoon en netjies en die kothuisies is gerieflik naby aan alles in Bredasdorp geleë.

Abre O - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abre O

Alles was 'n belewenis. Dankie!

Ons het die verblyf in die pragtige bewaarde stukkie geskiedenis regtig geniet. Alles was netjies en beskikbaar.

Marinda C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Old world-farm charm from the early 1800's

A totally different experience that reminds you of your early childhood visits to the family farm, but with all the modern needs.

"jood" B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
"jood" B

Dit was die moeite werd!

Aangename verblyfplek, maar dit sou lekker wees om een of 2 gemakstoele in die kamer te hê.

Nick B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Comfortable and peaceful

Well located. Comfortable and set in a peaceful area.

Michelle H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Home away from home.

Saartjie, our accommodation was a lovely surprise - we had a pleasant stay.

Madelief M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelief M

Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit was heerlik!

Die unieke huisie is binne stapafstand van die dorpskern.

Alex N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alex N

Lekker ouwereldse ervaring

Dit is lekker om `n ervaring te kon meemaak soos dit was aan die begin van die vorige eeu.

Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZjVkZTc0LTQ1YWMtNDEyZS1hZDc3LWY0ZDgxOGNjMTU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 16 Lourens Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533677068038 20.034663677216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang