Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vreugd

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Larochelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oulike plekkie met vriendelike mense! Die plekkie is so oulik, en die bed, oh my goodness, slaap so gemaklik dat ons sommer ook so matras wil koop. Mense is baie vriendelik! Ons sal beslis weer hulle gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
De Vreugd
Baie dankie. Ons hoop julle kom gou weer vir ons kuier!

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing. It was brief as we had to attend a family funeral.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig netjies. Pragtig netjies. Net raserig met restaurant langs aan. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
De Vreugd
Dankie, Louise.

Ben T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende plek. Baie baie dankie, was mooi skoon en die mense baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekker ontbyt ingesluit by prys en stapafstand van Life Eugene Marais. Ongelukkig die verkeerde kamer gekies. Direk langs die restaurant, kombuis en ingang. Weet dit was die 14de Februarie en die restaurant was besig. Waarsku voornemende gaste vooraf. Kry geen rus nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
De Vreugd
Môre Ina Dankie vir die terugvoer. Neem asb. kennis dat hierdie inligting wel op ons instansie se samevatting aangedui word: "Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel."

Colleen H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very comfortable. Very pleasant. A bit noisy on Friday nights. The mat next to the bed, close to the door, has something sharp in it. Otherwise, lovely stay. I was grateful for the extra hour for check-out time on Sunday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne M
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Excellent service and hospitality from De Vreugd. The service from De Vreugd was excellent. Samantha from De Vreugd went the extra mile and delivered the keys to me at the hospital when I arrived from Durban to see my daughter in ICU. She also checked in on me via WhatsApp. The accommodation was great. My only uncertainty was as a female on my own there I just felt a bit vulnerable and isolated at night, as there was no one around after the restaurant closed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Soos bo. Was regtig baie oulik en waarde vir geld. Plekkie was mooi ingerig, bed en kussings was goeie kwaliteit en het heerlik geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellis - Martie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Heerlike ontbyt. Die kamer is ruim en die badkamer is skoon. Die bed en beddegoed is sag en skoon. Ons het heerlik daar geslaap. Dit het 'n klein yskassie wat 'n bonus was vir ons koeldrank en vrugte. Die kok het 'n ekstra myl geloop om by ons dieet aan te pas. Ons het 'n heerlike vegetariese ontbyt geniet wat by die prys ingesluit was. Die feit dat die restaurant op dieselfde perseel is, was 'n pluspunt. Ons het ons ander etes ook daar geniet. Ek het net 'n probleem gehad met die trappe wat na die kamer gaan, maar dit sal ander gaste nie pla nie. My man is swaksiende en die trappe was moeilik vir hom. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
De Vreugd
Baie dankie vir u terugvoer, Nellis!

Etienne K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Netjies en skoon maar kamer nie geskik vir rus nie. Kamer is groot en ruim. Baie netjies. Een muur grens aan 'n kroeg waar gerook en gekuier word tot laat. Ander muur grens aan die restaurant se kombuis waar tot laat gewerk word. Kamer het na ou rook geruik met aankoms. Besoekers aan die kroeg loop direk onder die badkamervenster deur. Geen vars drinkwater beskikbaar nie. Moes water vir die ketel in die badkamer tap. Geen handeseep soos geadverteer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12fa05685223811acae32c3bd53338c6b5fc482566ac71af0ec9c5838984ef655d2595bdcbc6db0b1d81f3a916bc636f41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 404 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.708592526151 28.197140663125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang