Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Volkshuijs

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 R972 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Volkshuijs bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n Nasionale Monument. Gaste sal dadelik tuis voel in die geskiedkundige selfsorg-kothuise.

Die verblyf word in 2 eenhede gebied, Sakkie-kothuis of Saartjie-kothuis. Die eenhede kan ook saam bespreek word. Die kothuise het elk 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, bedkassies, ingeboude kas. Wit beddegoed, handdoeke, elektriese komberse en verwarmers word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens, 'n houttafel met sitplek vir 4 en 'n TV met plaaslike TV-kanale.

Die badkamer van die Sakkie-kothuis het 'n bad en 'n stort. Die Saartjie-kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuise van elke kothuis is goed toegerus, met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, asook 'n strykyster en strykplank. Daar is ingeboude houtkaste. Gaste kry met aankoms, koffie, tee, melk, suiker en beskuit.

Die binnehof word bedek met 'n druiweprieel en bied veilige parkeerplek en braaigeriewe. Dit is ideaal om buite te ontspan.

Albei kothuise het 'n alarmstelsel vir gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anton K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en ontspanne kuier. Baie rustig en gemaklik met alles byderhand.
Mei 2024
Hannelie S
5.0
Uitstekende akkommodasie! Baie dankie vir die gasvryheid en gereelde kommunikasie. Die manne het baie lekker gebly. WiFi was wel 'n behoefte.
Apr 2024
Gerard S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is begroet deur Veronica, wat ons wegwijs gemaak het in die huisie. Ons het heerlik in die ouderwetse huisie gebly. Alles wat jy benodig is in die...
Sien meer
Mrt 2024
Annette H
Saam met lewensmaat
5.0
Veronica is 'n puik gasvrou. Sy was baie behulpsaam en gasvry gewees. Heerlik gebly. Akkommodasie is skoon, netjies en baie gerieflik. Volledig toe ge...
Sien meer
Feb 2024
Anton K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. 'n Wonderlike verblyf in die pragtige Strandveld biesiedakhuisie. Perfek toegerus, pragtig skoon en perfek geleë.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lourensstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Volkshuijs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZjVkZTc0LTQ1YWMtNDEyZS1hZDc3LWY0ZDgxOGNjMTU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 16 Lourens Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533677068038 20.034663677216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang