Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vos Motor Inn

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos 1, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 R400 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

De Vos Motor Inn bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang, geleë in Riversdal.

Hierdie kamer is geskik vir 1 gas en is gerieflik gemeubileer met 'n driekwartbed en 'n sitarea. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste word voorsien van 'n motorhuis vir veilige parkeerplek. Plaaslike besienswaardighede sluit die Sleeping Beauty-staproete, die Julius Gordon Africana-sentrum, Korentepoortdam, die Ou Tronk en Baleia-wynkelder in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ligging

  • De Vos 1, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 1)
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos 1, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38d391d4b28c3d1cd86f610dbfc1937aa2f2b86baaf0f7a2ccf46efceaa6514d36e1cc3c5e256612ffded6db26111f19d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag (plek vir 1) 1 De Vos Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 01:00-23:00 10:00 -34.089385946119 21.250074836076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang